Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat DOEN jy ?
Wat DOEN jy ? [boodskap #21029 is 'n antwoord op boodskap #21032] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Die nuwe predikant het sy intreepreek gelewer en die kerkraad is beindruk.
Hierdie outjie KAN praat.
Sondag twee kry hulle Sondag een se preek - amper woordeliks. Verbasing.
Ag wat - miskien het die man in sy haas dalk die verkeerde papiere gegryp.
Kom ons kyk wat gebeur volgende week.
Sondag drie - selfde preek. So onder die diens deur besluit die broers
kerkraad hulle gaan hom konfronteer.
Maak toe ook so : "Dominee - is dit AL preek wat jy het ??"

"Nee broers - ek het BAIE. Maar JULLE het nog NIKS omtrent die EERSTE een
GEDOEN nie....."

Daar is baie gepraat oor die vuilspuit met sy plasing hier. Iemand iets
gedoen dalk - behalwe praat ???

Lank gelede het 'n matriekseuntjie een aand op sy "baaisiekel" voor ons hek
gesit en gefluit vir my dogters om uit te kom buite toe. Ek het nie
gepraat nie - ek het gedoen.

Ik heb gezecht.
(Apologie aan ons Nederlandse vriende)
Omie. :-))

(Leendert - los nou vir Gloudie uit. Sy's nie JOU slaansak alleen nie )
Re: Wat DOEN jy ? [boodskap #21030 is 'n antwoord op boodskap #21029] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
ACENET het, volgens inligting wat ek van ander deelnemers ggekry het, reeds
teen Woensdag die rekening gesluit, en versoek dat die saak na die owerheid
verwys word.

Dit kom ook voor asof daar reeds twee klagtes by die polisie gelê is.

Ragnarok wrote in message ...
> On Fri, 12 Feb 1999 09:07:58 +0200, "Oom Hans"
> wrote:
>
>> Daar is baie gepraat oor die vuilspuit met sy plasing hier. Iemand iets
>> gedoen dalk - behalwe praat ???
>>
> --
>
> Kopie van pos aan Acenet admin ingeslote. Sal alle besorgde lesers
> self asseblief in kontak kom (per foon, e-pos of faks) met Acenet en
> hulle besware opper.
Re: Wat DOEN jy ? [boodskap #21031 is 'n antwoord op boodskap #21029] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 12 Feb 1999 09:07:58 +0200, "Oom Hans"
wrote:

> Daar is baie gepraat oor die vuilspuit met sy plasing hier. Iemand iets
> gedoen dalk - behalwe praat ???
>
--

Kopie van pos aan Acenet admin ingeslote. Sal alle besorgde lesers
self asseblief in kontak kom (per foon, e-pos of faks) met Acenet en
hulle besware opper.

Indien iemand wil uitvind hoe om 'n pos se oorsprong te vind,
skakel alle "header" inligting opsies aan. 'n mens kan die ISP
inligting via die whois server op http://co.za kry.

0b. Sender: wil...@acetron.co.za
2a. Company: Acetron (Pty) Ltd
2b. Postal Addr: P.O. Box 1631, Parklands, 2121
2c. Street Addr: Acetron House, 79 Fith Street, Wynberg,
4a. Adm Contact: Olivier, Neville
4b. Adm Title: Managing Director
4c. Adm Company: Acetron (Pty) Ltd
4d. Adm Postal: P.O. Box 1631, Parklands, 2121
4e. Adm Phone: +27 11 444 3331
4f. Adm Fax: +27 11 444 3967
4g. Adm E-Mail: nev...@acetron.co.za

------------------------------------------------------------ ----------------
Meneer,

Een van u gebruikers het die volgende aanstootlike boodskap
met kinderpornografie op die nuusgroep gepos. Die boodskap
is op Son 7 Feb 1999 19:32 vanaf mdm-jhb26.acenet.co.za
gestuur.

Neem asseblief die nodige stappe indien u dit nie kondoneer nie.
Boodskap-koppe volg.

Groete
Ragnarok
Vir Die lesers
--

Dear Sir,

Your user has posted the following abuse on newsgroup
soc.culture.south-africa.afrikaans. The posting took place
on Sun 7 Feb 1999, at 19:32 from mdm-jhb26.acenet.co.za.

If you do not condone this posting, please take the appropriate
steps.

