Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Positiewe bydrae ?
Re: Positiewe bydrae ? [boodskap #20686] Do, 04 Februarie 1999 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Feb 1999 19:46:00 +0200, "Riaan" wrote:

Kry julle ook die gevoel dat M-Net die mense na DSTV toe wil druk
met matig
> tot swak films.>>

Dat hulle ons DSTV toe wil druk is waarskynlik waar, maar nie met die
films nie aangesien M-Net se films die "hoogtepunte" op DSTV ook is.

Dis maar net vrot films, lyk dit my.

Looking For Richard was egter great verlede week. Onthou om later die
maand na Smoke te kyk as jy dit nog nie gesien het nie.
Vorige onderwerp: Vooroordeel (was Re: Glashuisies... (Was Doedie en Kie))
Volgende onderwerp: Re: Parte - Jong seun - E. Eybers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:18:14 MGT 2024