Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nkabinde vermoor
Nkabinde vermoor [boodskap #20174] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
Verskeie skote is vanoggend deur onbekende aanvallers buite 'n winkel in
Richmond in die Natalse Middelland op Nkabinde geskiet.

Daar is met hom na die plaaslike hospitaal gejaag waar hy later aan sy wonde
beswyk het.

Nkabinde was 'n omstrede figuur in die gebied en is oor die jare daarvan
beskuldig dat hy agter verskeie polities gemotiveerde moorde was.

Aldus die verslaggewer
http://iafrica.com/index.htm

en
Mariana Hattingh wrote in message ...
> Vir julle wat belang stel.
> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
> Ek kan dit aanbeveel.

Jys reg Mariana, dis puik
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20280 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom nou so `n BOHAAI oor `n swart moord.......
TV was vol daarvan op die nuus terwyl die Blanke moorde amper nie eens
die koerante haal nie.
Siestog
Groete
Frikkie

On Sat, 23 Jan 1999 21:56:57 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
> Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
> Verskeie skote is vanoggend deur onbekende aanvallers buite 'n winkel in
> Richmond in die Natalse Middelland op Nkabinde geskiet.
>
> Daar is met hom na die plaaslike hospitaal gejaag waar hy later aan sy wonde
> beswyk het.
>
> Nkabinde was 'n omstrede figuur in die gebied en is oor die jare daarvan
> beskuldig dat hy agter verskeie polities gemotiveerde moorde was.
>
> Aldus die verslaggewer
> http://iafrica.com/index.htm
>
>
> en
> Mariana Hattingh wrote in message ...
>> Vir julle wat belang stel.
>> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
>> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
>> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
>> Ek kan dit aanbeveel.
>
> Jys reg Mariana, dis puik
>
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20281 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sk...  is tans af-lyn  sk...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kobus Pietersen wrote:

> Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
> Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.

So?

Groete

Skok van Schalkwyk
Dept. WAPENTUIG AANKOPE
YSTERGARDE
Ventersdorp
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20282 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit was 'n baie dom ding gewees om hom dood te skiet. Persoonlik sou
ek hom ( en die hele soustrein kabinet ) eerder met 'n baseball bat bykom.

In die proses bespaar ek baie "ammo", en kry sommer my daaglikse oefening
in.
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20283 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jan 1999 06:27:19 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:

>

Secret Squirrel!! Is jy terug?!
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20334 is 'n antwoord op boodskap #20174] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, `n baseball bat is werklik die oplossing..
Ek sien dieselfde storie met Amerika en Irak..
Hoekom haal die Amerikaners nie die ou uit wat droogmaak nie, nou
sterf mense onskuldig en onnodig..
As `n leier uitgehaal word dan sal die ander leiers mos sien wat op
hulle wag voordat hulle droogmaak.
Waar is Derby _ Lewis en WaluZ vandag saam met Jene de Kock en andere
wat die ding gedoen het.

SIT IN TRONKSELLE TERWYL ANDERES WAT DIESELFDE GEDOEN HET NOU DIE LAND
REGEER....

Skok, e-mail bietjie, ek dink ek weet wie jy is.
groete
Frikkie

On Mon, 25 Jan 1999 20:45:19 +0200, 'Skok van Schalkwyk
wrote:

> Kobus Pietersen wrote:
>
>> Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
>> Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
>
> So?
>
> Groete
>
> Skok van Schalkwyk
> Dept. WAPENTUIG AANKOPE
> YSTERGARDE
> Ventersdorp
>
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20409 is 'n antwoord op boodskap #20174] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Word wakker Pottie. Dis nie 'n bohaai oor 'n swart moord nie, maar 'n bohaai oor
'n moord van 'n bekende en omstrede figuur. Sou Barend Strydon of
Roelf Meyer in daai BMW was sou did dieselfde bohaai gewees het.

Jy kan nie die nuus vergelyk van 'n onbekende persoon se moord op 'n plot of
plaas met die van Nkabinde nie.

Hou tog op om die land deur daai ou Polaroid lense van jou te sien.

