Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wie ons nou werklik is
Re: Wie ons nou werklik is [boodskap #21099] So, 14 Februarie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Feb 1999 00:49:58 GMT, sth82...@aol.com (STh8276526) wrote:

|As sogenaamde bruin afrikaner, moet ek se dat daar baie min beruik kan word
|deur enigeen as die persoon sy krag sou meet teen die groep wie gouer meer as n
|groep kan verwerk.

Hello daar! Jy sal baie meer duidelik moet wees - hierdie stelling
van jou wat so skeef om 'n draai loop kan maklik maak dat Leendert
weer 'n aanval van verbale diarree kry - hy sal nie mooi verstaan van
bekryp en beruik nie!

Ek dink in elk geval ons wit outjies ruik netso goed soos ander
afrikaner. Ek meen nou ons neuse kan netso goed ruik....

Behoort ek ook aan 'n groep wat gouer meer as 'n groep kan verwerk?
Wat probeer jy sê?

Johan
Vorige onderwerp: Re: Afr Tuisblad - ekstra nuusbedieners - kiesersrol - en meer...
Volgende onderwerp: Wie ons nou werklik is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:42:52 MGT 2024