Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe suidafrikaanse Web Bladsy
Nuwe suidafrikaanse Web Bladsy [boodskap #19986] Di, 19 Januarie 1999 00:00
sam  is tans af-lyn  sam
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het 'n nuwe Web Bladsy begin.

Kyk daarna en laat my weet waar kan ek verbeter.

Stuur ook asb vir my links om op my links bladsy te sit want ek het nog niks
daar nie.

As jy dink jy het iets wat die site 'n meer Suid Afrikaanse gevoel kan gee,
stuur dit asb vir my.

Ek sal ook bly wees om meer van Suid Afrika kunste en kultuur op te sit,
veral opvoerings ens. as iemand my kan help daarmee sal ek dit opreg waar
deer.

http//:www.elexir.co.za/fun/fun.html

my e-mail is

s...@elexir.co.za

Baie Dankie

Sam
Vorige onderwerp: "Toronto on ice"
Volgende onderwerp: Re: South Africa to USA only 64 cents! USA to South Africa only 67 cents !!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:47:13 MGT 2024