Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hittegolf
Hittegolf [boodskap #1966] Ma, 11 Augustus 2003 17:37 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier in Noord-Europa bak ons in 'n hittegolf - en dis nogal erg want hier is
die huise teen koue gebou en nie teen hitte nie :-) Moet seker nie kla nie,
eersdaags het ons seker weer sneeu.... Oor weer gepraat, spaar die storms
jou tuin darem die afgelope tyd Katryn?

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1967 is 'n antwoord op boodskap #1966] Ma, 11 Augustus 2003 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f37d2df$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Hier in Noord-Europa bak ons in 'n hittegolf - en dis nogal erg want hier is
> die huise teen koue gebou en nie teen hitte nie :-) Moet seker nie kla nie,
> eersdaags het ons seker weer sneeu.... Oor weer gepraat, spaar die storms
> jou tuin darem die afgelope tyd Katryn?
>
> Lorinda

Ek hoor 'n gesprek tussen drie Vlaamse dames by die kassa van ons lokale
supermark - dit was eintlik in 'n Vlaamse dialek, maar ek vertaal dit na
Afrikaans :

Dame A : Wel, wat sê julle van die weer ? Ek sê dat ons nie heeltyd dertig
grade hoef te hê nie.
Dame B: Seker nie ! Waarvoor kan dit goed wees ? Ons benodig dit glad nie !
Dame A : 'n Mens weet nie meer waar jy moet 'kruip' nie ! Dis als te veel
wat jy doen met hierdie hitte !
Dame C : Nou sien julle wel : ons hoef nie jaloers te wees op al die warm
lande nie - julle kan nou self voel hoe daardie mense 'suffer' !
En Dames A en B het volmondig saamgestem :-).

Ek wag nou vir hul eerste klaagsange as dit weer koud word :-).

Hilda.
Re: Hittegolf [boodskap #1969 is 'n antwoord op boodskap #1967] Ma, 11 Augustus 2003 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:hzTZa.62002$F92.7086@afrodite.telenet-ops.be...
>
> Ek hoor 'n gesprek tussen drie Vlaamse dames by die kassa van ons lokale
> supermark - dit was eintlik in 'n Vlaamse dialek, maar ek vertaal dit na
> Afrikaans :
>
> Dame A : Wel, wat sê julle van die weer ? Ek sê dat ons nie heeltyd dertig
> grade hoef te hê nie.
> Dame B: Seker nie ! Waarvoor kan dit goed wees ? Ons benodig dit glad nie !
> Dame A : 'n Mens weet nie meer waar jy moet 'kruip' nie ! Dis als te veel
> wat jy doen met hierdie hitte !
> Dame C : Nou sien julle wel : ons hoef nie jaloers te wees op al die warm
> lande nie - julle kan nou self voel hoe daardie mense 'suffer' !
> En Dames A en B het volmondig saamgestem :-).
>
> Ek wag nou vir hul eerste klaagsange as dit weer koud word :-).
>
> Hilda.

LOL. Inderdaad, eersdaags is dit weer reen en koue en Londense mis :-) Nie
dat dit my baie bekommer nie, ek is oor die algemeen nie baie gepla oor die
weer nie. Ek hou van die vier duidelike seisoene hier....

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1971 is 'n antwoord op boodskap #1966] Di, 12 Augustus 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hier by ons is 'n kouegolf. Dis ()*^&koud, en die wind waai..

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f37d2df$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Hier in Noord-Europa bak ons in 'n hittegolf - en dis nogal erg want hier is
> die huise teen koue gebou en nie teen hitte nie :-) Moet seker nie kla nie,
> eersdaags het ons seker weer sneeu.... Oor weer gepraat, spaar die storms
> jou tuin darem die afgelope tyd Katryn?
>
> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1972 is 'n antwoord op boodskap #1971] Di, 12 Augustus 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhb8rg$d2e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier by ons is 'n kouegolf. Dis ()*^&koud, en die wind waai..
>

Toemaar Andries, eersdaags sal die kraaie weer gaap:-))

Het jy al jou "housewarming" gehou in die nuwe woonstel?

