Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Sondag van 'n Kind" deur D.J. OPPERMAN
"Sondag van 'n Kind" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #20161] Sa, 23 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SONDAG VAN 'N KIND
D.J.Opperman

My vader, moeder, broer en ek
het rape uit die land getrek,

hulle in die spruitjie skoon gewas
en saam gaan eet op klawergras.

Later toe ons by 'n waenhuis kom
was al die bure saamgedrom,

en by die een vervalle hoek
lees iemand vir ons uit 'n boek.

Klip na klip word die muur gerol
tot by 'n lam met raapwit wol.
Vorige onderwerp: "Ringdans van die Hamerkoppe" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Land van my hart" deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 08:23:57 MGT 2024