Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar....
Waar.... [boodskap #21067] Sa, 13 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Jaco  is tans af-lyn  Jaco
Boodskappe: 13
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo!

Waar is al die regses in die land dan? Of het almal al uit die land uit
gevlug!

Groetnis

Jaco
Re: Waar.... [boodskap #21068 is 'n antwoord op boodskap #21067] Sa, 13 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo daar,
Nuwe naam...
Nee die regses is hier, maar glo my meer linkse liberale gemors as
iets anders wat net met anderskleuriges in die buiteland gesprekke
voer.

Kontak my bietjie persoonlik, dan kan ons bietjie gesels oor wat vir
hierdie land voorlê....
Groete
Frikkie

On Sat, 13 Feb 1999 19:35:21 +0200, "Jaco" wrote:

> Hallo!
>
> Waar is al die regses in die land dan? Of het almal al uit die land uit
> gevlug!
>
> Groetnis
>
> Jaco
>
Re: Waar.... [boodskap #21102 is 'n antwoord op boodskap #21067] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za
(Frikkie Potgieter) writes:

> Hallo Almal...
> Sien ek het gewag hiervoor...
> jy sal sommer aan die boodskappe wat terugkom sien wie die //////////
> is waarvan ek praat????
> Gelukkig net sover een wat ek kan sien wat in iemand se gat wil
> inkruip.
> Ek glo nie daar is batterye in Canada te steel nie...
> Shannon sal maar moet aanstuur vir die vibrator....

>
>> lyk my dit wat jy gesê het krap 'n bietjie aan hom, lê daar miskien 'n
>> bietjie waarheid in jou woorde? Die uitweg wat hy toe kies is 'hit and run'
>
>> Groete
>> Shannon
>
>
> Beste Groete
> Apartheidsvark
> Frikkie
>
> On Mon, 15 Feb 1999 00:19:27 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
>> Gloudina
>>
>> Gaan klim in die bed, vat 'n paar gidigte saam uit die dye trek die dye
>> aan.............................................Moenie jou vibrator vergeet
>> nie
>>
>>
>> Poepol

Ag, Frikkie my ou dier, op hierdie
St. Valentine's Day kry ek veral vir
jou jammer - so ver van die vrou wat
jou snare so tokkel. Al is ek op jou
kill file, kan jy nie ophou om van my
te praat nie. En jy kan nie ophou om
in seksuele terme aan my te dink nie.
Ek praat oor die ver-regse politiek
en jou behoefte om te praat
"oor wat in die land aangaan." Jy
praat van vibrators. Frikkie, Frikkie.

Die een ding wat jy doen wat ek darem
baie bly oor is, is dat jy "poepol" spel
soos ek hom spel. Dit verbaas my altyd
hoeveel Afrikaners dit "poephol" spel.
Miskien moet ons 'n inventaris opneem:
wie spel dit op my en Frikkie se manier,
wie spel dit anders?

Frikkie se nooientjie-lief in die moerbeiboom.
Re: Waar.... [boodskap #21103 is 'n antwoord op boodskap #21067] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote in message ...
> Gloudina
>
> Gaan klim in die bed, vat 'n paar gidigte saam uit die dye trek die dye
> aan.............................................Moenie jou vibrator vergeet
> nie
>
>
> Poepol
>
>
Gloudina

lyk my dit wat jy gesê het krap 'n bietjie aan hom, lê daar miskien 'n
bietjie waarheid in jou woorde? Die uitweg wat hy toe kies is 'hit and run'

Groete

Shannon
Re: Waar.... [boodskap #21104 is 'n antwoord op boodskap #21067] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> En as jy hoor wat
> hulle praat, dan is dit meer 'n geskinder
> oor die ander regse partye as wat dit
> 'n gesprek is oor wat werklik aangaan. Want
> wat het tog verander? - daar was altyd geweld
> gedurende die ou dae van apartheid, daar
> was altyd korrupsie in die regering gedurende
> die ou dae van apartheid, ensovoorts. Al wat
> nuut is, is dat die regses nou meer met mekaar
> baklei as met hulle politieke opposisie. Dis
> nuut.

Self _dit_ is nie nuut nie.

Leendert
Re: Waar.... [boodskap #21105 is 'n antwoord op boodskap #21067] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Almal...
Sien ek het gewag hiervoor...
jy sal sommer aan die boodskappe wat terugkom sien wie die //////////
is waarvan ek praat????
Gelukkig net sover een wat ek kan sien wat in iemand se gat wil
inkruip.
Ek glo nie daar is batterye in Canada te steel nie...
Shannon sal maar moet aanstuur vir die vibrator....

> lyk my dit wat jy gesê het krap 'n bietjie aan hom, lê daar miskien 'n
> bietjie waarheid in jou woorde? Die uitweg wat hy toe kies is 'hit and run'

> Groete
> Shannon

Beste Groete
Apartheidsvark
Frikkie

On Mon, 15 Feb 1999 00:19:27 +0200, "Riaan" wrote:

> Gloudina
>
> Gaan klim in die bed, vat 'n paar gidigte saam uit die dye trek die dye
> aan.............................................Moenie jou vibrator vergeet
> nie
>
>
> Poepol
>
Re: Waar.... [boodskap #21132 is 'n antwoord op boodskap #21067] Ma, 15 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> rsa...@intekom.co.za
> (Frikkie Potgieter) writes:
>
>> Hallo Almal...
>> Sien ek het gewag hiervoor...
>> jy sal sommer aan die boodskappe wat terugkom sien wie die //////////
>> is waarvan ek praat????
>> Gelukkig net sover een wat ek kan sien wat in iemand se gat wil
>> inkruip.

Hallo Frikkie

Indien jy op my sou skimp slaan jy die bal vér mis. Ek sou maar net graag
wou sien dat die sg. regses/ver regses hulle saak ordentlik stel en motiveer
dan kan ons almal gelsels oor 'n onderwerp waarvoor sommiges geen begrip het
nie.

O ja, en ek is nóg links nóg regs, ek is links- en regshandig, alhoewel ek
verkies om regs te skryf ;-))

>> Beste Groete
>> Apartheidsvark
>> Frikkie

Ek weet nie waarom nie, maar my provider laai geeneen van jou e-mails af
nie, so hier en daar ook nie van die ander s'n nie. Is daar 'n ander metode
om die ng af te laai?

Groete

Shannon
Re: Waar.... [boodskap #21133 is 'n antwoord op boodskap #21067] Ma, 15 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jaap van Rijswijk  is tans af-lyn  Jaap van Rijswijk
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ons is nog hier! So gou verdwyn ons nie hoor!
Jaco wrote in message ...
> Hallo!
>
> Waar is al die regses in die land dan? Of het almal al uit die land uit
> gevlug!
>
> Groetnis
>
> Jaco
>
Re: Waar.... [boodskap #21134 is 'n antwoord op boodskap #21067] Ma, 15 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Gaan klim in die bed, vat 'n paar gidigte saam uit die dye trek die dye
aan.............................................Moenie jou vibrator vergeet
nie

Poepol
Vorige onderwerp: Wat DOEN jy ?
Volgende onderwerp: Re: Crime and South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:09:39 MGT 2024