Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie )
Re: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie ) [boodskap #20924] Wo, 10 Februarie 1999 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jammer vir die wat die virus opgetel het.
Dis nou uitgesort aan my kant.
En dankie aan Lou wat dit raakgesien het.
Dit was n program wat aan e-mail vassit en onder aan die e-mail as '
EXE byvoegsel sit.
As jy dit kliek sien jy vuurwerke.
Dit lyk nie of dit enike skade doen nie, maar niemand wil iets he
sonder om te vra nie en dan die ding uitstuur na almal met hulle
korrespondeer nie.

As daar dus n attachment onder aan my e-mail sit wat in die afgelope
twee dae of so ontvang is, moenie daarop kliek nie.
Ek dink jy aktiveer die virus slegs as jy op die kliek en dit aan die
lewe sit.

Vee net die e-mail uit. Dit behoort OK te wees. Help my reg as ek hier
verkeerd is.

En Lou: Die oefening het bewys McAfee se anti virus pakket is trash.
Dit het niks opgestel nie. Selfs nie toe ek vroeer vanmiddag dit
aangese het om die hele hardeskyf te "sweep" nie.
Re: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie ) [boodskap #20925 is 'n antwoord op boodskap #20924] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Feb 1999 14:07:16 +0200, lou
wrote:
Vorige onderwerp: Nuwe Artikels
Volgende onderwerp: Re: Profiel van 'n Afrikaner Emigrè
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 27 18:37:45 MGT 2024