Johan Bornman

On Mon, 25 Jan 1999 06:27:19 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote:

> Hoekom nou so `n BOHAAI oor `n swart moord.......
> TV was vol daarvan op die nuus terwyl die Blanke moorde amper nie eens
> die koerante haal nie.
> Siestog
> Groete
> Frikkie
>
>
> On Sat, 23 Jan 1999 21:56:57 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
>> Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
>> Verskeie skote is vanoggend deur onbekende aanvallers buite 'n winkel in
>> Richmond in die Natalse Middelland op Nkabinde geskiet.
>>
>> Daar is met hom na die plaaslike hospitaal gejaag waar hy later aan sy wonde
>> beswyk het.
>>
>> Nkabinde was 'n omstrede figuur in die gebied en is oor die jare daarvan
>> beskuldig dat hy agter verskeie polities gemotiveerde moorde was.
>>
>> Aldus die verslaggewer
>> http://iafrica.com/index.htm
>>
>>
>> en
>> Mariana Hattingh wrote in message ...
>>> Vir julle wat belang stel.
>>> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
>>> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
>>> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
>>> Ek kan dit aanbeveel.
>>
>> Jys reg Mariana, dis puik
>>
>
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20410 is 'n antwoord op boodskap #20174] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja,
Tipies soos julle liberaliste dit vandag sien...
Sekere moorde word raakgesien en ander nie.
Bekend was die ou defnatief net in sy omgewing soos `n Boer ook net in
sy omgewing geken word, maar al hoe die mense dit hoor is om die
storie vir mekaar te vertel.
Van bekend gepraat.. Onthou net hy was `n politieke figuur wat vir
almal lieg net om steun te kry.
Ten minste is jy van `n Blanke Boer se kos afhanklik wat eerlik dit op
jou tafel laat beland vir `n sappige ete. Moet dus nie praat van `n
bekende figuur nie..
Ten minste is die ou net doodgeskiet.
Jy het nog nie gesien hoe `n babatjie in koerantpapier toegedraai word
en aan die brand gesteek word nie en hoe `n plaasboer se vingers eers
met `n skaapsk�r afgesny word voor hy dood gemartel word nie..
Nee meneer, gaan kyk bietjie op die webblad van Johann Niemoller te
http://www.niemoller.co.za
hoe lyk `n MOORD wat deur BARBARE gepleeg word.

Jy weet wat is ons Blankes se probleem?????
MOENIE WORRY NIE... DIT SAL TOG NIE MET MY GEBEUR NIE!!!!!!!!!!!!
Pas op vir die barbare waarvoor jy so opkom en ondersteun... Almal het
so gesê of gedink....
Groete
Frikkie

On Thu, 28 Jan 1999 16:07:34 GMT, jo...@icon.co.za (Johan Bornman) wrote:

> Word wakker Pottie. Dis nie 'n bohaai oor 'n swart moord nie, maar 'n bohaai oor
> 'n moord van 'n bekende en omstrede figuur. Sou Barend Strydon of
> Roelf Meyer in daai BMW was sou did dieselfde bohaai gewees het.
>
> Jy kan nie die nuus vergelyk van 'n onbekende persoon se moord op 'n plot of
> plaas met die van Nkabinde nie.
>
> Hou tog op om die land deur daai ou Polaroid lense van jou te sien.
>
> Johan Bornman
>
>
> On Mon, 25 Jan 1999 06:27:19 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter)
> wrote:
>
>> Hoekom nou so `n BOHAAI oor `n swart moord.......
>> TV was vol daarvan op die nuus terwyl die Blanke moorde amper nie eens
>> die koerante haal nie.
>> Siestog
>> Groete
>> Frikkie
>>
>>
>> On Sat, 23 Jan 1999 21:56:57 +0200, "Kobus Pietersen"
>> wrote:
>>
>>> Die leier van die United Democratic Movement in KwaZulu-Natal, Sifiso
>>> Nkabinde, is in 'n sluipmoordaanval dood.
>>> Verskeie skote is vanoggend deur onbekende aanvallers buite 'n winkel in
>>> Richmond in die Natalse Middelland op Nkabinde geskiet.
>>>
>>> Daar is met hom na die plaaslike hospitaal gejaag waar hy later aan sy wonde
>>> beswyk het.
>>>
>>> Nkabinde was 'n omstrede figuur in die gebied en is oor die jare daarvan
>>> beskuldig dat hy agter verskeie polities gemotiveerde moorde was.
>>>
>>> Aldus die verslaggewer
>>> http://iafrica.com/index.htm
>>>
>>>
>>> en
>>> Mariana Hattingh wrote in message ...
>>>> Vir julle wat belang stel.
>>>> Daar is 'n Afrikaanse diens wat 24-uur op datum gehou word asook iets oor
>>>> die een of die ander by http://www.iafrica.com of
>>>> http://iafrica.com/akrikaans/index.htm
>>>> Ek kan dit aanbeveel.
>>>
>>> Jys reg Mariana, dis puik
>>>
>>>
>>
>
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20433 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ps:
Niemand het met jou gepraat nie mamma se kleine kindjie....

