Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oeps!
Oeps! [boodskap #20948] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek skryf:

lvano...@my-dejanews.com wrote in message
...

> Mag ek 'n vyfde punt vir die week voorstel? Iets soos "Scripture reading" of
> so iets. Want in die Bybel sal jy verskeie verwysings na die Kedronvallei
> vind. (Tensy jy die Bybel natuurlik beskou as 'n "obskure verwysing").

En jy sou my dalk kon korrigeer - Die vallei waarna ek moes verwys het is
natuurlik die Hinnom, en nie die Kedron nie. Die Hinnomvallei was nie net
vir eeue (millennia?) die vullisgat van Jerusalem nie - in die tyd van die
profete was dit ook 'n plek waar die Molog-offerandes gedoen is - waar
kinders aan die afgod ge-offer is.

Leendert
Re: Oeps! [boodskap #50708 is 'n antwoord op boodskap #20948] Di, 25 September 2001 11:45 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dit was nie die rooiwyn se skuld vir al die tikfoute nie:)) Dit was
die glasie of drie Parfait L'Amour daarna wat die skade gedoen het;))
Annette

>
> "Annette" wrote in message
> news:9onp8p$1tu$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>
>> bly mos nou iik in Amerika.
>
> Jinne, Annette, jy klink nou erger as ek na my geliefkoosde bloubottel
> Chardonnay! Hoeveel glase rooiwyn het jy gedrink??? (hik, hik, hik...)
>
Vorige onderwerp: Re: Pagad & Gaddafi ...
Volgende onderwerp: Die Encore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 18:41:02 MGT 2024