Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Orania Tuisblad
Orania Tuisblad [boodskap #19853] Di, 12 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
clan...  is tans af-lyn  clan...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die URL vir die nuwe Orania Tuisblad: [vir 'n afrikaner
volk-en-gemeenskap]

http://orania.co.za/
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19888 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En FW het gesê die nuwe SA gaan maanskyn en rose wees, Mandela sê die "crime
rate" is nie so erg nie...................Het jy hulle ook voor die voet net
so geglo ?

Wonder of dit simbolies is van hoe dit deedae in regse kringe gaan:
Netscape sê eenvoudig vir my: This page contains no data!
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19889 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Jan 1999 20:17:44 -0800, clan...@gte.net said the
following:

|Die URL vir die nuwe Orania Tuisblad: [vir 'n afrikaner
|volk-en-gemeenskap]
|
|http://orania.co.za/
|
|
Wonder of dit simbolies is van hoe dit deedae in regse kringe gaan:
Netscape sê eenvoudig vir my: This page contains no data!

Vrede!

Johan
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19890 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
En hoekom kan ek dit dan aflaai en na elke aspek van die baldsy kyk?
Hoekom kry ek dan nie 'n "no data" boodskap nie?

Alwyn Van Rooyen wrote:

> Myne ook. No data blyk die in ding vir hierdie soort bladsye te wees.
>
> Johan wrote in message ...
>> On Tue, 12 Jan 1999 20:17:44 -0800, clan...@gte.net said the
>> following:
>>
>> |Die URL vir die nuwe Orania Tuisblad: [vir 'n afrikaner
>> |volk-en-gemeenskap]
>> |
>> |http://orania.co.za/
>> |
>> |
>> Wonder of dit simbolies is van hoe dit deedae in regse kringe gaan:
>> Netscape sê eenvoudig vir my: This page contains no data!
>>
>>
>> Vrede!
>>
>> Johan
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19891 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
> Sal nie weet nie swaer ...

Al eerder schreef Alwyn "Swaer, waarvan praat jy?"

Ik dacht eerst dat "swaer" zoiets was als "heftig!" of het Amerikaanse
"heavy!". Maar toen bedacht ik dat het Afrikaans regelmatig "g"-tjes
weglaat, is dat hier soms ook het geval? Zo ja, dan is het een hele tijd
geleden dat ik iemand voor het laatst een ander zo heb zien aanspreken :)

Arthur
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19892 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>> Sal nie weet nie swaer ...
>
>
> Al eerder schreef Alwyn "Swaer, waarvan praat jy?"
>
> Ik dacht eerst dat "swaer" zoiets was als "heftig!" of het Amerikaanse
> "heavy!". Maar toen bedacht ik dat het Afrikaans regelmatig "g"-tjes
> weglaat, is dat hier soms ook het geval? Zo ja, dan is het een hele tijd
> geleden dat ik iemand voor het laatst een ander zo heb zien aanspreken :)
>
> Arthur

Ja, Arthur, die woord "swaer" is die
Afrikaans vir "brother-in-law." Maar
as iemand nou vir 'n persoon so aan-
spreek as daardie persoon nie sy familie-
lid is nie, dan het die woord 'n duidelike
pejoratiewe betekenis. Dit dui aan dat die
spreker enigsins neerhalend en neerbuigend
vir die ander persoon wil aandui dat hy
nou 'n bietjie van 'n "lightweight" is.
Dieselfde gebeur met die woord "suster"
en "boet," en selfs met die woord "moeder"
as jy wil aandui dat die persoon dominerend
is en teveel bevele wil gee.

Die herhaalde gebruik deur Alwyn van Rooyen
van die woord "swaer" en die voor-op-die-wa
opmerkings wat hy maak sonder om enigsins
substansiele bydraes tot besprekings te lewer,
laat my wonder wat se soort persoon Alwyn
van Rooyen nou eintlik is. Definitief nie
iemand wat ek kan vertrou, soos my Hennerietjie
nie

Piggy
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19893 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Sal nie weet nie swaer ...

