Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat is die reëls....
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20108] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Meneer Kwarantyn,

Wie of wat is Raka en wat heeft , hij/zij/het gezegd? En ja die Doedie is
maar vervelend en verward grofheid met een
gevoel voor humor. Maar ja we leven in een vrije maatschappij, dus dat
schijnt te moeten kunnen.

Met vriendelijke groet

Robbert

Kwarantyn wrote:

> ... van hierdie nuusgroep? Kan 'n mens dit uitvind? Of is daar 'n
> moderator, sodat die vulgariteit en gewoon platvloerse banaliteit van
> sulke onvolwasse pre-pubers soos doedie nel (en ander) wat 'n perverse
> genot daaruit put om hulle kinderagtige kleinhuisie mentaliteit aan
> ander op te dwing uit die nuusgroep geweer kan word? En ook die
> afstootlike godslasterlikheid wat al meer hier na vore begin kom?
>
> Persoonlik maak ek ten sterkste daarteen beswaar dat hierdie forum op
> hierdie wyse bevuil word.
>
> Ek weet ek hoef dit nie te lees nie; ongelukkig lees 'n mens per ongeluk
> een of twee daarvan voor jy agterkom wat aangaan.
>
> Ongelukkig is dit ook so dat die gemiddelde IK en moraliteitsindeks van
> die hele groep eksponensieel daal sodra iemand met sulke moroniese
> sotlikheid hom of haar hier aansluit.
>
> Ja, ek is elitisties. As dit elitisties is om my nie met sulke
> infantiele geselskap te assosieer nie.
>
> Dalk is dit 'n indeks van die beginselloosheid en morele bankrotskap wat
> die Afrikaanse kultuur in toenemende mate begin binnesypel? Miskien was
> Raka meer profeties as wat selfs Van Wyk Louw besef het.
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20109 is 'n antwoord op boodskap #20108] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
meneer Kwarantyn,

Bedankt voor uw heldere uitleg. Ik heb nog twee vragen:

1.Dus als ik het goed begrijp is "Raka" puur een bedenksel van de dichter van der
Louw en niet gebaseerd op een verhaal van de inlanders (negers) ?
2.Wat betekent het woord "ratsheid". Ik is een evocatief woord, maar ik wil graag
een preciesere aanduiding, indien het voor u niet teveel werk is.

Met vriendelijke groet,

Robbert

Kwarantyn wrote:

> Robbert
>
> Eintlik moes ek "Raka" tussen aanhalingstekens geskryf het. My verwysing was
> nie na iets wat Raka self gesê het nie, maar eerder na die gedig (met
> dieselfde titel) van N.P. van Wyk Louw.

snip
Re: Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20171 is 'n antwoord op boodskap #20108] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Profesoor Barkhuizen? As hy sy sout werd was, waarom sien
mens nooit sy pos nie? Kwalifiseer hy in sy afwesigheid omdat hy so
in Afrikaans belangstel? Ek soek hom nie.

Johan
Vorige onderwerp: Is dit reg?
Volgende onderwerp: 'n Boodskap aan BEES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 04:53:42 MGT 2024