Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " & nou & nou" deur GERT VLOK NEL
Uit " & nou & nou" deur GERT VLOK NEL [boodskap #21179] Wo, 17 Februarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Fragment uit " & nou & nou."
Gert Vlok Nel

ek het i foto van die aand in hillside
jy is i bruid
agter jou raak dit donker
gaste staan rond soos i ruiter-in-swart-boekie, versteen
hul asems maak wolkies op die aarde soos op die môre
van die agste dag
in die wolkies sê hulle
ons is lief

en op die agtergrond kom i trein soos i byl uit die nag.
Vorige onderwerp: "Die Toring van Babel" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Muezzen" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:35:45 MGT 2024