Kwarantyn wrote in message
...
> En hoekom kan ek dit dan aflaai en na elke aspek van die baldsy kyk?
> Hoekom kry ek dan nie 'n "no data" boodskap nie?
>
>
> Alwyn Van Rooyen wrote:
>
>> Myne ook. No data blyk die in ding vir hierdie soort bladsye te wees.
>>
>> Johan wrote in message ...
>>> On Tue, 12 Jan 1999 20:17:44 -0800, clan...@gte.net said the
>>> following:
>>>
>>> |Die URL vir die nuwe Orania Tuisblad: [vir 'n afrikaner
>>> |volk-en-gemeenskap]
>>> |
>>> |http://orania.co.za/
>>> |
>>> |
>>> Wonder of dit simbolies is van hoe dit deedae in regse kringe gaan:
>>> Netscape sê eenvoudig vir my: This page contains no data!
>>>
>>>
>>> Vrede!
>>>
>>> Johan
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19894 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Myne ook. No data blyk die in ding vir hierdie soort bladsye te wees.

Johan wrote in message ...
> On Tue, 12 Jan 1999 20:17:44 -0800, clan...@gte.net said the
> following:
>
> |Die URL vir die nuwe Orania Tuisblad: [vir 'n afrikaner
> |volk-en-gemeenskap]
> |
> |http://orania.co.za/
> |
> |
> Wonder of dit simbolies is van hoe dit deedae in regse kringe gaan:
> Netscape sê eenvoudig vir my: This page contains no data!
>
>
> Vrede!
>
> Johan
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19896 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
r
> as iemand nou vir 'n persoon so aan-
> spreek as daardie persoon nie sy familie-
> lid is nie, dan het die woord 'n duidelike
> pejoratiewe betekenis. Dit dui aan dat die
> spreker enigsins neerhalend en neerbuigend
> vir die ander persoon wil aandui dat hy
> nou 'n bietjie van 'n "lightweight" is.

Gloudina, ek het nie gedink die dag sal aanbreek dat ek iets se oor
Afrikaanse taalgebruik nie. Jy kan moontlik tegnies reg wees oor die
pejoratiewe betekenis, maar ek is baie seker dat die algemene gebruik van
"swaer" buite familieverband nie noodwendig negatief is nie. Dit kan selfs
'n toegenee gebruik he, bv. waar mans wat 'n bietjie
moedeloos-in-dieselfde-bootjie is (se maar 'n tweede pap band tussen nerens
en niks) vir mekaar se: "Ja swaer, hier is nou moeilikheid...."

As 'n voorbeeld wat baie mense sal ken, die baie suksesvolle reeks olie
advertensies (Castrol of so iets) waar mans wat baie verseker pelle en
onwaarskynlik familie is, vir mekaar op hierdie manier aanspreek. Uit die
konteks is dit baie duidelik nie pejoratief nie (Moontlik is jy weg uit SA
voor die tyd, maar dit is al baie jare op die lug. Ek is nie seker nie, dalk
gaan dit nog steeds voort.)

Wat dink die mense wat nog meer daaglikse kontak met Afr het? (As ek, en
Gloudina.)

Bees, Afrikaans 001
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19897 is 'n antwoord op boodskap #19853] Do, 14 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gebruik IE4 !

** Ek verkies eerder dat daar NIKS aangaan, as wat 'n ou kak aanjaag soos
ons liewe regering en links gesinde draadtrekkers op die oomblik. **
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19910 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Jan 1999 22:30:16 GMT, wrote:
| pejoratiewe betekenis. Dit dui aan dat die
| spreker enigsins neerhalend en neerbuigend
| vir die ander persoon wil aandui dat hy
| nou 'n bietjie van 'n "lightweight" is.
| Dieselfde gebeur met die woord "suster"
| en "boet," en selfs met die woord "moeder"
| as jy wil aandui dat die persoon dominerend
| is en teveel bevele wil gee.
|
Jou algemene gebruiksAfrikaans het al verder geslip as myne, Gloudina.
Soos ek die woord "swaer" ken en self baie gebruik en hoor gebruik
het, dui dit eerder op 'n groot gevoel van smehorigheid onder twee
manne wat nie familie is nie, of dalk net baie ver langs aangetroude
familie. Defnitief niks neerhalend nie.

