Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar
Re: 1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar [boodskap #20201] So, 24 Januarie 1999 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Jan 99 09:59:47 GMT, "Jan Bom" wrote:

(Katalogus#663) "Kyk Hoe Vrot My Voete Af"[/color]
> Van die punte van jou ledemate vrot jou liggaam so stelselmatig weg.
> Eindelik bly net jou kop oor, en dan lê jy maar en kyk. Vandaar die naam.
> R4,800,000,000. Geen posorders.>>

Poppis-wapen die.
Ek het laank gelede in een getrap by die muurbal-klub.
Dit kon net die velle tussen my tone af-eet.
Ek het my sokkies gekook en my voete in condy's crystals gebaai en
nommer 663 was afgeweer.

Ek dink jy moet jy maar hou by die wederkoms-wapens. n Wouter Basson
is jy nie.
Re: 1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar [boodskap #20202 is 'n antwoord op boodskap #20201] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Barend Strijdom"? Was dat niet die massamoordenaar in Pretoria in 1992 of
daaromtrend?

Was getekend:
Robbert Zijlstra

Met biologisch dynamische Nieuwe Tijdperk-groeten. Duh.
Vorige onderwerp: Sowaar
Volgende onderwerp: Re: Cyberstorm Mission Force Cd-Rom Te Koop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 02:21:20 MGT 2024