Regards,
Ragnarok

On behalf of the Newsgroup Readers

Headers follow
--
Path:
nnrp01.iafrica.com!iafrica.com!feeder.is.co.za!infeed.is.co. za!news-dc.gip.net!news-peer.gip.net!news.gsl.net!gip.net!ne ws-peer1.sprintlink.net!-program!news-in-east1.sprintlink.ne t!news.sprintlink.net!news.globix.net!uunet!ffx.uu.net!in5.u u.net!news3.saix.net!pluto.acenet.co.za!mdm-jhb26.acenet.co. za
From: Trudie Niewoudt
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Subject: Pronogfrafie
Date: Sun, 07 Feb 1999 19:32:32 +0200
Organization: The South African Internet Exchange
Lines: 472
Message-ID:
NNTP-Posting-Host: pluto.acenet.co.za
Mime-Version: 1.0
Content-Type: multipart/mixed;
boundary="------------696337D2184E4D83CDF0B59B"
X-Trace: news3.saix.net 918408928 17049 196.25.170.3 (7 Feb 1999
17:35:28 GMT)
X-Complaints-To: ab...@saix.net
NNTP-Posting-Date: 7 Feb 1999 17:35:28 GMT
X-Mailer: Mozilla 4.04 [en] (Win95; I)
X-Corel-MessageType: EMail
Xref: nnrp01.iafrica.com soc.culture.south-africa.afrikaans:18894

On Sun, 07 Feb 1999 19:32:32 +0200, in
soc.culture.south-africa.afrikaans Trudie Niewoudt
wrote:

> This is a multi-part message in MIME format.
> --------------696337D2184E4D83CDF0B59B
> Content-Type: text/plain; charset=us-ascii
> Content-Transfer-Encoding: 7bit
>
> Hello Almal,
>
> Hier is die eerste boodskap wat ek stuur om julle hulp te vra. Ek is 'n
> Bybel onderwyseres by Pringel Hoer in die Karoo. Die kinders hioer het
> nou die eerste keer op die Internet gegaan omdat ons nou 'n rekenaar in
> die klas het. Ek kry die aangehegte foto op die rekenaar wat van die
> Verenigde State aan een van die seuns ge-e-;pos is. Wat moet ek doen/?
> Dit is siek!!
>
> Trudie
>
> PS 23: Die Here is my herder. Niks sal my ontbreuk nie.
>
>
> --------------696337D2184E4D83CDF0B59B
> Content-Type: image/jpeg; name="Pacifier.jpg"
> Content-Transfer-Encoding: base64
> Content-Disposition: inline; filename="Pacifier.jpg"

Child porn snipped.
Re: Wat DOEN jy ? [boodskap #21032 is 'n antwoord op boodskap #21029] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oom Hans wrote in message <7a0kd3
>
> (Leendert - los nou vir Gloudie uit. Sy's nie JOU slaansak alleen nie )

Wil jy saamslaan?

Niemand keer jou nie! :-)

Leendert
Re: Wat DOEN jy ? [boodskap #21111 is 'n antwoord op boodskap #21032] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Wie het jy laat toemaak? Die klomp gedigte? Hoop so.

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> ACENET het, volgens inligting wat ek van ander deelnemers ggekry het, reeds
> teen Woensdag die rekening gesluit, en versoek dat die saak na die owerheid
> verwys word.
>
> Dit kom ook voor asof daar reeds twee klagtes by die polisie gelê is.
>
> Ragnarok wrote in message ...
>> On Fri, 12 Feb 1999 09:07:58 +0200, "Oom Hans"
>> wrote:
>>
>>> Daar is baie gepraat oor die vuilspuit met sy plasing hier. Iemand iets
>>> gedoen dalk - behalwe praat ???
>>>
>> --
>>
>> Kopie van pos aan Acenet admin ingeslote. Sal alle besorgde lesers
>> self asseblief in kontak kom (per foon, e-pos of faks) met Acenet en
>> hulle besware opper.
>
Re: Wat DOEN jy ? [boodskap #21112 is 'n antwoord op boodskap #21032] So, 14 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lvano...  is tans af-lyn  lvano...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Alwyn Van Rooyen" wrote:
> Wie het jy laat toemaak? Die klomp gedigte? Hoop so.
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>
>> ACENET het, volgens inligting wat ek van ander deelnemers ggekry het, reeds
>> teen Woensdag die rekening gesluit, en versoek dat die saak na die owerheid
>> verwys word.
>>
>> Dit kom ook voor asof daar reeds twee klagtes by die polisie gelê is.

Ek het niemand "laat toemaak" nie.

Ander lesers van die nuusgroep, wat die nodige kundigheid het, het
abuse@acenet versoek om op te tree. Acenet het self die "toemaakwerk" gedoen.

My rol was niks meer as reaktiewe ondersteuning van ander se inisiatiewe nie.

Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Wie ons nou werklik is
Volgende onderwerp: Waar....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 23:07:43 MGT 2024