| Die herhaalde gebruik deur Alwyn van Rooyen
| van die woord "swaer" en die voor-op-die-wa
| opmerkings wat hy maak sonder om enigsins
| substansiele bydraes tot besprekings te lewer,
| laat my wonder wat se soort persoon Alwyn
| van Rooyen nou eintlik is. Definitief nie
| iemand wat ek kan vertrou, soos my Hennerietjie
| nie
|
| Piggy

Haai sies, hoe durf jy so wreed in die arme man se karrakter inklim -
gun hom sy opinie...

Johan
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19911 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> @igs.net wrote in message ...
>> "Arthur Hagen" writes:
>>
>>> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>>>> Sal nie weet nie swaer ...
>>>
>>>
>>> Al eerder schreef Alwyn "Swaer, waarvan praat jy?"
>>>
>>> Ik dacht eerst dat "swaer" zoiets was als "heftig!" of het Amerikaanse
>>> "heavy!". Maar toen bedacht ik dat het Afrikaans regelmatig "g"-tjes
>>> weglaat, is dat hier soms ook het geval? Zo ja, dan is het een hele tijd
>>> geleden dat ik iemand voor het laatst een ander zo heb zien aanspreken :)
>>>
>>> Arthur
>>
>>
>> Ja, Arthur, die woord "swaer" is die
>> Afrikaans vir "brother-in-law." Maar
>> as iemand nou vir 'n persoon so aan-
>> spreek as daardie persoon nie sy familie-
>> lid is nie, dan het die woord 'n duidelike
>> pejoratiewe betekenis.

Strooi Gloudina! Its a guy thing ... maar dan is jy al so lank weg jy
sal die nuuste maniere van praat ken nie.

>> Dit dui aan dat die
>> spreker enigsins neerhalend en neerbuigend
>> vir die ander persoon wil aandui dat hy
>> nou 'n bietjie van 'n "lightweight" is.
>> Dieselfde gebeur met die woord "suster"
>> en "boet," en selfs met die woord "moeder"
>> as jy wil aandui dat die persoon dominerend
>> is en teveel bevele wil gee.
>>
>> Die herhaalde gebruik deur Alwyn van Rooyen
>> van die woord "swaer" en die voor-op-die-wa
>> opmerkings wat hy maak sonder om enigsins
>> substansiele bydraes tot besprekings te lewer,
>> laat my wonder wat se soort persoon Alwyn
>> van Rooyen nou eintlik is. Definitief nie
>> iemand wat ek kan vertrou, soos my Hennerietjie
>> nie
>>
>> Piggy

Selle vir die res van die pos - jy weet nie waarvan jy praat nie ou sus
:).
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19912 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jan 1999 09:04:08 +0200, "Riaan" said
the following:

|En FW het gesê die nuwe SA gaan maanskyn en rose wees, Mandela sê die "crime
|rate" is nie so erg nie...................Het jy hulle ook voor die voet net
|so geglo ?
|
Nee - ek het nie - anders was ek dalk nou nog daar....?! Wat het dit
met Orania te doen??

Johan
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19913 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Swaer, met alle liefde en respek, ek verstaan nie eintlik die taal nie.