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1976 is 'n antwoord op boodskap #1966] Wo, 13 Augustus 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:
> Oor weer gepraat, spaar die storms
> jou tuin darem die afgelope tyd Katryn?

Ja, ons het nogal 'n paar erge storms gehad die afgelope ruk. Meeste
van die plante en struike hanteer dit darem. Die enigste werklike
probleem is dat die tamaties nie so goed doen nie, want hulle bars mos
na 'n ruk van teveel water. Die ander probleem met al die water,
gepaardgaande met die hitte, is dat daar meer muskiete broei, en hier
is mos alreeds so geweldige probleem met "west nile" virus. Alreeds
'n hele paar mense dood hierdie jaar.
Het julle dit ook? Ek is mos een van daardie gelukkige mensies wat
die muskiete vreeslik lief is voor. As daar een muskiet in 'n vertrek
met honderde mense is, sal daardie muskiet my bloed kom soek en leeg
suig!! :-(
Ek het dit al oorweeg om vir my 'n NASA space suit te koop om buite in
die tuin mee te werk. :-))
Ek beny julle gladnie julle hittegolf nie. Stay cool!!!
:-)
Re: Hittegolf [boodskap #1977 is 'n antwoord op boodskap #1972] Wo, 13 Augustus 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee, ek het nie.


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f394438_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhb8rg$d2e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier by ons is 'n kouegolf. Dis ()*^&koud, en die wind waai..
>>
>
> Toemaar Andries, eersdaags sal die kraaie weer gaap:-))
>
> Het jy al jou "housewarming" gehou in die nuwe woonstel?
>
> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1978 is 'n antwoord op boodskap #1976] Wo, 13 Augustus 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:ek3ljvgk9ul4cmsr7535dr58n16f2l38mj@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>> Oor weer gepraat, spaar die storms
>> jou tuin darem die afgelope tyd Katryn?
>
> Ja, ons het nogal 'n paar erge storms gehad die afgelope ruk. Meeste
> van die plante en struike hanteer dit darem. Die enigste werklike
> probleem is dat die tamaties nie so goed doen nie, want hulle bars mos
> na 'n ruk van teveel water. Die ander probleem met al die water,
> gepaardgaande met die hitte, is dat daar meer muskiete broei, en hier
> is mos alreeds so geweldige probleem met "west nile" virus. Alreeds
> 'n hele paar mense dood hierdie jaar.
> Het julle dit ook? Ek is mos een van daardie gelukkige mensies wat
> die muskiete vreeslik lief is voor. As daar een muskiet in 'n vertrek
> met honderde mense is, sal daardie muskiet my bloed kom soek en leeg
> suig!! :-(
> Ek het dit al oorweeg om vir my 'n NASA space suit te koop om buite in
> die tuin mee te werk. :-))
> Ek beny julle gladnie julle hittegolf nie. Stay cool!!!
> :-)

Van tamaties gepraat, ek dink nou die dag daaroor, in Suid-Afrika was
tamatie konfyt mos nogal algemeen? Daar bestaan nie so iets hier nie, ek
wonder waarom..... Nee, daar is geen "west nile" virus hier nie (in elkgeval
nie waarvan ek al gehoor het nie..). Daar is nie baie muskiete hier nie,
selfs in die hitte. Toe ek in Griekeland gebly het het hulle my ook altyd
opgevreet. Ons bloed is seker soet, Katryn!

Die NASA space suit in die tuin is 'n wonderlike idee:-) Ek wonder wat die
bure sal dink:-))

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1979 is 'n antwoord op boodskap #1966] Wo, 13 Augustus 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Watse nuus het jy?


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a94a8$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhe49j$h2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, ek het nie.
>>
>
> Wel dis een manier om warm te word in die koue!
>
> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1980 is 'n antwoord op boodskap #1977] Wo, 13 Augustus 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhe49j$h2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ek het nie.
>

Wel dis een manier om warm te word in die koue!