On 29 Jan 1999 14:16:02 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:

>> "Riaan"
>
>> Sê hom Frik !
>
>
> Sedert jy op die toneel verskyn het, wag ek nog op jou om iets betekenisvols by
> te dra - iets meer as die een-lyn skippie wat dobber op ander se idees.
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20434 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
prop...@aol.com (ProPacem) writes:

>
> Ek het vergeet om my naam aan te heg. En ja, ek het my skermnaam van pluimsaad
> na propacem verander.
>
> leswin

Wat 'n jammerte! Elke keer as ek die
naam "Pluimsaad" gesien het, het my
hart geblom. Wonder wat die presiese
Engels is vir "pluimsaad." Dit tower
ver verlate vlaktes op wat na goeie
reens vol gras is met pluimsade -
sulke silwerige pluimsade wat blink
beweeg in die son. Op pad tussen die
Vrystaat en die Oostelike Kaap, waar
ons 'n paar jaar gelede 'n likkewaan
oor die pad sien hardloop het, onder
meer. En baie skilpaaie. Nie dat hulle
gehardloop het nie.

Gloudina

.
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20435 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sê hom Frik !

> Jy weet wat is ons Blankes se probleem?????
> MOENIE WORRY NIE... DIT SAL TOG NIE MET MY GEBEUR NIE!!!!!!!!!!!!
> Pas op vir die barbare waarvoor jy so opkom en ondersteun... Almal het
> so gesê of gedink....
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20436 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> prop...@aol.com

Ek het vergeet om my naam aan te heg. En ja, ek het my skermnaam van pluimsaad
na propacem verander.

leswin
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20437 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Riaan"

> Sê hom Frik !

Sedert jy op die toneel verskyn het, wag ek nog op jou om iets betekenisvols by
te dra - iets meer as die een-lyn skippie wat dobber op ander se idees.
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20438 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter)

> Niemand het met jou gepraat nie mamma se kleine kindjie....

Frikkie, ek is swart - of het jy vergeet. Jy't vroeer gese dat jy geen
behoefte het om met swartes (of boerehaters) in gesprek te tree nie.

leswin
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20439 is 'n antwoord op boodskap #20174] Vr, 29 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>

> Wat 'n jammerte! Elke keer as ek die
> naam "Pluimsaad" gesien het, het my
> hart geblom.

Ja, gloudina, ek is ook jammer. Dit was egter te veel van 'n operasie om
pluimsaad te spel, en weer te spel, en dan te verduidelik, en dan weer te spel
wanneer ek my adres aan amerikaners moes gee. En aol laat my nie toe om my van
of selfs naam te gebruik nie (iemand anders het dit reeds gegryp). Lyk my
sover dat die engelse tonge ietwat beter doen met die latynse propacem as die
afrikaanse pluimsaad.

groetnis

leswin
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20558 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gebruik jy enigsins 'n skuilnaam maar plaas dan jou regte naam
onderaan jou dokumente. Dit maak regtig nie baie sin nie

ProPacem wrote in message ...
>> prop...@aol.com
>
> Ek het vergeet om my naam aan te heg. En ja, ek het my skermnaam van pluimsaad
> na propacem verander.
>
> leswin
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20559 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Riaan"

> Hoekom gebruik jy enigsins 'n skuilnaam maar plaas dan jou regte naam
> onderaan jou dokumente. Dit maak regtig nie baie sin nie

Ek het vantevore gese dat my naam en van reeds deur iemand anders gebruik word
- en ek is nie lus om as leswin2345 bekend te staan nie. Tweedens - ek het ook
'n ander adres wat ek net vir amptelike of werkverwante besigheid gebruik -
hierdie adres is meer duidelik rondom my naam en van geweef.

leswin
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20560 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>

> Die 8 uur nuus kan sy naam verander na kafferkaskenades,



En ek se weer: Sedert jy op die toneel verskyn het, wag ek nog op jou om iets
betekenisvols by te dra.

leswin
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20561 is 'n antwoord op boodskap #20174] Ma, 01 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message...
Sedert jy op die toneel verskyn het, wag ek nog op jou om iets betekenisvols
by te dra - iets meer as die een-lyn skippie wat dobber op ander se idees.

