Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Artikels
Nuwe Artikels [boodskap #20897] Wo, 10 Februarie 1999 00:00
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lees nuwe agtergrond feite wat nog nooit geopenbaar was nie oor die
KP/AEB in die artikel DIE TERMINALE SIEK KP en oor sy voorgenome
deelname aan die verkiesing op die Vryheid 2000 se web by
http://home.intekom.com/rsa/
" Lees ook die nuutste Engelse artikels ALL ABOARD FOR THE TITANIC, A
DECADENT CENTURY en A SHORT WALK TO ANARCHY.
Die volledige boek van Arthur Kemp "Europa: History Of The White Race"
is nou gratis beskikbaar deur 'n "link" op ons blad.
Die boek "VICTORY OR VIOLENCE-THE STORY OF THE AWB" deur Arthur Kemp
is alleenlik beskikbaar op die web blad wat ons die afgelope maand
adverteer, of deur die "link" op ons blad.
Lees gerus in hierdie boek die rol wat ons Hoofuitvoerende Beampte
gespeel het in ons vryheidstryd.
Ons wys u daarop dat enige ander geadverteerde web adres vir toegang
tot hierdie boek is alreeds die afgelope aantal maande nie meer geldig
nie.

Groete,
Frikkie
Vorige onderwerp: Oproep aan Johan P
Volgende onderwerp: Re: Ferdi se Virus!!! (was Eksperiment met anargie )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 06:03:33 MGT 2024