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1981 is 'n antwoord op boodskap #1978] Wo, 13 Augustus 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 20:46:28 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Van tamaties gepraat, ek dink nou die dag daaroor, in Suid-Afrika was
> tamatie konfyt mos nogal algemeen?
>
> Lorinda
>
>

Een van die lekkerste konfyte ooit!
Vye, tamatie, druiwe en youngberrie.

Verlede Saterdag was ek in 'n Restaurant by Princess Crossing.
Een van my gunsteling blatjangs, is die immer gewilde 'Mrs Balls
Perske blatjang".
Daar is toe op die tafel perske én Mrs H.S. Balls Tamatie blatjang.

Omdat ek die tamatie chutney nie ken nie, skep ek dit op my kos.
En weer, em weer:-) En dit staan nie terug vir tannie Ball se perske
blatjang nie. Lorinda, daar is mos 'n winkel naby jou wat spesialiseer
in SA produkte. Gaan koop vir jou 'n bottel van haar tamatie blatjang,
en rapporteer terug met 'n smile:-)

DD
Re: Hittegolf [boodskap #1982 is 'n antwoord op boodskap #1979] Wo, 13 Augustus 2003 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhe4fl$mq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Watse nuus het jy?

Dis nog steeds baie warm hier, so ons geniet maar die somer terwyl ons
kan... Wat van jou? Vertel ons van die jeugberaad, wat het julle bespreek?

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1983 is 'n antwoord op boodskap #1982] Wo, 13 Augustus 2003 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het aan jou 'n epos gestuur. Het jy dit nie gekry nie?


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a9796$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhe4fl$mq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Watse nuus het jy?
>
> Dis nog steeds baie warm hier, so ons geniet maar die somer terwyl ons
> kan... Wat van jou? Vertel ons van die jeugberaad, wat het julle bespreek?
>
> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1984 is 'n antwoord op boodskap #1981] Wo, 13 Augustus 2003 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:le5ljvodc693cp7us7hlrn6kijdaggako5@4ax.com...
>
> Een van die lekkerste konfyte ooit!
> Vye, tamatie, druiwe en youngberrie.
>
> Verlede Saterdag was ek in 'n Restaurant by Princess Crossing.
> Een van my gunsteling blatjangs, is die immer gewilde 'Mrs Balls
> Perske blatjang".
> Daar is toe op die tafel perske 'n Mrs H.S. Balls Tamatie blatjang.
>
> Omdat ek die tamatie chutney nie ken nie, skep ek dit op my kos.
> En weer, em weer:-) En dit staan nie terug vir tannie Ball se perske
> blatjang nie. Lorinda, daar is mos 'n winkel naby jou wat spesialiseer
> in SA produkte. Gaan koop vir jou 'n bottel van haar tamatie blatjang,
> en rapporteer terug met 'n smile:-)
>
> DD

Ek is so bly jy het bevestig dat daar tamatie konfyt in SA is, ek het al
begin dink ek maak dalk 'n fout! Vir die mense hier in Engeland is die idee
snaaks.
Ek sal beslis die tamatie blatjang gaan koop, dit klink lekker. Die winkel
hier naby my hou die perske blatjang aan, want ek het dit al gekoop, so
hulle sal seker tamatie ook he (maar ek het dit nog nooit opgelet nie).
Van youngberrie gepraat, iemand het my nou die dag 'n tuisgemaakte bottel
van die konfyt gegee (al die berry produkte hier is baie lekker want alle
soorte berries groei baie mooi hier), en toe eet ek nou die aand die hele
bottel (net so met 'n lepel) want dit was so lekker...

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1985 is 'n antwoord op boodskap #1983] Wo, 13 Augustus 2003 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhe5f7$15q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het aan jou 'n epos gestuur. Het jy dit nie gekry nie?

Ja, ek het, maar jy het oor die algemeen oor die naweek geskryf, toe wonder
ek maar net oor die jeugberaad self.
Het Fleur jou gemis toe jy weg was?

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1986 is 'n antwoord op boodskap #1985] Wo, 13 Augustus 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a9af6_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...


