Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tot later.
Tot later. [boodskap #21043] Sa, 13 Februarie 1999 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is die laaste plasing wat ek gaan maak.
Dalk kom ek weer oor n paar maande terug. Wie weet?
Ek sal nie die res van julle antworde kan lees nie.

Mag dit met julle almal goed gaan Ek stuur my liefde vir die van julle
wat dit wil h^e, vandag op Valentyns' dag - en altyd.

Dankie Gloudina vir die vervfisende antwoorde. Hoop daardie troue
verloop goed.

Vir Leendert gaan ek weer my gediggie plaas. Ek hoop dit irriteer jou.

Vir Leendert, n enleke versie oor enkels.

Die enkels trek die enkels aan.

Die dye trek die dye aan
het op ons nuusgroep
slegte faam.

Leendert is suur
want in plaas van n bier
se een ou
hier
drink
jou piepiekuur.

Ons stuur verby die dy
na die onskuldige enkel,
hier is nog n opskuddende omwenteling.
Veral as jy in die volmaan
nie op jou voete staan
is die enkels trek die enkels aan
heeltemal onvoldaan.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Re: Pronogfrafie
Volgende onderwerp: Van Omie - Aan Billy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 13:54:06 MGT 2024