Arthur Hagen wrote in message ...
> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>> Arthur, ek is nie lekker met jou nie. Swaer is slegs 'n aanspreekvorm en
>> niks anders nie.
>
>
> Alwyn, volgens mij begrepen we elkaar gewoon niet: ik herkende het woord
> "swaer" eerst gewoon niet. Pas later bedacht ik dat het wel eens "zwager"
> zou kunnen betekenen, maar dat wist ik niet zeker. Het is heel lang geleden
> dat ik iemand die aanspreekvorm heb horen gebruiken. Als hier iemand je
> aanspreekt met "zwager", dan betekent dat meestal dat je net iets verkeerd
> heb gedaan naar zijn of haar mening (dus toch een beetje zoals Gloudina
> uitlegt), tenzij de man van je zus of een broer van je vrouw het tegen je
> zegt natuurlijk.
>
> Nu heb ik ook mijn twijfels over het zinnetje hierboven: "ek is nie lekker
> met jou nie"; volgens mij is dat geen positieve opmerking. Dacht je soms dat
> ik je in de maling nam of zo?
>
> Arthur
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19914 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Arthur, ek is nie lekker met jou nie. Swaer is slegs 'n aanspreekvorm en
niks anders nie.

Arthur Hagen wrote in message ...
> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>> Sal nie weet nie swaer ...
>
>
> Al eerder schreef Alwyn "Swaer, waarvan praat jy?"
>
> Ik dacht eerst dat "swaer" zoiets was als "heftig!" of het Amerikaanse
> "heavy!". Maar toen bedacht ik dat het Afrikaans regelmatig "g"-tjes
> weglaat, is dat hier soms ook het geval? Zo ja, dan is het een hele tijd
> geleden dat ik iemand voor het laatst een ander zo heb zien aanspreken :)
>
> Arthur
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19915 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Alle swaers en susters. Ek wil nie met julle baklei nie. Ek het niks leliks
bedoel nie. Ek het netnie vir Arthur verstaan nie.

@igs.net wrote in message ...
> "Arthur Hagen" writes:
>
>> Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
>>> Sal nie weet nie swaer ...
>>
>>
>> Al eerder schreef Alwyn "Swaer, waarvan praat jy?"
>>
>> Ik dacht eerst dat "swaer" zoiets was als "heftig!" of het Amerikaanse
>> "heavy!". Maar toen bedacht ik dat het Afrikaans regelmatig "g"-tjes
>> weglaat, is dat hier soms ook het geval? Zo ja, dan is het een hele tijd
>> geleden dat ik iemand voor het laatst een ander zo heb zien aanspreken :)
>>
>> Arthur
>
>
> Ja, Arthur, die woord "swaer" is die
> Afrikaans vir "brother-in-law." Maar
> as iemand nou vir 'n persoon so aan-
> spreek as daardie persoon nie sy familie-
> lid is nie, dan het die woord 'n duidelike
> pejoratiewe betekenis. Dit dui aan dat die
> spreker enigsins neerhalend en neerbuigend
> vir die ander persoon wil aandui dat hy
> nou 'n bietjie van 'n "lightweight" is.
> Dieselfde gebeur met die woord "suster"
> en "boet," en selfs met die woord "moeder"
> as jy wil aandui dat die persoon dominerend
> is en teveel bevele wil gee.
>
> Die herhaalde gebruik deur Alwyn van Rooyen
> van die woord "swaer" en die voor-op-die-wa
> opmerkings wat hy maak sonder om enigsins
> substansiele bydraes tot besprekings te lewer,
> laat my wonder wat se soort persoon Alwyn
> van Rooyen nou eintlik is. Definitief nie
> iemand wat ek kan vertrou, soos my Hennerietjie
> nie
>
> Piggy
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19917 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Van Rooyen heeft geschreven...
> Arthur, ek is nie lekker met jou nie. Swaer is slegs 'n aanspreekvorm en
> niks anders nie.

Alwyn, volgens mij begrepen we elkaar gewoon niet: ik herkende het woord
"swaer" eerst gewoon niet. Pas later bedacht ik dat het wel eens "zwager"
zou kunnen betekenen, maar dat wist ik niet zeker. Het is heel lang geleden
dat ik iemand die aanspreekvorm heb horen gebruiken. Als hier iemand je
aanspreekt met "zwager", dan betekent dat meestal dat je net iets verkeerd
heb gedaan naar zijn of haar mening (dus toch een beetje zoals Gloudina
uitlegt), tenzij de man van je zus of een broer van je vrouw het tegen je
zegt natuurlijk.