> Ja, ek het, maar jy het oor die algemeen oor die naweek geskryf, toe wonder
> ek maar net oor die jeugberaad self.

Ek het iets rondom die beraad aan jou gepos. Ek wil dit nie graag hier doen
nie.

> Het Fleur jou gemis toe jy weg was?

En nie hoe nie! Hy weet al wie is sy baas, hoor! ;-D
Hy het sulke tjank geluidjies gemaak toe hy my sien. Wel...hum...hoe sal ek
dit nou stel...die vloer nat gemaak van blydskap.

> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1987 is 'n antwoord op boodskap #1985] Wo, 13 Augustus 2003 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a9af6_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhe5f7$15q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het aan jou 'n epos gestuur. Het jy dit nie gekry nie?
>
> Ja, ek het, maar jy het oor die algemeen oor die naweek geskryf, toe wonder
> ek maar net oor die jeugberaad self.
> Het Fleur jou gemis toe jy weg was?
>
> Lorinda

Oeps Andries ek het dit nou net op my ander e-pos adres gekry! Jammer!! en
baie dankie.

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1988 is 'n antwoord op boodskap #1986] Wo, 13 Augustus 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhe67a$1hg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
> En nie hoe nie! Hy weet al wie is sy baas, hoor! ;-D
> Hy het sulke tjank geluidjies gemaak toe hy my sien. Wel...hum...hoe sal ek
> dit nou stel...die vloer nat gemaak van blydskap.
>

Was hy darem okay op die plaas met die ander honde?

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1989 is 'n antwoord op boodskap #1988] Wo, 13 Augustus 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3a9d1c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...

> Was hy darem okay op die plaas met die ander honde?

Ja, hy het nog nie "sy gebied afgebaken nie"

My pa het net sy hande effe vol gehad met die Jack Russel se jaloesie. Hy
was ook bly om my te sien.
Re: Hittegolf [boodskap #1991 is 'n antwoord op boodskap #1984] Wo, 13 Augustus 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 21:13:39 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Ek is so bly jy het bevestig dat daar tamatie konfyt in SA is, ek het al
> begin dink ek maak dalk 'n fout! Vir die mense hier in Engeland is die idee
> snaaks.

Ek herhaal, dat dit een van die lekkerste konfyte op
die Suid Afrikaanse huisvrou se kombuisrak is:-)

> Ek sal beslis die tamatie blatjang gaan koop, dit klink lekker. Die winkel
> hier naby my hou die perske blatjang aan, want ek het dit al gekoop, so
> hulle sal seker tamatie ook he (maar ek het dit nog nooit opgelet nie).

Doen dit, en jy sal dit geniet. Veral omdat ek hieronder sien
dat jy netso soettand soos ek is:-)

> Van youngberrie gepraat, iemand het my nou die dag 'n tuisgemaakte bottel
> van die konfyt gegee (al die berry produkte hier is baie lekker want alle
> soorte berries groei baie mooi hier), en toe eet ek nou die aand die hele
> bottel (net so met 'n lepel) want dit was so lekker...
>
> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1992 is 'n antwoord op boodskap #1966] Wo, 13 Augustus 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, vir eers.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f3aa226$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bhe7a8$246$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:3f3a9d1c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>>> Was hy darem okay op die plaas met die ander honde?
>>
>> Ja, hy het nog nie "sy gebied afgebaken nie"
>>
>> My pa het net sy hande effe vol gehad met die Jack Russel se jaloesie. Hy
>> was ook bly om my te sien.
>
> Die jaloesie kan nogal 'n probleem wees..... Neem jy nog vir Fleur saam werk
> toe?
>
> Lorinda
>
Re: Hittegolf [boodskap #1993 is 'n antwoord op boodskap #1989] Wo, 13 Augustus 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bhe7a8$246$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f3a9d1c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
>> Was hy darem okay op die plaas met die ander honde?
>
> Ja, hy het nog nie "sy gebied afgebaken nie"
>
> My pa het net sy hande effe vol gehad met die Jack Russel se jaloesie. Hy
> was ook bly om my te sien.

