Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onskuldige Victim!!!!
Onskuldige Victim!!!! [boodskap #20887] Wo, 10 Februarie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet hier tragies bekend maak dat die term "PRONOGFRAFIE" beskuldig wat van
al die nare dinge wat eintlik by PORNOGRAFIE tuis hoort!

Beteken PRONOGFRAFIE iets in die oorspronklike latyns of grieks (of is dit
frieks)?

Miskien kan Leendert vir ons naslaan noudat hy bietjie meer die woordeboek gaan
belees.....
Vorige onderwerp: Re: Die smeergevaar van die nuusgroep
Volgende onderwerp: wenskaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:29:30 MGT 2024