Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis nou genoeg van Julie
Dis nou genoeg van Julie [boodskap #19808 is 'n antwoord op boodskap #19810] So, 10 Januarie 1999 00:00
Betsie  is tans af-lyn  Betsie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kobus, jy het verbeeldingryke gedagtes. Waar op aarde kom jy aan Brabant
ens. Die Robyn vrou het dan n AOL adres, en ek is van oortuig dat dit in
Amerika iewers is. America On Line.

En Julie, dis nie rede om weg te gaan nie, net volgende keer dink bietjie
voor jy doen, soos my ma altyd gesê het, slaap een nag oor n besluit, en
dan doen jy die volgende dag.

B

Kobus Pietersen wrote in article
...
> Julie wrote in message ...
>
>> Ek het probeer help en 'n baie groot fout begaan. Dit is eers agterna dat
>> ek besef het dat ek oorhaastig opgetree het en dat die inhoud daarvan
>> ingesink het. Ek is bitterspyt daaroor ...
>
> Almal maak foute, Julie! Ek sien jy het haar agterna weer gekontak?
>
>> Julie -- this letter is six months old; it was found in a trash can. So
>> don't worry about it too much!
>> Regards,
>> Robyn
>
> Dis nou 'n groot lieg. Ses maande oud en in 'n asblik?
> Die drama speel af by die Vlaamse Katolieke Universiteit van Leuven.
> Dit lyk of Robyn-hulle met die Universiteit te doen het,
> en 'n engelsprekende au-pair aangevra het.
>
>>> miskien kan jy my bell at Josy's se
>>> plek whant ek moet uit kom en ek dink dat op saterdag ek gaan by haar
> huis
>>> slaap heir is haar telephone nommer, 3830638 ek sal weer skryf en
vertel
>
> Miskien kan iemand in Benelux vir Josy skakel om te kyk of als reg is?
> Die nommer is moontlik in Brabant.
>
>> Ek sal seker nou die nuusgroep moet verlaat aangesien ek nie kans sien vir
>> beledings ens. nie - ek gaan seker nou in duisende stukkies verskeur
word
>
> Nee wat, Julie. Jy bly net hier! ;-)
>
> Groete
> Kobus
>
Re: Dis nou genoeg van Julie [boodskap #19810 is 'n antwoord op boodskap #19808] So, 10 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
jeroen crabbe  is tans af-lyn  jeroen crabbe
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Betsie wrote in message
...
> Kobus, jy het verbeeldingryke gedagtes. Waar op aarde kom jy aan Brabant
> ens. Die Robyn vrou het dan n AOL adres, en ek is van oortuig dat dit in
> Amerika iewers is. America On Line.
>
> (snap)

In de properties van de boodschap zie ik reference naar adres
@student.kuleuven.ac.be. AOL adres van auteur betekent niet dat auteur zich
in Amerika bevindt. Universiteit van Leuven is vlakbij Brussels waar
heleboel Amerikanen wonen in kader van NATO organisatie.

Ik wens veel sterkte aan alle betrokkenen, en Julie mag blyven wat my
betreft. Missen is menselyk.

, Jeroentje
Vorige onderwerp: U GROOTSTE GELEENTHEID OOIT!
Volgende onderwerp: Tweedehandse "conveyor belt"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 10:01:51 MGT 2024