WOW, dan is vandag jou gelukkige dag. Waar wil jy hê moet ek begin.

Soos ek in die verlede gesê het maak die mense in SA nie meer baie sin nie,
almal wat 'n koerant kan bekostig en kan lees hoef maar net tot op bladsy 3
te lees om te sien wat vandag om ons aangaan.

Die 8 uur nuus kan sy naam verander na kafferkaskenades, want dit is om dit
in een woord op te som pateties. Maar ten spyte van dit is daar nog steeds
mense wat in die een mou loop en brom van hoe het FW die land weggegee, en
in die ander mou loop en vertel hoe lekker dit is in die nuwe SA.

Ek respekteer 'n ander persoon se politiek, en godsdiens. Maar asb man, moet
nie vir my vertel kak is 'n roostuin nie. In 5 jaar het die land in
totaliteit agteruitgegaan, ja daar is sekere goed wat verbeter het, maar die
algehele situasie het versleg.

Daar is baie mense wat sê kom ons vergeet van kleur ens ens, HOEKOM. Is
hulle bang vir statestiek......JA HULLE IS. Want dan sal hulle sien dat die
meeste misdadigers swart is, die ongelukke op die pad word deur swart taxi's
veroorsaak.......moet ek aangaan.

Dit is mense se onbereidwilligheid om die realiteite van vandag se lewe te
glo, wat hulle dwing om so "ek glo dit nie" agtig op te tree

Linkse persone en instansies soos Anglo American het hard gewerk om die
swartes aan bewind te bring. Nou vat hulle hulle goed en loop omdat hulle
nie tevrede is met die situasie in die land nie. Dit opsigself MOET vir jou
iets sê.

Op hierdie NG het ek al geleer dat 'n "betekenisvolle" bydrae afhang van die
ander persoon se persoonlike oortuigings. Vat vir gloudina as 'n voorbeeld,
sy plaas gedigte links en regs......maar vir my is dit beslis nie 'n
betekenisvolle bydrae nie, maar aan die anderkant is daar dalk mense wat
daarvan hou.

Groete

Riaan
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20661 is 'n antwoord op boodskap #20174] Wo, 03 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

Merk hoe in hierdie pos Frikkie sy
geliefde se naam noem. Hy kan net
eenvoudig nie ophou aan my dink nie
al het hy my op sy kill file geplaas.
Wat doen 'n man verder as 'n vroumens
onder sy vel ingekruip het? Gee tog
raad aan Frikkie, julle ouens.

Gloudina
Re: Nkabinde vermoor [boodskap #20662 is 'n antwoord op boodskap #20174] Wo, 03 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Riaan,
Uiteindelik `n Blanke wat die waarheid in hierdie kommunistiese riool
land van ons raaksien.
Moet nie bekommer wees nie Riaan... Die d-dag kom nader en dan sal al
hierdie linkse liberale wat met swart moordenaars en verkragters hand
om die lyf loop en met hulle assosieer in die buiteland gaan hulp en
skuiling soek, maar laat ek jou een ding vertel, die buiteland gaan
hulle net soos hulle swart BROEDERS in die rug steek.

On Mon, 1 Feb 1999 19:49:40 +0200, "Riaan" wrote:

> ProPacem wrote in message...
> Sedert jy op die toneel verskyn het, wag ek nog op jou om iets betekenisvols
> by te dra - iets meer as die een-lyn skippie wat dobber op ander se idees.
>
> WOW, dan is vandag jou gelukkige dag. Waar wil jy hê moet ek begin.
>
> Soos ek in die verlede gesê het maak die mense in SA nie meer baie sin nie,
> almal wat 'n koerant kan bekostig en kan lees hoef maar net tot op bladsy 3
> te lees om te sien wat vandag om ons aangaan.

Net MOORD , VERKRAGTINGSen GEWAPENDE ROWE en heelwat artikels oor
swart barbare wat uit tronke ontsnap het.
Eintlik nie ontsnap het nie.. Lyk of die deure is sommer maar vir
hulle oopgemaak .

> Die 8 uur nuus kan sy naam verander na kafferkaskenades, want dit is om dit
> in een woord op te som pateties. Maar ten spyte van dit is daar nog steeds
> mense wat in die een mou loop en brom van hoe het FW die land weggegee, en
> in die ander mou loop en vertel hoe lekker dit is in die nuwe SA.

