Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Profiel van 'n Afrikaner Emigrè
Re: Profiel van 'n Afrikaner Emigrè [boodskap #20927] Wo, 10 Februarie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Feb 1999 22:06:13 +0200, "Oom Kaspaas" wrote:

|Dit het 'n graadjie gekry so met die gehoer en gemoer saam...
|Dit noem elkander kollega en mede 'ontwikkeldes'......
|Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
|Dit verkwansel volkseie vir 'n potjie vreemde brousel....
|Dit pontifikeer aan Afrikaners tuis vanuit die volksvreemde....
|Dit is altyd beterwetend, aanmatigend en smalend.....
|Dit gatkruip by nuwe uitlandse en vreemde lojaliteite....
|Dit spog dat hulle nou 'nuut' is, die Afrikaner in hulle is dood....
|Dit dink, so sal hulle meer aanvaarbaar wees in die vreemde...
|Dit vermoor taal, kultuur en herkoms om beter uitlander te wees...
|O dwaas, hoe verfoeilik jou sotheid.......
|Hoe veragtelik jou verraad..........
|
Sies sup-mylo, lat jy nou so openlik uitlokkend wil wees! Trol, hoor ek sê die
ouens - klip in die bos, noem ek dit.

Jy weet jou trollery (klink maar snaaks) kan net een antwoord hê: "Jealousy
makes you nasty!!!!!!"

Jy klink soos Leendert, Ferdi en Gloudina saamgegooi (net Gloudina se woordeskat
- ek dog sy't alleenreg geregistreer op "pontifikeer"). Skryf eerder iets
oorspronklik....
Vorige onderwerp: Re: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie )
Volgende onderwerp: Re: Leendert vs Gloudina!(was Pronogfrafie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:24:35 MGT 2024