Nu heb ik ook mijn twijfels over het zinnetje hierboven: "ek is nie lekker
met jou nie"; volgens mij is dat geen positieve opmerking. Dacht je soms dat
ik je in de maling nam of zo?

Arthur
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19919 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes:

> Gloudina, ek het nie gedink die dag sal aanbreek dat ek iets se oor
> Afrikaanse taalgebruik nie. Jy kan moontlik tegnies reg wees oor die
> pejoratiewe betekenis, maar ek is baie seker dat die algemene gebruik van
> "swaer" buite familieverband nie noodwendig negatief is nie. Dit kan selfs
> 'n toegenee gebruik he, bv. waar mans wat 'n bietjie
> moedeloos-in-dieselfde-bootjie is (se maar 'n tweede pap band tussen nerens
> en niks) vir mekaar se: "Ja swaer, hier is nou moeilikheid...."

Ja, ek dink jy is reg en ek het te
vinnig gepraat. Maar wat seker is,
is dat die gebruik van "swaer" buite
familie-verband emosioneel gelaai is.
En dat dit baie voorafgegaan word
deur "ou."

Gloudina.
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19920 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina, nee. Jy wil nou maar hierdie label om "swaer" se nek hang. Dit mag
wel in daardie konteks gebruik word, maar meestal word dit nie. Die gebruik om
mekaar swaer te noem buite familieverband, gaan 'n lang pad terug en is gebore in
klein gemeenskappies op die platteland. Daar het almal mekaar geken, so goed dat
hulle net sowel familie kon wees. En hulle het nie tweemaal gedink om mekaar
swaer te noem nie, juis om daardie rede.

So vergeet van die negatiewe konnotasie. As Alwyn van Rooyen vir 'n Hollander oor
die water wil swaer noem, dan is dit eerder "tounge -in-the-cheeck." As jy
woedend vir iemand is, gaan jy nie vir hom sê; kyk swaer, ek gaan jou bliksem
nie. Daar is veel meer beskrywender woorde in Afrikaans daarvoor ie. dit sal
begin met "jou" gevolg deur jou gunsteling vier letter woord.

Net voor ek Oz toe gekom het, het ek vir die familie op Alldays gaan koebaai sê.
Ek het die Saterdagoggend in die Korporasie deurgebring, en glo my vry. Die boere
daar noem mekaar almal swaer.

Alwyn

@igs.net wrote:

> "Bees" writes:
>
>> Gloudina, ek het nie gedink die dag sal aanbreek dat ek iets se oor
>> Afrikaanse taalgebruik nie. Jy kan moontlik tegnies reg wees oor die
>> pejoratiewe betekenis, maar ek is baie seker dat die algemene gebruik van
>> "swaer" buite familieverband nie noodwendig negatief is nie. Dit kan selfs
>> 'n toegenee gebruik he, bv. waar mans wat 'n bietjie
>> moedeloos-in-dieselfde-bootjie is (se maar 'n tweede pap band tussen nerens
>> en niks) vir mekaar se: "Ja swaer, hier is nou moeilikheid...."
>
> Ja, ek dink jy is reg en ek het te
> vinnig gepraat. Maar wat seker is,
> is dat die gebruik van "swaer" buite
> familie-verband emosioneel gelaai is.
> En dat dit baie voorafgegaan word
> deur "ou."
>
> Gloudina.
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19921 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Jan 1999 12:25:31 -0500, Kwarantyn
said the following:

|En hoekom kan ek dit dan aflaai en na elke aspek van die baldsy kyk?
|Hoekom kry ek dan nie 'n "no data" boodskap nie?
|
Jy is seker in by die regte konneksies - of hulle het iets opgesit
sedert ek daarna gekyk het....

