Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Vyf gedigte deur KAREN BOTHA
Vyf gedigte deur KAREN BOTHA [boodskap #20432] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Vyf Gedigte deur Karen Botha

1
care free

staar vensteroë
deur vingertralies

nag kollekteer in blink
ontwerpers doringdraad
ommuur
no lock no key

prisoned into
giving a damn
while the rest of you
go free

2
side-tracked

vergeet
is presies die woord
wat ek kan onthou
weet
sou beter wees maar dof
hard is seer
soen te sag
en beautiful huil

shunt
soos treine
"switch, move aside so as to avoid"
miskien
main line
to side track

3
uniforms

voel ek soms
al die gewade
is blote lawwighede
waaragter
uniforme
sluimerende
satheid skuil

sagte sensuele jasse
sotheid

onder die vel
heers suiwer hel

4
Protective clothing

deep in the night
i only wear moonlight
slowly and easefully
it paints the contours of my hips
it trickles down
with only fingertips
it polishes my eyes, my lips...

don't lay a heavy hand on me

deep in the night
i only wear moonlight
a wafer thin protection
but
i can not afford
to hang my clothes
upon your word

5
Dwaling

in my beskeie dwelling
stroom lig van orals
ongehinderd in
skilderye oorbodig
son ure
speel lig
teen mure
sy-soene strale
prisma patroon

waar ek woon
was niks ge-woon
maar assimetries alledaags

het ek be-woon gesê
"ek het jou liefgekry"

het jy ge-woon gesê
"noë sê jy my"
Re: Vyf gedigte deur KAREN BOTHA [boodskap #20498 is 'n antwoord op boodskap #20432] So, 31 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Karen, ek wil graag kontak maak en gesels oor digkuns en andere vorms van
skryf. Ek het probeer om direk na jou 'n email terug te stuur, maar jou
adres is nie voldoende nie. "Seblief laat my weet wat waarheen ek emails kan
stuur as jy nie omgee nie. My emailadres is djle...@rts.com.au

Dankie,

Jan

@igs.net wrote in message ...
>
> Vyf Gedigte deur Karen Botha
>
Re: Vyf gedigte deur KAREN BOTHA [boodskap #20557 is 'n antwoord op boodskap #20432] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel" writes:

> Karen, ek wil graag kontak maak en gesels oor digkuns en andere vorms van
> skryf. Ek het probeer om direk na jou 'n email terug te stuur, maar jou
> adres is nie voldoende nie. "Seblief laat my weet wat waarheen ek emails kan
> stuur as jy nie omgee nie. My emailadres is djle...@rts.com.au
>
> Dankie,
>
> Jan
>
> @igs.net wrote in message ...
>>
>> Vyf Gedigte deur Karen Botha

Ek het vir jou na die epos-adres geskryf
wat jy bo aangee, met 'n voorstel oor hoe
om met Karen Botha in kontak te kom. (Die
gedigte is aan my deur iemand in SA aange-
stuur.) Die epos het egter teruggekom,
onaflewerbaar. Is die epos-adres wat jy
gee korrek?

@igs.net
Re: Vyf gedigte deur KAREN BOTHA [boodskap #20688 is 'n antwoord op boodskap #20432] Do, 04 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel" writes:

> Die adres "@igs.net" is nie volledig nie, en kan nie as 'n emailadres
> gebruik word nie. Ek weet nie eintlik waarvandaan verder nie....

>>> @igs.net wrote in message ...
>>>>
>>>> Vyf Gedigte deur Karen Botha
>>
>>
>> Ek het vir jou na die epos-adres geskryf
>> wat jy bo aangee, met 'n voorstel oor hoe
>> om met Karen Botha in kontak te kom. (Die
>> gedigte is aan my deur iemand in SA aange-
>> stuur.) Die epos het egter teruggekom,
>> onaflewerbaar. Is die epos-adres wat jy
>> gee korrek?
>>
>> @igs.net

OK, Danie - vireers stuur vir jy jou regte
epos-adres. Die een wat jy gegee het, het
teruggekom. Dan sal ek weer probeer om vir
jou 'n private epos-brief te stuur.

Gloudina.
Re: Vyf gedigte deur KAREN BOTHA [boodskap #20715 is 'n antwoord op boodskap #20432] Vr, 05 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die adres "@igs.net" is nie volledig nie, en kan nie as 'n emailadres
gebruik word nie. Ek weet nie eintlik waarvandaan verder nie....

@igs.net wrote in message ...
> "Daniel" writes:
>
>> Karen, ek wil graag kontak maak en gesels oor digkuns en andere vorms van
>> skryf. Ek het probeer om direk na jou 'n email terug te stuur, maar jou
>> adres is nie voldoende nie. "Seblief laat my weet wat waarheen ek emails kan
>> stuur as jy nie omgee nie. My emailadres is djle...@rts.com.au
>>
>> Dankie,
>>
>> Jan
>>
>> @igs.net wrote in message ...
>>>
>>> Vyf Gedigte deur Karen Botha
>
>
> Ek het vir jou na die epos-adres geskryf
> wat jy bo aangee, met 'n voorstel oor hoe
> om met Karen Botha in kontak te kom. (Die
> gedigte is aan my deur iemand in SA aange-
> stuur.) Die epos het egter teruggekom,
> onaflewerbaar. Is die epos-adres wat jy
> gee korrek?
>
> @igs.net
>
Vorige onderwerp: "Jong dogtertjie" deur LINA SPIES
Volgende onderwerp: " 'n Bang Gedig" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 02:18:53 MGT 2024