Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afikraans hoort bij Nederlands
Re: Afikraans hoort bij Nederlands [boodskap #20303] Di, 26 Januarie 1999 00:00
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
helmi wrote:
>
> Heeft iemand al opgemerkt dat er een 'r' gemist wordt in dit draadje?

Dan plaas ons die r tog daartusse!

Hans Kamp.
Re: Afikraans hoort bij Nederlands [boodskap #20307 is 'n antwoord op boodskap #20303] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Johan wrote:
>
> On Tue, 26 Jan 1999 18:35:30 -0800, Hans Kamp
> said the following:
>
> |helmi wrote:
> |>
> |> Heeft iemand al opgemerkt dat er een 'r' gemist wordt in dit draadje?
> |
> |Dan plaas ons die r tog daartusse!
> |
> |Hans Kamp.
> |
> |
> Iets lyk nog vir my nie heeltemaal reg nie!?!?!
>
> Dis nog steeds amper soos Nedelarnds......

Jy is reg. Ek is Nederlander, en ek probeer Afrikaans praat. Ek is
jammer, dat daar baie Neerlandismes is in my Afrikaans.

Hans Kamp.
Re: Afikraans hoort bij Nederlands [boodskap #20308 is 'n antwoord op boodskap #20303] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jan 1999 18:35:30 -0800, Hans Kamp
said the following:

|helmi wrote:
|>
|> Heeft iemand al opgemerkt dat er een 'r' gemist wordt in dit draadje?
|
|Dan plaas ons die r tog daartusse!
|
|Hans Kamp.
|
|
Iets lyk nog vir my nie heeltemaal reg nie!?!?!

Dis nog steeds amper soos Nedelarnds......

Johan
Re: Afikraans hoort bij Nederlands [boodskap #20311 is 'n antwoord op boodskap #20303] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Jan 1999 22:49:13 -0800, Hans Kamp
said the following:

|Johan wrote:
|>
|> On Tue, 26 Jan 1999 18:35:30 -0800, Hans Kamp
|> said the following:
|>
|> |helmi wrote:
|> |>
|> |> Heeft iemand al opgemerkt dat er een 'r' gemist wordt in dit draadje?
|> |
|> |Dan plaas ons die r tog daartusse!
|> |
|> |Hans Kamp.
|> |
|> |
|> Iets lyk nog vir my nie heeltemaal reg nie!?!?!
|>
|> Dis nog steeds amper soos Nedelarnds......
|
|Jy is reg. Ek is Nederlander, en ek probeer Afrikaans praat. Ek is
|jammer, dat daar baie Neerlandismes is in my Afrikaans.
|
|Hans Kamp.
|
|
Hans, moenie die lewe so ernstig opneem nie - ek beswadder nie jou
Nederlands nie! Jy het bloot weer 'n foutjie gemaak in die spelling
van Afrikaans => Afikraans! Dis al....

Jou Afrikaans kom baie mooi deur - hou so aan!!!!!

Johan
Vorige onderwerp: Re: Hey anti-racist bastard and crook, read this !!
Volgende onderwerp: "Belydenis" van G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 05:06:34 MGT 2024