Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TUGSTAPPE TEEN JOHAN
TUGSTAPPE TEEN JOHAN [boodskap #20133] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
MODERATOR  is tans af-lyn  MODERATOR
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Geagte Lesers,

Dit blyk dat "Johan" sy naam as
verskuil, onder skuilname soos "Doedie Nel" artikels pos en dan met
homself stry in 'n poging om reaksie uit te lok.

Ek vra dat U enige toenadering van hom om 'n "aksiegroep" byeen te
roep, sal ignoreer.
Verder kan U die naam "Johan" en die email adresse ,
op U snertfilter byvoeg.

Johan, indien jou lastigheid nie nou afneem nie, sal ek jou by die
soc.culture nuusfilter aanhandig maak.

Ek beskou die situasie as gemodereer.

Vriendelike groete

Dr R Barkhuizen
Moderator: soc.culture.south-africa.afrikaans, za.tv.misc
afri...@saix.net
Re: TUGSTAPPE TEEN JOHAN [boodskap #20228 is 'n antwoord op boodskap #20133] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Daniel wrote in message ...
> Geagte Dr Barkhuizen,
>
> Daar is 'n noemenswaardige spelreël wat u oortree in u skrywe as moderator!
> Die letter "u", wanneer dit op sy eie gebruik word, is slegs 'n hoofletter
> as dit in goddelike verband gebruik word. In u skrywe hieronder gebruik u
> dit as 'n hoofletter.......ek wonder maar net. Deel Pick 'n Pay nou
> moderator-skappe saam met voertuig-lisensies uit?
>
> Die uwe,
>
> Jan
>
>
>>
>> Ek vra dat U enige toenadering van hom om 'n "aksiegroep" byeen te
>> roep, sal ignoreer.
>> Verder kan U die naam "Johan" en die email adresse ,
>> op U snertfilter byvoeg.
>>

Ek weet nie waar bogenoemde e-pos adresse vandaan kom nie, maar wat my
aanbetref is Johan nie die skuldige persoon nie. Hoekom is dit dat ek vir
die Moderator geskryf het en die epos het teruggekom na my met 'n boodskap
dat daar nie so 'n epos adres is nie.

Julie
Visit my website: http://www.oocities.org/~tiegercat
My Photo Album: http://www.oocities.org/~julesworld
Page me: http://wwp.mirabilis.com/1624030
For my always up-to-date contact information:
http://www.planetall.com/main.asp?cid=1263596
Re: TUGSTAPPE TEEN JOHAN [boodskap #20229 is 'n antwoord op boodskap #20133] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Geagte Dr Barkhuizen,

Daar is 'n noemenswaardige spelreël wat u oortree in u skrywe as moderator!
Die letter "u", wanneer dit op sy eie gebruik word, is slegs 'n hoofletter
as dit in goddelike verband gebruik word. In u skrywe hieronder gebruik u
dit as 'n hoofletter.......ek wonder maar net. Deel Pick 'n Pay nou
moderator-skappe saam met voertuig-lisensies uit?

Die uwe,

Jan

>
> Ek vra dat U enige toenadering van hom om 'n "aksiegroep" byeen te
> roep, sal ignoreer.
> Verder kan U die naam "Johan" en die email adresse ,
> op U snertfilter byvoeg.
>
Re: TUGSTAPPE TEEN JOHAN [boodskap #20230 is 'n antwoord op boodskap #20133] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jan 1999 18:31:48 +0800, "Daniel" wrote:

[/color]
> Daar is 'n noemenswaardige spelreël w....>>>

Moet jou nie aan Barkhuizen steur nie. Hy bestaan nie werklik nie. Hy
is bloot n karakter in Ettiene Leroux se ongepubliseerde kortverhaal
"Wiedefok Is Barkhuizen?".
Vorige onderwerp: Matekwaan
Volgende onderwerp: HIP-HOP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 16:49:45 MGT 2024