Ja, en dis daardie mense wat alreeds gaan registreer het om te stem...
Hulle besef nie dit was Pienk Frikkie De Klerk en sy stembusse wat ons
in hierdie gemors laat beland het nie.
Soos ek reeds gesê het, dis daardie gatkruip liberale wat met die
goed saamloop en nou ook weer wil stem.

> Ek respekteer 'n ander persoon se politiek, en godsdiens. Maar asb man, moet
> nie vir my vertel kak is 'n roostuin nie. In 5 jaar het die land in
> totaliteit agteruitgegaan, ja daar is sekere goed wat verbeter het, maar die
> algehele situasie het versleg.

100%.. Maar jy moet besef Polirtiek en Godsdiens loop saam.
Neem nou maar sommer die NG Nog Geld kerk.. Ek het niks teen die Kerk
en die Geloof en die mense wat daarheen gaan nie, maar kyk voor die
verkiesing hoe was swartes nie in die kerke toegelaat nie en nou sit
hulle ook in die banke.
Vir wie en wat het die dominees dan toe gelieg of lieg hulle nou.

> Daar is baie mense wat sê kom ons vergeet van kleur ens ens, HOEKOM. Is
> hulle bang vir statestiek......JA HULLE IS. Want dan sal hulle sien dat die
> meeste misdadigers swart is, die ongelukke op die pad word deur swart taxi's
> veroorsaak.......moet ek aangaan.

Ja, jy moet besef dat hierdie regering voor die verkiesing agter baie
van die moorde in die lokasies gesit het, soos Biko en Goniwe wat deur
die EENS TROTSE VEILIGHEIDSMAGTE uitgehaal is as gevolg van kak wat
hulle aangevang het.
Nou is daardie moordenaars en diere wat toe kinders was wat geroof en
gemoor het ouers van hordes wat maar saam met dit grootraak en maar
verder saam moor en plunder.
Die taxi`s moet daar wees saam met aids, want waar gaan ons eindig as
dit nie die massas se totale in toom hou nie.

> Dit is mense se onbereidwilligheid om die realiteite van vandag se lewe te
> glo, wat hulle dwing om so "ek glo dit nie" agtig op te tree

Onthou die woorde....
"DIT SAL MOS NIE MET MY GEBEUR NIE"...
Baie BLANKES wat in hul gerespekteerde grafte lê.. het so gedink.

> Linkse persone en instansies soos Anglo American het hard gewerk om die
> swartes aan bewind te bring. Nou vat hulle hulle goed en loop omdat hulle
> nie tevrede is met die situasie in die land nie. Dit opsigself MOET vir jou
> iets sê.

So sal al die liberale en die gatkruipers van vandag ook eendag die
waarheid raaksien, maar op die oomblik gaan dit nog te lekker tussen
die gespuis. Jy sie `n baie goeie voorbeel is Pienk Frikkie de Klerk
wat agter hierdie moordenaars aangeloop het en nou staan hy op sy eie
met `n ander vrou wat ook maar soos sy mede volgelinge GESTEEL is???

Dis dan wanneer hulle sal wil terugkruip na die Blankes wat vasgebyt
het, maar pasop... Daar kan `n verassing op julle ook wag.

> Op hierdie NG het ek al geleer dat 'n "betekenisvolle" bydrae afhang van die
> ander persoon se persoonlike oortuigings. Vat vir gloudina as 'n voorbeeld,
> sy plaas gedigte links en regs......maar vir my is dit beslis nie 'n
> betekenisvolle bydrae nie, maar aan die anderkant is daar dalk mense wat
> daarvan hou.

Ja, so kry jy Jaap MArais van die HNP wat net briewe skryf aan
Engeland om omverskoning te vra vir Boere wat hulle in die oorlog
vermoor het.
Stront man.. Dis geskiedenis wat niks gaan regmaak vandag nie. Doen
eerder iets aan die situasie wat nou aan die gang is met Boere wat
amper daagliks vermoor word en los die ander lande uit wat hierdie
regering so vol geld stop.

Van daardie persoon wat haar so wit hou hoef jy nie pos te ontvang
nie..
Haal haar adres uit jou nuusprogram, dan sal jy nie eens haar gemors
raaksien nie..
Al wat jy dan sien is die Liberaliste wat haar terugantwoord se
e-mails wat deurkom, maar van hulle kan jy ook afhaal.

> Groete

> Riaan

Groete
Frikkie
Vorige onderwerp: Re: Dof
Volgende onderwerp: "Anatomieles" deur LUCAS MALAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:19:46 MGT 2024