Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Robotte
Robotte [boodskap #19971] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
CRC  is tans af-lyn  CRC
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Haai,

Ek pos maar hier want die ander za conferences lyk te gevrek. :-)

Is daar enigiemand in SA wat met robotics eksperimenteer?

Nic
subli...@acenet.co.za
Re: Robotte [boodskap #20002 is 'n antwoord op boodskap #19971] Di, 19 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe , het
subli...@acenet.co.za die volgende te sê gehad:
>
> Is daar enigiemand in SA wat met robotics eksperimenteer?
>

Jare lank al, maar ek kry niks meer as rooi, oranje en groen uit die goed
nie.

___
JlR
Bfn.
Re: Robotte [boodskap #20031 is 'n antwoord op boodskap #19971] Wo, 20 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Jan 1999 12:27:53 +0200, j...@gmx.net (JLR) wrote:

subli...@acenet.co.za die volgende te sê gehad:[/color]
>>
>> Is daar enigiemand in SA wat met robotics eksperimenteer?
>>
>
> Jare lank al, maar ek kry niks meer as rooi, oranje en groen uit die goed
> nie.>>

Silly grappie.
In SA en in Afrikaans (en NET hier) noem die mense verkeersligte
(traffic lights) robotte.

Dit kom glo van die eerste outomatiese verkeersreguleerder wat in
Johannesburg se middestad was.
Dit was in wese n robot.
n Motor het n ligbaan gebreek en n reaksie tot gevolg gehad wat die
verkeer gereel het, altans dit het Arthur Goldstuck aan my vertel.
Re: Robotte [boodskap #20057 is 'n antwoord op boodskap #19971] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Jan 1999 18:55:47 +0200, Francois Botha
said the following:
|Dit is hoekom alles so gevrek is. Almal sit iewers een of ander slegte
|trip en afwerk soos 'n daggazol sooibrand. Ek lees nou die dag die een
|ou stel voor ons moet oor iets praat of stry of iets. Fokkit, steek
|niemand meer nie?
|
|Groetnis in die parradys
|
|Francois
|PS - Bees gee my 'n groot kak. Miskien moet hy sy naam verander na
|"Doos" of so iets.
|
Ek sal darem graag jou mond met seepsoda wil bykom!! Of is dit nou
jou vingers in batterysuur druk..... Maar 'n mens mag mos nie
kinders onder 16 aanrand nie.... So miskien moet jy maar gaan speel
op die Chat kanale vir tieners, waar jy mense van jou eie "pituur" kan
raakloop.

Johan
Re: Robotte [boodskap #20104 is 'n antwoord op boodskap #19971] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teresa Gilliam  is tans af-lyn  Teresa Gilliam
Boodskappe: 10
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Arthur Goldstuck. Dis nou die ou wat geld maak deur mense te taglines steel
en dit te publiseer?
xxx
TG :)

> In SA en in Afrikaans (en NET hier) noem die mense verkeersligte
> (traffic lights) robotte.
>
> Dit kom glo van die eerste outomatiese verkeersreguleerder wat in
> Johannesburg se middestad was.
> Dit was in wese n robot.
> n Motor het n ligbaan gebreek en n reaksie tot gevolg gehad wat die
> verkeer gereel het, altans dit het Arthur Goldstuck aan my vertel.
Re: Robotte [boodskap #20105 is 'n antwoord op boodskap #19971] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Botha  is tans af-lyn  Francois Botha
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
CRC wrote:

> Haai,
>
> Ek pos maar hier want die ander za conferences lyk te gevrek. :-)
>
> Is daar enigiemand in SA wat met robotics eksperimenteer?
>
> Nic
> subli...@acenet.co.za

Hello Nick

Ja, die hele lot experimenteer met een of ander ietsie in hierdie
kolom.
Dit is hoekom alles so gevrek is. Almal sit iewers een of ander slegte
trip en afwerk soos 'n daggazol sooibrand. Ek lees nou die dag die een
ou stel voor ons moet oor iets praat of stry of iets. Fokkit, steek
niemand meer nie?

Groetnis in die parradys

Francois
PS - Bees gee my 'n groot kak. Miskien moet hy sy naam verander na
"Doos" of so iets.
Re: Robotte [boodskap #20166 is 'n antwoord op boodskap #19971] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois Botha  is tans af-lyn  Francois Botha
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Ek sal darem graag jou mond met seepsoda wil bykom!! Of is dit nou
> jou vingers in batterysuur druk..... Maar 'n mens mag mos nie
> kinders onder 16 aanrand nie.... So miskien moet jy maar gaan speel
> op die Chat kanale vir tieners, waar jy mense van jou eie "pituur" kan
> raakloop.
>
> Johan

Johan,

Ek is lus en koop by Jan Bom een van sy WMDS-12 bommetjies, en plant jou
met jou gat op die plofkop. Tyson was lucky. Onthou, ek het sestig miljoen
gemaak met die fight. Ek is die ou wat vir Gerrie Coetzee maniere geleer
het. Ek het nog steeds my kontakte in Suid Africa, en my vriende is nie
vingerbrekers nie - hulle doen sommer die hele arm. Ek het juis nou die
ander dag 'n mannetjie op Witbank laat regsien wat loop vertel het dat ek
en my sussie saam geslaap het. Wie de hel is hy, en wat het my
liefdesverhoudings met hom te make? Pasop vir jou. Batterysuur wat deur 'n
tregter stadig by jou hol inloop sal jou laat skree soos 'n miskruier wat
op 'n trop olifant kak afkom.

Lekker dag

Francois
Vorige onderwerp: Dankie, Leendert...
Volgende onderwerp: Re: Tradisionele troues
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 09:55:00 MGT 2024