Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Betekenis
Betekenis [boodskap #20052] Do, 21 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Neem me niet kwalijk, maar, wat betekend het Afrikaanse woord "Dye"? Ik
kom er niet uit.
Excuse me, but, what does the Afrikaans word "Dye" mean? I can't get it.

Robbert Zijlstra
Verwarde kaaskop

@igs.net wrote:

> "Leendert van Oostrum"
>
>> Te veel pornografiese hygversies maak jou koppie saf, ou Varkentjie!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
> Ek verskaf maar net aan 'n wyer
> leserskring die nuutste sewe-
> dag-wonder van die Afrikaanse
> kultuurkringe daar in jou
> geweste. Het jy al "Die dye
> trek die dye aan" te sien gekry?
> En wat dink jou vrou daarvan?
> (Iemand wat volgens jou rapporte
> in die verlede nogal goeie smaak
> en kennis het wat letterkunde
> betref.)
>
> La petite Piggee
>
Re: Betekenis [boodskap #20053 is 'n antwoord op boodskap #20052] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Robbert Zijlstra writes:

> Neem me niet kwalijk, maar, wat betekend het Afrikaanse woord
"Dye"? Ik
> kom er niet uit.

> Robbert Zijlstra
> Verwarde kaaskop


In Engels dink ek "dye" hier sal vertaal
word met "thighs." Maar ek dink dit word
hier met 'n seksuele konnotasie gebruik,
wat nie noodwendig altyd in die woord
opgesluit is nie. Die bundel waarna verwys
word is "Die dye trek die dye aan" en is
'n aanhaling uit 'n gedig van N.P. van
Wyk Louw.

Daar is nog 'n ander woord in Afrikaans:
"lende" wat ongeveer dieselfde betekenis
het: dit kan ook met 'n seksuele konnotasie
gebruik word, maar word ook daarsonder
gebruik. Byvoorbeeld," hulle het hulle
lendene omgord."

Gloudina
Re: Betekenis [boodskap #20054 is 'n antwoord op boodskap #20052] Do, 21 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
(Afrikaans) Dye - (Engels) thighs
Ken nie die Nederlands daarvoor nie, maar ek is seker jy gaan oorval word
met ouens wat die vertaling ken.
Groete!

Robbert Zijlstra wrote:

> Neem me niet kwalijk, maar, wat betekend het Afrikaanse woord "Dye"? Ik
> kom er niet uit.
> Excuse me, but, what does the Afrikaans word "Dye" mean? I can't get it.
>
> Robbert Zijlstra
> Verwarde kaaskop
>
> @igs.net wrote:
>
>> "Leendert van Oostrum"
>>
>>> Te veel pornografiese hygversies maak jou koppie saf, ou Varkentjie!
>>>
>>> Vriendelike groete, Leendert
>>
>> Ek verskaf maar net aan 'n wyer
>> leserskring die nuutste sewe-
>> dag-wonder van die Afrikaanse
>> kultuurkringe daar in jou
>> geweste. Het jy al "Die dye
>> trek die dye aan" te sien gekry?
>> En wat dink jou vrou daarvan?
>> (Iemand wat volgens jou rapporte
>> in die verlede nogal goeie smaak
>> en kennis het wat letterkunde
>> betref.)
>>
>> La petite Piggee
>>
>>
Re: Betekenis [boodskap #20099 is 'n antwoord op boodskap #20052] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kwarantyn wrote:
>
> (Afrikaans) Dye - (Engels) thighs
> Ken nie die Nederlands daarvoor nie, maar ek is seker jy gaan oorval word
> met ouens wat die vertaling ken.
> Groete!

Die Nederlandse woord vir "dye" is "dijen". Die Afrikaanse woord maak my
dink aan die Engels "dye".

Hans Kamp.
Vorige onderwerp: Broekskeur
Volgende onderwerp: Re: Colin Chauke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:12:22 MGT 2024