Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertalings - Skaam jou Julie
Vertalings - Skaam jou Julie [boodskap #19791] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek is geskok om te sien dat een of ander idioot genaamd Julie wragtig
daardie kind se email aan haar pa gaan staan en vertaal het. (Dit is seker
moontlik dat sy nie regtig het nie, en net reaksie soek.)

As sy wel het, is dit privaatskending in 'n erge graad. Daardie boodskap is
'n desperate noodkreet van 'n jong meisie aan haar pa, en 'n poging om dit
in privaatheid te doen.

Skaam jou Jule. En in geval jy 'n vertaling nodig het - Shame on you.

Sies.

Bees
Re: Vertalings - Skaam jou Julie [boodskap #19792 is 'n antwoord op boodskap #19791] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
-----Original Message-----
From: Bees
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: Saturday, January 09, 1999 6:32 PM
Subject: Vertalings - Skaam jou Julie

> Ek is geskok om te sien dat een of ander idioot genaamd Julie wragtig
> daardie kind se email aan haar pa gaan staan en vertaal het. (Dit is seker
> moontlik dat sy nie regtig het nie, en net reaksie soek.)

Dit was nou regtig nie nodig om my 'n idioot te noem nie. En ek doen nie
dinge vir 'n reaksie nie.

> Skaam jou Jule. En in geval jy 'n vertaling nodig het - Shame on you.

Ek het probeer help en 'n baie groot fout begaan. Dit is eers agterna dat
ek besef het dat ek oorhaastig opgetree het en dat die inhoud daarvan
ingesink het. Ek is bitterspyt daaroor ...

Ek sal seker nou die nuusgroep moet verlaat aangesien ek nie kans sien vir
beledings ens. nie - ek gaan seker nou in duisende stukkies verskeur word
...

Julie
Visit my website: http://www.oocities.org/~tiegercat
My Photo Album: http://www.oocities.org/~julesworld
Re: Vertalings - Skaam jou Julie [boodskap #19807 is 'n antwoord op boodskap #19791] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Bees wrote:
>
> Ek is geskok om te sien dat een of ander idioot genaamd Julie wragtig
> daardie kind se email aan haar pa gaan staan en vertaal het. (Dit is seker
> moontlik dat sy nie regtig het nie, en net reaksie soek.)
>
> As sy wel het, is dit privaatskending in 'n erge graad. Daardie boodskap is
> 'n desperate noodkreet van 'n jong meisie aan haar pa, en 'n poging om dit
> in privaatheid te doen.
>
> Skaam jou Jule. En in geval jy 'n vertaling nodig het - Shame on you.

Ek begryp nie, hoe dit kon gebeur het. Wat kon sy bedoelings gewees het?

Hans Kamp.
Re: Vertalings - Skaam jou Julie [boodskap #19809 is 'n antwoord op boodskap #19791] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Julie wrote:
>
> -----Original Message-----
> From: Bees
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Date: Saturday, January 09, 1999 6:32 PM
> Subject: Vertalings - Skaam jou Julie
>
>> Ek is geskok om te sien dat een of ander idioot genaamd Julie wragtig
>> daardie kind se email aan haar pa gaan staan en vertaal het. (Dit is seker
>> moontlik dat sy nie regtig het nie, en net reaksie soek.)
>
> Dit was nou regtig nie nodig om my 'n idioot te noem nie. En ek doen nie
> dinge vir 'n reaksie nie.
>
>> Skaam jou Jule. En in geval jy 'n vertaling nodig het - Shame on you.
>
> Ek het probeer help en 'n baie groot fout begaan. Dit is eers agterna dat
> ek besef het dat ek oorhaastig opgetree het en dat die inhoud daarvan
> ingesink het. Ek is bitterspyt daaroor ...
>
> Ek sal seker nou die nuusgroep moet verlaat aangesien ek nie kans sien vir
> beledings ens. nie - ek gaan seker nou in duisende stukkies verskeur word

Dis g'n rede nie om 'n nuusgroep te verlaat, omdat jij 'n foot begaan
het. Ek weet nie die reels van soc.culture.south-africa.afrikaans nie,
omdat ek nuut is in hierdie groep.

Hans Kamp.
Re: Vertalings - Skaam jou Julie [boodskap #19835 is 'n antwoord op boodskap #19791] Ma, 11 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Julie wrote in message ...

> Ek het probeer help en 'n baie groot fout begaan. Dit is eers agterna dat
> ek besef het dat ek oorhaastig opgetree het en dat die inhoud daarvan
> ingesink het. Ek is bitterspyt daaroor ...

Almal maak foute, Julie! Ek sien jy het haar agterna weer gekontak?

> Julie -- this letter is six months old; it was found in a trash can. So
> don't worry about it too much!
> Regards,
> Robyn

Dis nou 'n groot lieg. Ses maande oud en in 'n asblik?
Die drama speel af by die Vlaamse Katolieke Universiteit van Leuven.
Dit lyk of Robyn-hulle met die Universiteit te doen het,
en 'n engelsprekende au-pair aangevra het.

>> miskien kan jy my bell at Josy's se
>> plek whant ek moet uit kom en ek dink dat op saterdag ek gaan by haar huis
>> slaap heir is haar telephone nommer, 3830638 ek sal weer skryf en vertel

Miskien kan iemand in Benelux vir Josy skakel om te kyk of als reg is?
Die nommer is moontlik in Brabant.

> Ek sal seker nou die nuusgroep moet verlaat aangesien ek nie kans sien vir
> beledings ens. nie - ek gaan seker nou in duisende stukkies verskeur word

Nee wat, Julie. Jy bly net hier! ;-)

Groete
Kobus
Re: Vertalings - Skaam jou Julie [boodskap #19862 is 'n antwoord op boodskap #19791] Di, 12 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Van Rooyen  is tans af-lyn  Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jy is reg, maar ten mis\nste het jy verskoning gevra. Vertel nou vir daardie
dame dat jy gejok het, toe ...

Julie wrote in message ...
> -----Original Message-----
> From: Bees
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Date: Saturday, January 09, 1999 6:32 PM
> Subject: Vertalings - Skaam jou Julie
>
>
>> Ek is geskok om te sien dat een of ander idioot genaamd Julie wragtig
>> daardie kind se email aan haar pa gaan staan en vertaal het. (Dit is seker
>> moontlik dat sy nie regtig het nie, en net reaksie soek.)
>
> Dit was nou regtig nie nodig om my 'n idioot te noem nie. En ek doen nie
> dinge vir 'n reaksie nie.
>
>> Skaam jou Jule. En in geval jy 'n vertaling nodig het - Shame on you.
>
> Ek het probeer help en 'n baie groot fout begaan. Dit is eers agterna dat
> ek besef het dat ek oorhaastig opgetree het en dat die inhoud daarvan
> ingesink het. Ek is bitterspyt daaroor ...
>
> Ek sal seker nou die nuusgroep moet verlaat aangesien ek nie kans sien vir
> beledings ens. nie - ek gaan seker nou in duisende stukkies verskeur word
> ...
>
>
> Julie
> Visit my website: http://www.oocities.org/~tiegercat
> My Photo Album: http://www.oocities.org/~julesworld
>
Vorige onderwerp: Re: Net 'n laaste woortjie (woordjie?)
Volgende onderwerp: Afrikaan, ZULU and Xhosa translator needed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 10:17:23 MGT 2024