Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » test
test [boodskap #470] Sa, 31 Mei 2003 14:19 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
trying to fix outlook..please stand by....

logging in..

....failed
Re: test [boodskap #2041 is 'n antwoord op boodskap #470] Sa, 16 Augustus 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:

> test


Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.

Speedy
Re: test ver.1.0.1 [boodskap #2042 is 'n antwoord op boodskap #2041] Sa, 16 Augustus 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
test

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:l6vsjvkhrh4ikcrp14a8k7icbe33fov2pg@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
>
>> test
>
>
> Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
>
> Speedy
>
Re: test [boodskap #2043 is 'n antwoord op boodskap #2041] Sa, 16 Augustus 2003 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand? My Maatjie van
Bethlehem het kom kuier. Hy lê uitgepaas op die bank. Ek is nugter want ek
moes bestuur. Nou het ek niemand om mee te gesêls nie. Ek is nie vaak nie,
so daarom kan ek nie slaap nie.


"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:l6vsjvkhrh4ikcrp14a8k7icbe33fov2pg@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
>
>> test
>
>
> Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
>
> Speedy
>
Re: test ver.1.0.1 [boodskap #2044 is 'n antwoord op boodskap #2042] Sa, 16 Augustus 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:l6vsjvkhrh4ikcrp14a8k7icbe33fov2pg@4ax.com...
>> On Sat, 16 Aug 2003 14:07:40 +0200, Andries wrote:
>>
>>> test
>>
>>
>> Probeer weer, Andries. Die een het nie deur gekom nie.
>>
>> Speedy
>>
>
On Sat, 16 Aug 2003 21:53:15 +0200, "Andries" wrote:

> test
>

Mooi! Die keer is dit hier!

Speedy
Re: test [boodskap #2045 is 'n antwoord op boodskap #2043] Sa, 16 Augustus 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Aug 2003 21:58:01 +0200, "Andries" wrote:

> Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand?
>


Besig met huiswerk, Andries.

Speedy
Re: test [boodskap #2046 is 'n antwoord op boodskap #2045] Sa, 16 Augustus 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is jy dan nog op skool?

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:fh5tjvcgojjnt5dn3s6r8qh3p1ol90fs90@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 21:58:01 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand?
>>
>
>
> Besig met huiswerk, Andries.
>
> Speedy
>
Re: test [boodskap #2048 is 'n antwoord op boodskap #2046] Sa, 16 Augustus 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Aug 2003 22:49:33 +0200, "Andries" wrote:

> Is jy dan nog op skool?
>

Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
van alle aande,
met huiswerk sit.

Speedy
Re: test [boodskap #2049 is 'n antwoord op boodskap #2048] Sa, 16 Augustus 2003 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
> van alle aande,
> met huiswerk sit.
>
> Speedy
>

Standerd?
Re: test [boodskap #2050 is 'n antwoord op boodskap #2049] Sa, 16 Augustus 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Aug 2003 23:01:06 +0200, "Andries" wrote:

>> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
>> van alle aande,
>> met huiswerk sit.
>>
>> Speedy
>>
>
> Standerd?
>


Verbeteringskool

Speedy
Re: test [boodskap #2051 is 'n antwoord op boodskap #2048] Sa, 16 Augustus 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek sit en download screensavers.

Stel jy nog nie belang in Linux nie?

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:p86tjvsh1vgcpjgknc01nlmchal465inq7@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 22:49:33 +0200, "Andries" wrote:
>
>> Is jy dan nog op skool?
>>
>
> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
> van alle aande,
> met huiswerk sit.
>
> Speedy
>
Re: test [boodskap #2052 is 'n antwoord op boodskap #2051] Sa, 16 Augustus 2003 21:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Aug 2003 23:08:10 +0200, "Andries" wrote:

> Ek sit en download screensavers.
>
> Stel jy nog nie belang in Linux nie?
>
>


Ek gebruik nie screensavers nie
maar laai somtyds tog 'n scr of twee af.

Speedy

Linux?
Ek sit juis hier en swot.
Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!

Speedy
Re: test [boodskap #2053 is 'n antwoord op boodskap #2050] Sa, 16 Augustus 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Of dit nou waar is of nie, jy mag maar met 'n mens se kop smokkel.

:-))



"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:287tjvch637g9tuq9tl8q0qs4j068s34hi@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 23:01:06 +0200, "Andries" wrote:
>
>>> Ja, dis waarom ek op 'n Saterdagaand,
>>> van alle aande,
>>> met huiswerk sit.
>>>
>>> Speedy
>>>
>>
>> Standerd?
>>
>
>
> Verbeteringskool
>
> Speedy
>
Re: test [boodskap #2055 is 'n antwoord op boodskap #2052] Sa, 16 Augustus 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Speedy Gonzales" wrote

> Linux?
> Ek sit juis hier en swot.
> Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
>
> Speedy

Ja, hoekom nie? Dis cool, en 100% aanpasbaar by jou behoeftes. Alle
sagteware is gratis aflaaibaar van die net af. Geen bekommernisse oor
virusse nie..ens..
Re: test [boodskap #2056 is 'n antwoord op boodskap #2055] Sa, 16 Augustus 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Aug 2003 23:23:39 +0200, "Andries" wrote:

>
> "Speedy Gonzales" wrote
>
>> Linux?
>> Ek sit juis hier en swot.
>> Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
>>
>> Speedy
>
> Ja, hoekom nie? Dis cool, en 100% aanpasbaar by jou behoeftes.

Ga! Nou wil jy my oortuig dat jy 'n cool blonde Linux kan download?

Speedy - baie skepties oor daardie aanpasbaarheid storie:-(
Re: test [boodskap #2059 is 'n antwoord op boodskap #2056] Sa, 16 Augustus 2003 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:ub8tjvssm7knamlmpd8sff1eurg623j30t@4ax.com...
> On Sat, 16 Aug 2003 23:23:39 +0200, "Andries" wrote:
>
>>
>> "Speedy Gonzales" wrote
>>
>>> Linux?
>>> Ek sit juis hier en swot.
>>> Nou wil jy hê dat ek nog nuwe dinge moet leer!
>>>
>>> Speedy
>>
>> Ja, hoekom nie? Dis cool, en 100% aanpasbaar by jou behoeftes.
>
> Ga! Nou wil jy my oortuig dat jy 'n cool blonde Linux kan download?
>
> Speedy - baie skepties oor daardie aanpasbaarheid storie:-(
>

:-)
Andries se nugterheid [boodskap #2061 is 'n antwoord op boodskap #2043] So, 17 Augustus 2003 09:41 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:...
> Hallo Speedy/DD. Wat maak jy op hierdie Saterdagaand? My Maatjie van
> Bethlehem het kom kuier. Hy lê uitgepaas op die bank. Ek is nugter want ek
> moes bestuur. Nou het ek niemand om mee te gesêls nie. Ek is nie vaak nie,
> so daarom kan ek nie slaap nie.

En wat het julle hierdie keer (nie) gedrink (nie)? :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Speedy se huiswerk
Volgende onderwerp: Djulle da in Jo'burg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:50:24 MGT 2024