Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DIE WEDERKOMS IS NABY...
DIE WEDERKOMS IS NABY... [boodskap #20328] Di, 26 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
God  is tans af-lyn  God
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
GOEIE DAG, LIEWE SKAAP.
DIT IS GOD WAT PRAAT.
DIE OPPER-ALLERHEILIGSTE GOD.
DIS REG, DAAI EEN.

AANGESIEN JY MY DUIDELIK NIE IN JOU SPEELGROEPIE WIL Hê NIE,
GAAN EK JOU NOU VERLAAT.

HIERMEE VERKLAAR EK SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS AMPTELIK GODDELOOS.

KOM ONS KYK WIE HET DIE MEESTE SPORTS.

LEKKER VROT IN JOU GRAF,
OD
god@godnet.god

KOM JESUS.

KOM ONS FOKKOF...
Re: DIE WEDERKOMS IS NABY... [boodskap #20329 is 'n antwoord op boodskap #20328] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jesus  is tans af-lyn  Jesus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
GOD wrote:

> GOEIE DAG, LIEWE SKAAP.
> DIT IS GOD WAT PRAAT.
> DIE OPPER-ALLERHEILIGSTE GOD.
> DIS REG, DAAI EEN.
>
> AANGESIEN JY MY DUIDELIK NIE IN JOU SPEELGROEPIE WIL Hê NIE,
> GAAN EK JOU NOU VERLAAT.
>
> HIERMEE VERKLAAR EK SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS AMPTELIK GODDELOOS.
>
> KOM ONS KYK WIE HET DIE MEESTE SPORTS.
>
> LEKKER VROT IN JOU GRAF,
> OD
> god@godnet.god
>
> KOM JESUS.
>
> KOM ONS FOKKOF...

Beste Pa

Pa moenie so praat nie! Die laaste keer wat Pa my verlaat het was op Golgota
en ek was nie gelukkig daarmee nie. Pa moet asseblief onthou dat hierdie klomp
mense feilbaar is. Hulle is dan volgens die ewebeeld van Pa geskep, en Pa weet
daar is sekere issues wat nie perfek is nie. Pa, die ou Satan gaan groot
moeilikheid maak vir Bees, Gloudina en Johan. Soos dit is, is hulle siele
alreeds besoedel deur mense soos die prostituut Doedie en daardie perverse
Bom. Hulle is reguit oppad na die verderf toe. Ek sal eerder hier bly (as dit
Pa se goedkeuring wegdra) en die Goddelose lot probeer red deur my heilige
teenwoordigheid. Pa, ek sal skryf as Johan weer kak maak. Dan kan ons dat die
Heilige Gees hom kom uitsorteer. As dit nie werk nie dan "gang" ons aldrie op
teen hulle en neuk die duiwel in hul midde op, six love. Hoe lyk dit? Sal ons
dit probeer? Al verloor ons Johan en Gloudina se siele in die proses?

Vrede in

Jesus
Re: DIE WEDERKOMS IS NABY... [boodskap #20330 is 'n antwoord op boodskap #20328] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deon  is tans af-lyn  Deon
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Jy is ongelooflik walglik! Ek bid dat dieselfde God met wie jy so die spot
dryf, jou lewe sal omkeer. Ten minste weet jy van Hom, maar Hom ken - ek
weet nie so lekker nie.

Deon Holtzhausen

GOD wrote in message ...
> GOEIE DAG, LIEWE SKAAP.
> DIT IS GOD WAT PRAAT.
> DIE OPPER-ALLERHEILIGSTE GOD.
> DIS REG, DAAI EEN.
>
> AANGESIEN JY MY DUIDELIK NIE IN JOU SPEELGROEPIE WIL Hê NIE,
> GAAN EK JOU NOU VERLAAT.
>
> HIERMEE VERKLAAR EK SOC.CULTURE.SOUTH-AFRICA.AFRIKAANS AMPTELIK GODDELOOS.
>
> KOM ONS KYK WIE HET DIE MEESTE SPORTS.
>
> LEKKER VROT IN JOU GRAF,
> OD
> god@godnet.god
>
> KOM JESUS.
>
> KOM ONS FOKKOF...
Re: DIE WEDERKOMS IS NABY... [boodskap #20378 is 'n antwoord op boodskap #20328] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Nadi Howe  is tans af-lyn  Nadi Howe
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Deon wrote in article
...

>> GOEIE DAG, LIEWE SKAAP.

> Jy is ongelooflik walglik!

Hoekom sit jy nie net God op jou twitfilter nie. Dan hoef ek nie Sy quotes
in jou boodskap te lees nie.

Die sensuur-model op die Internet werk anders om as op straat. Raak gewoond
daaraan. Jy betaal vir die informasie in 'n koerant, maar informasie op die
Internet is gratis. Gevolglik het daar 'n meer ideale kultuur van
spraakvryheid ontwikkel. Elke rekenaar is 'n parental control. Die onus
berus op jou om dit na jou morele kookpunt te kalibreer. Kyk nou hoeveel
bandwydte mors ek en jy! :-)

Nadi
Re : die wederkoms is naby [boodskap #20381 is 'n antwoord op boodskap #20328] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
As ek na hierdie skepsel wat homself god noem se pos kyk wil ek net inklim
en hom oordeel . Ek het die Here eers ontmoet en begin
belanstel in daardie rigting in 1996 net na my dogtertjie se skielike
dood.Voor dit het ek nie in God of satan geglo nie,my leuse was as jy
daarvan hou doen dit.Ek het nie respek vir myself of enigiemand gehad
nie.Vandag so 2 jaar later is ek as mens tog so geneig om te vergeet
waarvandaan ek kom.Ek en my
vrou is saam 1996 Okt. gedoop in die naam van Jesus Christus . Sedertien is
dit maar n stryd vir my om die lewe te ly wat ek so graag sal wil maar net
nie regkry nie.Een
maand is ek op n geestelike "high" net om weer vir n maand weer in die
modder te
rol.Ek verstaan dit nie en satan is gou by om my te verseker gemors soos ek
kan net
nie bruid-materiaal wees nie.
My punt is dat waarvandaan die Here kyk is ons almal swart hieronder,die een
is nie n bietjie ligter swart as die ander nie (bietjie minder sondiger of
is die een se sonde meer sosiaal aanvaarbaar as die ander nie).Ons almal is
sleg terwyl ons in die
swakke vlees is.
Ek wonder of ek nie nog erger met God se genade mors as hierdie mens nie,ek
wat
die waarheid ken en tog so ontrou is aan die Here Jesus Christus.
Ek wil jou tog net ernstig vra my vriend om na te dink oor wat jy skryf .Jy
kan tog nie
die Skepper aanvat nie.God is n God van liefde maar Hy het ook ander
eienskappe,
vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende GOD.Onthou as die
Here my kon
gered het sal hy jou beslis met ope arms ontvang.Die verlore seun het nie sy
pa se seun geraak toe hy die dag besluit het om huistoe te keer nie maar hy
was altyd n seun
selfs toe hy in die modder saam met die varke geeet het was hy nog steeds n
verlore
seun.
Sterkte vir jou vorentoe

Johan
Vorige onderwerp: Selektiewe Moraliteit: (Was: Ou kernwapens te koop)
Volgende onderwerp: Re: Rwanda documentary
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 10:24:45 MGT 2024