Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lelie wit !
Lelie wit ! [boodskap #19956] So, 17 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of Steve Twete gesien het dit is nie net die spanne wat lelie wit
is nie, maar die TOESKOUERS ook. Waar is die "massa" swart ondersteuners, en
hoekom kan hulle nie ook betaal om die wedstryde by te woon nie.
Re: Lelie wit ! [boodskap #19968 is 'n antwoord op boodskap #19956] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Oom Steve verstaan nie altyd die werk so lekker nie ...

Riaan wrote in message ...
> Ek wonder of Steve Twete gesien het dit is nie net die spanne wat lelie wit
> is nie, maar die TOESKOUERS ook. Waar is die "massa" swart ondersteuners, en
> hoekom kan hulle nie ook betaal om die wedstryde by te woon nie.
>
Re: Lelie wit ! [boodskap #20055 is 'n antwoord op boodskap #19956] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan Megannon  is tans af-lyn  Jan Megannon
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja, dit is nogal opmerklik dat die meerderheid toeskouers baie aan die
leliewit kant kant is, maar moet asseblief nie hulle aandag daarop vestig
nie!!! Die volgende ding wat jy sal hoor is dat die pryse van kaartjies
gewysig gaan word, waar die 'historically advantaged' volgens 'n glyskaal
meer sal moet betaal om die "agtergeblewenis" te subsidieer, sodat hulle ook
kan bywoon.

Nog 'n ding is dat hulle die kameramanne van rassisme gaan beskuldig, omdat
die meeste jong dames waarop gefokus word blank is!! Of as dit daarby
uitkom, voel hulle nie meer so agtergeblewe nie??

Ek is nie 'n rassis nie, maar ek hou ook nie van kinderk*k nie! Hulle moet
liewer ons sport uit los en hulle fokus op die dinge wat hulle aandag meer
nodig het!

Jan Patrick Megannon jmeg...@intekom.co.za.no.bs
Remove the no.bs (No Bullshit) to email me!!.

Some people wonder if there is life after death.
In fact, some people make me wonder if there is life after BIRTH!!!

Riaan wrote in message ...
> Ek wonder of Steve Twete gesien het dit is nie net die spanne wat lelie wit
> is nie, maar die TOESKOUERS ook. Waar is die "massa" swart ondersteuners, en
> hoekom kan hulle nie ook betaal om die wedstryde by te woon nie.
>
Re: Lelie wit ! [boodskap #20101 is 'n antwoord op boodskap #19956] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doedie Nel  is tans af-lyn  Doedie Nel
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Riaan wrote:

> Ek wonder of Steve Twete gesien het dit is nie net die spanne wat lelie wit
> is nie, maar die TOESKOUERS ook. Waar is die "massa" swart ondersteuners, en
> hoekom kan hulle nie ook betaal om die wedstryde by te woon nie.

Liewe Riaan,

Ek moes onlangs na die OP gaan om aan 'n vriendinnetjie hulp te verleen (sien,
ek het mos jarelange ondervinding met die tipe goeters) toe Mkaya Nthini haar
gespyker het. My vriendinnetjie wat nie so mooi engels kan praat nie, was
heeltemal misverstaan toe sy aan die seun wou verduidelik dat sy nie belang stel
nie. Pleks dat sy sê "nay" verstaan hy sy wou, jy weet.... Nou is die arme seun
in die moeilikheid oordat PW Botha met sy apartheid onderrig die nie-blankes
geleer het om afrikaans in al sy glorie te haat. Persoonlik het ek niks teen 'n
donker vel nie. (....het jy al die ouens se watsename gesien?! Wow!) Soos 'n
vriendin van my altyd sê, onder die vel is die dermis, en daarna hou 'n mens
kermis....

Liefies

Doedie
Re: Lelie wit ! [boodskap #20212 is 'n antwoord op boodskap #19956] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jan Megannon wrote:

> Ja, dit is nogal opmerklik dat die meerderheid toeskouers baie aan die
> leliewit kant kant is, maar moet asseblief nie hulle aandag daarop vestig
> nie!!! Die volgende ding wat jy sal hoor is dat die pryse van kaartjies
> gewysig gaan word, waar die 'historically advantaged' volgens 'n glyskaal
> meer sal moet betaal om die "agtergeblewenis" te subsidieer, sodat hulle ook
> kan bywoon.

Gisteraand se krieket was absoluut die mees fantastiese wedstryd wat ek
nog ooit
aanskou het. Die veggees van Suid Afrika het aan Wes Indie 'n helse
sielkundige
knou gegee, en ek dink die res van die toer gaan maar redelik eensydig
wees. Van
ondersteuners gepraat, julle is so 'n bietjie agter die tyd. Wanderers
se
toeskouers gisteraand was toe glad nie so leliewit soos wat beweer word
nie.
Goed die helfte van die toeskouers was gekleurd, met 'n groot deel
hiervan mense
uit die Indier gemeenskap. Nee wat, hulle se mos there's none so blind
as he who
won't see. Krieket is wel oppad as 'n gemengde sport met gemengde
ondersteuning.
Ek dink wel dat die prys van kaartjies en die venues dit vir baie
swartes
moeilik maak om daar te kom, maar miskien is dit tog beter so.....
Re: Lelie wit ! [boodskap #20332 is 'n antwoord op boodskap #19956] Di, 26 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hy wil nie verstaan nie

Alwyn Van Rooyen wrote in message ...
> Oom Steve verstaan nie altyd die werk so lekker nie ...
Vorige onderwerp: "Klein Siklus" deur G.A. WATERMEYER
Volgende onderwerp: Re: Afikaans hoort bij Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 07:56:52 MGT 2024