Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » CHRISTIAN LITERATURE IN AFRIKAANS
CHRISTIAN LITERATURE IN AFRIKAANS [boodskap #20316] Di, 26 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
ECross7023  is tans af-lyn  ECross7023
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
I AM LOOKING FOR GOOD CHRISTAIN LITERATURE IN AFRIKAANS.

I can read AFRKAANS but I have never spoken to any Afrikaner in London, so I do
not know if I can speak it too! Nevertheless I am attracted to Suid Afrika and
would like to meet Christians who would like to get good literatrue in
Afrikaans circulating. I am a publisher and book distrubutor and am keen to do
my part to help my brethren in RSA

Edwin Cross, Chapter Two London UK

ECros...@aol.com

Die ideale Vrou

Die VROU wat in Spreuke beskryve word is inwendig mooi en nie kunstmatig nie;
haar skoonheid kom van binne en is nie opgeplak nie; dit is die openbaring van
haar karakter en nie die werk van die opteker nie Liefde is op haar lippe, nie
verf nie Haar mond keen die waarheid, maar nie tabak nie.

Sy is meer bekommerd oor die diepte van haar geest dan die hoogte van haar
hakke.

Sy besit waardigheid sonder styfheid. Sy besit dit alles en nog veel meer,
omdat sy God lief het en vrees.

‘n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene.
Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk.
Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank.
Sy maak wol en vlas bymekaar en geniet dit om dit te verwerk.
Sy is soos die handelskepe, sy bring die kos van ver af in.
Sy staan op as dit nog nag is en maak kos vir haar huisgesin;
ook haar slavinne kry hulle deel.
Sy oorweeg die waarde van 'n stuk grond en koop dit,
sy sit dit onder wingerd met geld wat sy self verdien het.
Sy pak die werk aan met krag, haar hande staan vir niks verkeerd nie.
Sy stel vas of die wins goed is, haar lamp bly heelnag brand.
Sy werk met die spinwiel, haar hande bly besig met die weefstoel.
Sy het 'n oop hand vir die armes, sy is vrygewig teenoor die behoeftiges.
Sy is gerus oor haar huisgesin as dit sneeu:
hulle dra almal warm klere.
Sy maak self vir haar dekens en sy dra klere van linne en wol.
Haar man is welbekend by die stadspoort waar hy saam net die leiers
beraadslaag.
Sy maak klere en verkoop dit, sy lewer gordels aan die handelaars.
Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid;
sy ken geen kommer oor die toekoms nie.
As sy praat, is dit met wysheid: as sy leiding gee, is dit met liefde.
Sy hou goeie toesig oor haar huishouding; lui is sy nie.
Haar kinders prys haar, haar man bewonder haar:
''daar us baue jabo vriyebsm naar jy oortref hulle almal!''
Uiterlike skonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie:
as sy die Here dien, dán verdien 'n vrou om geprys te word.
Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen;
laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte.

Spreuke 31, 10 -31

Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met
mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe godvresend julle
is en hoe voorbeeldig julle julle gedra, sal hulle vir Christus gewen kan word
deur die gedrag van hulle vrouens. Dit sal nie eens vir julle nodig wees om ‘n
woord te sê nie.

Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en
sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid dié van die innerlike mens wees:
blywende beskeidenheid en kalmte van gees. Dit het by God groot waarde. In die
ou dae het die gelowige vrouens wat op God gehoop het, hulle ook so versier:
hulle was aan hulle mans onderdanig. Sara, byvoorbeeld, was aan Abraham
gehoorsaam en het met eerbied na hom verwys. As Julle doen wat goed is en julle
nie deur dreigemente laat afskrik nie, is julle haar dogters.

1 Peter 3,1 - 6
Re: CHRISTIAN LITERATURE IN AFRIKAANS [boodskap #20394 is 'n antwoord op boodskap #20316] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Die ideale Vrou
>
> Die VROU wat in Spreuke beskryve word is inwendig mooi en nie kunstmatig nie;
> haar skoonheid kom van binne en is nie opgeplak nie; dit is die openbaring van
> haar karakter en nie die werk van die opteker nie Liefde is op haar lippe, nie
> verf nie Haar mond keen die waarheid, maar nie tabak nie.
>
> Sy is meer bekommerd oor die diepte van haar geest dan die hoogte van haar
> hakke.
>
> Sy besit waardigheid sonder styfheid. Sy besit dit alles en nog veel meer,
> omdat sy God lief het en vrees.
>
> 'n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene.
> Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk.
> Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank.
> Sy maak wol en vlas bymekaar en geniet dit om dit te verwerk.
> Sy is soos die handelskepe, sy bring die kos van ver af in.
> Sy staan op as dit nog nag is en maak kos vir haar huisgesin;
> ook haar slavinne kry hulle deel.
> Sy oorweeg die waarde van 'n stuk grond en koop dit,
> sy sit dit onder wingerd met geld wat sy self verdien het.
> Sy pak die werk aan met krag, haar hande staan vir niks verkeerd nie.
> Sy stel vas of die wins goed is, haar lamp bly heelnag brand.
> Sy werk met die spinwiel, haar hande bly besig met die weefstoel.
> Sy het 'n oop hand vir die armes, sy is vrygewig teenoor die behoeftiges.
> Sy is gerus oor haar huisgesin as dit sneeu:
> hulle dra almal warm klere.
> Sy maak self vir haar dekens en sy dra klere van linne en wol.
> Haar man is welbekend by die stadspoort waar hy saam net die leiers
> beraadslaag.
> Sy maak klere en verkoop dit, sy lewer gordels aan die handelaars.
> Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid;
> sy ken geen kommer oor die toekoms nie.
> As sy praat, is dit met wysheid: as sy leiding gee, is dit met liefde.
> Sy hou goeie toesig oor haar huishouding; lui is sy nie.
> Haar kinders prys haar, haar man bewonder haar:
> ��daar us baue jabo vriyebsm naar jy oortref hulle almal!��
> Uiterlike skonheid hou nie, 'n mooi voorkoms is nie alles nie:
> as sy die Here dien, d�n verdien 'n vrou om geprys te word.
> Gee haar wat haar toekom vir alles wat sy doen;
> laat haar werk haar roem wees in die stadspoorte.
>
> Spreuke 31, 10 -31
>
> Vrouens, julle moet aan julle mans onderdanig wees. As daar van julle is met
> mans wat nie die woord van God glo nie, en die mans sien hoe godvresend julle
> is en hoe voorbeeldig julle julle gedra, sal hulle vir Christus gewen kan word
> deur die gedrag van hulle vrouens. Dit sal nie eens vir julle nodig wees om 'n
> woord te sê nie.
>
> Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en
> sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid dié van die innerlike mens wees:
> blywende beskeidenheid en kalmte van gees. Dit het by God groot waarde. In die
> ou dae het die gelowige vrouens wat op God gehoop het, hulle ook so versier:
> hulle was aan hulle mans onderdanig. Sara, byvoorbeeld, was aan Abraham
> gehoorsaam en het met eerbied na hom verwys. As Julle doen wat goed is en julle
> nie deur dreigemente laat afskrik nie, is julle haar dogters.
>
> 1 Peter 3,1 - 6
>
Ag gaan doen dit asseblief iewers anders!
Of vertel ons nou van n perfekte man. Gee balans aan die plasing
of hou op.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Ou kernwapens te koop
Volgende onderwerp: Langenhoven
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 08 00:44:10 MGT 2024