Johan
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19922 is 'n antwoord op boodskap #19853] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee Gloudina, nee. Jy wil nou maar hierdie label om "swaer" se nek hang. Dit mag
wel in daardie konteks gebruik word, maar meestal word dit nie. Die gebruik om
mekaar swaer te noem buite familieverband, gaan 'n lang pad terug en is gebore in
klein gemeenskappies op die platteland. Daar het almal mekaar geken, so goed dat
hulle net sowel familie kon wees. En hulle het nie tweemaal gedink om mekaar
swaer te noem nie, juis om daardie rede.

So vergeet van die negatiewe konnotasie. As Alwyn van Rooyen vir 'n Hollander oor
die water wil swaer noem, dan is dit eerder "tounge -in-the-cheeck." As jy
woedend vir iemand is, gaan jy nie vir hom sê; kyk swaer, ek gaan jou bliksem
nie. Daar is veel meer beskrywender woorde in Afrikaans daarvoor ie. dit sal
begin met "jou" gevolg deur jou gunsteling vier letter woord.

Net voor ek Oz toe gekom het, het ek vir die familie op Alldays gaan koebaai sê.
Ek het die Saterdagoggend in die Korporasie deurgebring, en glo my vry. Die boere
daar noem mekaar almal swaer.

Alwyn

@igs.net wrote:

> "Bees" writes:
>
>> Gloudina, ek het nie gedink die dag sal aanbreek dat ek iets se oor
>> Afrikaanse taalgebruik nie. Jy kan moontlik tegnies reg wees oor die
>> pejoratiewe betekenis, maar ek is baie seker dat die algemene gebruik van
>> "swaer" buite familieverband nie noodwendig negatief is nie. Dit kan selfs
>> 'n toegenee gebruik he, bv. waar mans wat 'n bietjie
>> moedeloos-in-dieselfde-bootjie is (se maar 'n tweede pap band tussen nerens
>> en niks) vir mekaar se: "Ja swaer, hier is nou moeilikheid...."
>
> Ja, ek dink jy is reg en ek het te
> vinnig gepraat. Maar wat seker is,
> is dat die gebruik van "swaer" buite
> familie-verband emosioneel gelaai is.
> En dat dit baie voorafgegaan word
> deur "ou."
>
> Gloudina.
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19941 is 'n antwoord op boodskap #19853] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen heeft geschreven...
>
> "ek is nie lekker met jou nie" kan ook gestel word as "ek is nou nie mooi by
> nie" of "ek volg nie mooi nie"

Dank je, Kobus. Ik heb vooral moeite met korte zinnetjes; niet genoeg
kontekst om woorden in te plaatsen.

> Wat beteken "in de maling" neem?
Iemand voor de gek houden.

Arthur
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19942 is 'n antwoord op boodskap #19853] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Kobus Pietersen wrote:
>
> Michelle Jerling-Lessing wrote in message
> ...
>> Arthur, Alwyn bedoel gewoon dat hy jou nie begryp nie
>
>> Arthur Hagen wrote in message ...
>>
>>> Nu heb ik ook mijn twijfels over het zinnetje hierboven: "ek is nie lekker
>>> met jou nie";
>
>>> dat ik je in de maling nam of zo
> Wat beteken "in de maling" neem?

"In de maling nemen" beteken: 'n mens nie serieus beskou nie. Dis
duidelik dat dit 'n Nederlandse uitdrukking is. Omdat ek 'n Nederlander
is, is dit moeilik vir my dit uit te le.

Hans Kamp.
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19943 is 'n antwoord op boodskap #19853] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Wat se gek? Wie nou? WAT?

