Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Profiel en ander snert
Profiel en ander snert [boodskap #20880] Wo, 10 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Oom Kaspaas

Genade oom, jy raak vergeetagtig. Dit is presies dieselfde ou nonsens wat jy
in November geplaas het. In geval jy vergeet het (waarskynlik), hierdie was
my antwoord:

Nov 98............

Oom Kaspaas

Jy oordeel hier.

Ek het 'n vermoede jy is oningelig en vergiftig deur net na die een helfte
van die storie te luister.

Voorbeelde:

> Dit het 'n graadjie verwerf so met die gehoer en gemoer saam.....

Se wie?

> Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......

Twak - daardie is een van die mees ongewone benaderings om tee te kom onder
die mense wat bereid is om so 'n groot stap soos landsverlating te neem.

> Spoorweg- en ambagsouers is 'n skaam las, nie 'n bate.......

Snert, plein snert.

> Kultuur en taal is verkwansel vir 'n potjie vreemde brousel....

Die blote feit dat ek jou hier antwoord in Afrikaanse behoort vir jou iets
te se.

> Dit gatkruip by nuutgevonde vreemde lojaliteite......

Bull. Hier is oorgenoeg ruimte om jouself te kan wees. Hier is so baie
immigrante dat dit geen issue is nie - inteendeel, die meeste mense admireer
dit.

> So moet dit bewys dat die Afrikaner in dit...dood is.....

?????

Nee jirre oom, dink bietjie wat jy regtig hier se.

Tot later

Bees
Re: Profiel en ander snert [boodskap #21142 is 'n antwoord op boodskap #20880] Di, 16 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Kaspaas  is tans af-lyn  Oom Kaspaas
Boodskappe: 19
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Nee ek het nie vergeet nie.................... julle jappies het my weer net
'n pyn gegee en daarom moed ek julle weer herrinner wie en wat julle is.
Bees pas so by jou verwaandheid
-----------------------------------
Bees wrote in message ...
> Oom Kaspaas
>
> Genade oom, jy raak vergeetagtig. Dit is presies dieselfde ou nonsens wat jy
> in November geplaas het. In geval jy vergeet het (waarskynlik), hierdie was
> my antwoord:
>
>
> Nov 98............
>
> Oom Kaspaas
>
> Jy oordeel hier.
>
> Ek het 'n vermoede jy is oningelig en vergiftig deur net na die een helfte
> van die storie te luister.
>
> Voorbeelde:
>
>> Dit het 'n graadjie verwerf so met die gehoer en gemoer saam.....
>
> Se wie?
>
>> Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
>
> Twak - daardie is een van die mees ongewone benaderings om tee te kom onder
> die mense wat bereid is om so 'n groot stap soos landsverlating te neem.
>
>> Spoorweg- en ambagsouers is 'n skaam las, nie 'n bate.......
>
> Snert, plein snert.
>
>> Kultuur en taal is verkwansel vir 'n potjie vreemde brousel....
>
> Die blote feit dat ek jou hier antwoord in Afrikaanse behoort vir jou iets
> te se.
>
>> Dit gatkruip by nuutgevonde vreemde lojaliteite......
>
> Bull. Hier is oorgenoeg ruimte om jouself te kan wees. Hier is so baie
> immigrante dat dit geen issue is nie - inteendeel, die meeste mense admireer
> dit.
>
>> So moet dit bewys dat die Afrikaner in dit...dood is.....
>
> ?????
>
>
> Nee jirre oom, dink bietjie wat jy regtig hier se.
>
> Tot later
>
> Bees
>
Re: Profiel en ander snert [boodskap #21217 is 'n antwoord op boodskap #20880] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Oom Kaspaas wrote in message ...
> Nee ek het nie vergeet nie.................... julle jappies het my weer net
> 'n pyn gegee en daarom moed ek julle weer herrinner wie en wat julle is.
> Bees pas so by jou verwaandheid

Mmm, jy moed, moed jy? Moed nie moed verloor nie. Dit vat baie moed om op
hierdie ng te bly.
maar ek moed nou waai.
Baai.

Alwyn
Vorige onderwerp: Re: Taalpolitiek
Volgende onderwerp: Re: Streekstale - Ons vorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:43:00 MGT 2024