Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Meneer Hadjidakis van 7-11
Meneer Hadjidakis van 7-11 [boodskap #20703] Vr, 05 Februarie 1999 00:00
ro...  is tans af-lyn  ro...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
[Aan diegene wat elke hoek van elke stopstraat wil "verfraai"
met buisligte helderder as die son, en gekroon met reuse groen syfers]

Meneer Hadjidakis
Voertsek! saam met al jou kakkerlakis
Re: Meneer Hadjidakis van 7-11 [boodskap #20704 is 'n antwoord op boodskap #20703] Vr, 05 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Johan P wrote in message ...
> On Fri, 05 Feb 1999 06:51:23 GMT, ro...@saix.net (Brolloks Galbitter) wrote:
> |Meneer Hadjidakis
> |Voertsek! saam met al jou kakkerlakis

> Was Hadjidakis nie 'n baie goeie skrywer/komponis van griekse musiek nie -
ek dink amper elke derde snit op my Nana CD's is deur hom uitgedink....

7-11 is die suksesvolle supermarkgroep in die kraal van Pick en Pay.
Hulle strategie is om opvallende winkels op straathoeke oop te maak.

Georges Moustaki is een van die uitgeweke Griekse musiekante in
Frankryk wat meestal in Frans sing.
Re: Meneer Hadjidakis van 7-11 [boodskap #20705 is 'n antwoord op boodskap #20703] Vr, 05 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 5 Feb 1999 19:29:39 +0200, "Kobus Pietersen" wrote:
|7-11 is die suksesvolle supermarkgroep in die kraal van Pick en Pay.
|Hulle strategie is om opvallende winkels op straathoeke oop te maak.

O, ek het van hulle in Oregon en Washington ook gesien. So dis deel van die
internasionale besigheid...?
|
|Georges Moustaki is een van die uitgeweke Griekse musiekante in
|Frankryk wat meestal in Frans sing.
|
Jong, daar is 'n hele klomp ...aki's in die Griekse Musiek wereld - ek sal later
'n klompie CD's nadersleep....
Re: Meneer Hadjidakis van 7-11 [boodskap #20706 is 'n antwoord op boodskap #20703] Vr, 05 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 05 Feb 1999 06:51:23 GMT, ro...@saix.net (Brolloks Galbitter) wrote:

|[Aan diegene wat elke hoek van elke stopstraat wil "verfraai"
|met buisligte helderder as die son, en gekroon met reuse groen syfers]
|
|
|Meneer Hadjidakis
|Voertsek! saam met al jou kakkerlakis
|
Ek voel nou soos 'n ou wat skielik besef het hyt te veel gedrink, sy geheue
verloor en nou so oomblik van herdelheid beleef.
Waaroor gaan hierdie meisie se plasing???? (Ek wil nie seksisties wees nie -
daarom praat ek van meisie en ne ou nie).

Was Hadjidakis nie 'n baie goeie skrywer/komponis van griekse musiek nie - ek
dink amper elke derde snit op my Nana CD's is deur hom uitgedink....
Vorige onderwerp: Re: Women-page
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 11:14:38 MGT 2024