Arthur Hagen wrote in message ...
> Kobus Pietersen heeft geschreven...
>>
>> "ek is nie lekker met jou nie" kan ook gestel word as "ek is nou nie mooi
> by
>> nie" of "ek volg nie mooi nie"
>
>
> Dank je, Kobus. Ik heb vooral moeite met korte zinnetjes; niet genoeg
> kontekst om woorden in te plaatsen.
>
>
>> Wat beteken "in de maling" neem?
> Iemand voor de gek houden.
>
> Arthur
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19944 is 'n antwoord op boodskap #19853] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
> @igs.net wrote in message ...
> r
>> as iemand nou vir 'n persoon so aan-
>> spreek as daardie persoon nie sy familie-
>> lid is nie, dan het die woord 'n duidelike
>> pejoratiewe betekenis. Dit dui aan dat die
>> spreker enigsins neerhalend en neerbuigend
>> vir die ander persoon wil aandui dat hy
>> nou 'n bietjie van 'n "lightweight" is.
>
> Gloudina, ek het nie gedink die dag sal aanbreek dat ek iets se oor
> Afrikaanse taalgebruik nie. Jy kan moontlik tegnies reg wees oor die
> pejoratiewe betekenis, maar ek is baie seker dat die algemene gebruik van
> "swaer" buite familieverband nie noodwendig negatief is nie. Dit kan selfs
> 'n toegenee gebruik he, bv. waar mans wat 'n bietjie
> moedeloos-in-dieselfde-bootjie is (se maar 'n tweede pap band tussen nerens
> en niks) vir mekaar se: "Ja swaer, hier is nou moeilikheid...."
>
Ek stem saam. Die gebruik van "swaer" is net soos die gebruik
van woorde soos "oom," "tannie," " neef" en "nig" al was
daar nie in werklikheid n familieverband nie. Ek het altyd
gedink dit kom daarvan dat die Afrikanervolkie maar klein
was en dat die mense verwand gevoel het aan mekaar in n
land waar daar so baie mense was wat andet tale gepraat het.
Dit het vir my gelyk na n manier van saamesyn bevestig. N
poging waarin die boere mekaar as familie aanvaar het. Ek
praat nou van toeka se dae, gedurende die Groot Trek en
Boere Oorlog. Dalk word dit nog om daardie rede gedoen, dalk
is dit nou net n manier van praat. Dit word ook gereeld in grappies
en staaltjies voor.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19945 is 'n antwoord op boodskap #19853] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Michelle Jerling-Lessing wrote in message
...
> Arthur, Alwyn bedoel gewoon dat hy jou nie begryp nie

> Arthur Hagen wrote in message ...
>
>> Nu heb ik ook mijn twijfels over het zinnetje hierboven: "ek is nie lekker
>> met jou nie";

>> dat ik je in de maling nam of zo
Wat beteken "in de maling" neem?

"ek is nie lekker met jou nie" kan ook gestel word as "ek is nou nie mooi by
nie" of "ek volg nie mooi nie"
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19947 is 'n antwoord op boodskap #19853] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michelle Jerling-Less  is tans af-lyn  Michelle Jerling-Less
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Arthur, Alwyn bedoel gewoon dat hy jou nie begryp nie

Johann

Arthur Hagen wrote in message ...

> Nu heb ik ook mijn twijfels over het zinnetje hierboven: "ek is nie lekker
> met jou nie"; volgens mij is dat geen positieve opmerking. Dacht je soms dat
> ik je in de maling nam of zo?
>
> Arthur
>
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19973 is 'n antwoord op boodskap #19853] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HvanZyl  is tans af-lyn  HvanZyl
Boodskappe: 10
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Alwyn Van Rooyen wrote in article
...
> Wat se gek? Wie nou? WAT?

Alwyn, dit klink so al vir my of jy sê: "Ek is nou nie mooi by nie"

Hans
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19974 is 'n antwoord op boodskap #19853] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
bi...@mgenerations.net wrote in message ...

> Ek stem saam. Die gebruik van "swaer" is net soos die gebruik
> van woorde soos "oom," "tannie," " neef" en "nig" al was
> daar nie in werklikheid n familieverband nie. Ek het altyd
> gedink dit kom daarvan dat die Afrikanervolkie maar klein
> was en dat die mense verwand gevoel het aan mekaar in n
> land waar daar so baie mense was wat andet tale gepraat het.
> Dit het vir my gelyk na n manier van saamesyn bevestig. N
> poging waarin die boere mekaar as familie aanvaar het. Ek
> praat nou van toeka se dae, gedurende die Groot Trek en
> Boere Oorlog. Dalk word dit nog om daardie rede gedoen, dalk
> is dit nou net n manier van praat. Dit word ook gereeld in grappies
> en staaltjies voor.

Die gebruik is nie uniek onder Afrikaners nie. Griekse kinders wat ek leer
ken het noem volwassenes dikwels Theo/ Thea = Oom/Tante, ongeag of daar 'n
verwantskap is.

Daar was natuurlik ook onder die Engelse adel die gebruik vroeër om mekaar
"cousin" te noem - Elizabeth I het al wat hertog/graaf/watookal is as
"cousin" aangespreek.

Groete, Leendert
Re: Orania Tuisblad [boodskap #19975 is 'n antwoord op boodskap #19853] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Net so.

Hans van Zyl wrote in message
...
> Alwyn Van Rooyen wrote in article
> ...
>> Wat se gek? Wie nou? WAT?
>
> Alwyn, dit klink so al vir my of jy sê: "Ek is nou nie mooi by nie"
>
> Hans
Re: Orania Tuisblad [boodskap #20003 is 'n antwoord op boodskap #19853] Di, 19 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bonheur  is tans af-lyn  Bonheur
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ik dacht dat dit reacties waren op Orania Tuisblad, maar ht lijkt mij meer
een taalcursus!

Boni

Alwyn Nel heeft geschreven in bericht ...
> Nee Gloudina, nee. Jy wil nou maar hierdie label om "swaer" se nek hang. Dit mag
> wel in daardie konteks gebruik word, maar meestal word dit nie. Die gebruik om
> mekaar swaer te noem buite familieverband, gaan 'n lang pad terug en is gebore in
> klein gemeenskappies op die platteland. Daar het almal mekaar geken, so goed dat
> hulle net sowel familie kon wees. En hulle het nie tweemaal gedink om mekaar
> swaer te noem nie, juis om daardie rede.
>
> So vergeet van die negatiewe konnotasie. As Alwyn van Rooyen vir 'n Hollander oor
> die water wil swaer noem, dan is dit eerder "tounge -in-the-cheeck." As jy
> woedend vir iemand is, gaan jy nie vir hom sê; kyk swaer, ek gaan jou bliksem
> nie. Daar is veel meer beskrywender woorde in Afrikaans daarvoor ie. dit sal
> begin met "jou" gevolg deur jou gunsteling vier letter woord.
>
> Net voor ek Oz toe gekom het, het ek vir die familie op Alldays gaan koebaai sê.
> Ek het die Saterdagoggend in die Korporasie deurgebring, en glo my vry. Die boere
> daar noem mekaar almal swaer.
>
> Alwyn
>
>
> @igs.net wrote:
>
>> "Bees" writes:
>>
>>> Gloudina, ek het nie gedink die dag sal aanbreek dat ek iets se oor
>>> Afrikaanse taalgebruik nie. Jy kan moontlik tegnies reg wees oor die
>>> pejoratiewe betekenis, maar ek is baie seker dat die algemene gebruik van
>>> "swaer" buite familieverband nie noodwendig negatief is nie. Dit kan selfs
>>> 'n toegenee gebruik he, bv. waar mans wat 'n bietjie
>>> moedeloos-in-dieselfde-bootjie is (se maar 'n tweede pap band tussen nerens
>>> en niks) vir mekaar se: "Ja swaer, hier is nou moeilikheid...."
>>
>> Ja, ek dink jy is reg en ek het te
>> vinnig gepraat. Maar wat seker is,
>> is dat die gebruik van "swaer" buite
>> familie-verband emosioneel gelaai is.
>> En dat dit baie voorafgegaan word
>> deur "ou."
>>
>> Gloudina.
>>
>
Vorige onderwerp: "Reen" deur ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: "Toronto on ice"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:10:11 MGT 2024