Die jaloesie kan nogal 'n probleem wees..... Neem jy nog vir Fleur saam werk
toe?

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1994 is 'n antwoord op boodskap #1991] Wo, 13 Augustus 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:bd8ljv4nahbejjbdjm8hk2bprob7jfj84u@4ax.com...
>
> Ek herhaal, dat dit een van die lekkerste konfyte op
> die Suid Afrikaanse huisvrou se kombuisrak is:-)


:-)) Dit klink soos iets uit 'n vroee uitgawe van Kook en Geniet!

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1995 is 'n antwoord op boodskap #1994] Wo, 13 Augustus 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 21:56:46 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:bd8ljv4nahbejjbdjm8hk2bprob7jfj84u@4ax.com...
>>
>> Ek herhaal, dat dit een van die lekkerste konfyte op
>> die Suid Afrikaanse huisvrou se kombuisrak is:-)
>
>
> :-)) Dit klink soos iets uit 'n vroee uitgawe van Kook en Geniet!
>
> Lorinda
>
>

Praat jy van die konfyt of van DD
As jy van my praat, is dit die huidige uitgawe met Ervaar en Geniet!

DD
Re: Hittegolf [boodskap #1996 is 'n antwoord op boodskap #1995] Wo, 13 Augustus 2003 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:f1aljvop15tg74evq3nh9ommgur5a9rj80@4ax.com...
>
> Praat jy van die konfyt of van DD
> As jy van my praat, is dit die huidige uitgawe met Ervaar en Geniet!
>
> DD

:-)) Ek het jou "turn of phrase" bedoel.... Dis het geklink soos iets wat
mens in Kook en Geniet sou kon lees...
Van DD gepraat, wat doen die huidige uitgawe so knaend in Roodepoort
deesdae?:-)


Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1997 is 'n antwoord op boodskap #1996] Wo, 13 Augustus 2003 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 22:17:07 +0100, "Lorinda" wrote:

> Van DD gepraat, wat doen die huidige uitgawe so knaend in Roodepoort
> deesdae?:-)
>
>
> Lorinda
>
>

Kuier graag by hardeware winkels daar. En daar is 'n tak van 'Tile
Africa' waar ek dikwels kom. Saterdag het ek by die Hyperama 'n spieël
gaan koop waarvoor ek 'n rak op die kar se dak moes sit om dit
huis toe te bring. Vir teen die muur aan die einde van die gang.
Ek kom agter dat, as mens genoeg spieëls in die huis teen die mure
het, jou gewig onwillekeurig in toom gehou word:-)))

DD
Re: Hittegolf [boodskap #1998 is 'n antwoord op boodskap #1997] Wo, 13 Augustus 2003 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:9pbljvg4ajlehppafbgugps0p42fafhh23@4ax.com...

> Ek kom agter dat, as mens genoeg spieëls in die huis teen die mure
> het, jou gewig onwillekeurig in toom gehou word:-)))
>
> DD

En dis 'n uitstekende "vampire trap"!!

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #1999 is 'n antwoord op boodskap #1998] Wo, 13 Augustus 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 22:49:19 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:9pbljvg4ajlehppafbgugps0p42fafhh23@4ax.com...
>
>> Ek kom agter dat, as mens genoeg spieëls in die huis teen die mure
>> het, jou gewig onwillekeurig in toom gehou word:-)))
>>
>> DD
>
> En dis 'n uitstekende "vampire trap"!!
>
> Lorinda
>
>

Is daar iets uit die vampire films wat ek moes onthou?
Of is ek common plain stadig?

DD
Re: Hittegolf [boodskap #2000 is 'n antwoord op boodskap #1999] Wo, 13 Augustus 2003 22:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:rvdljvk8gv77fvfv1khcnnok35qjj8fsqb@4ax.com...
>>
>> En dis 'n uitstekende "vampire trap"!!
>>
>> Lorinda
>>
>
> Is daar iets uit die vampire films wat ek moes onthou?
> Of is ek common plain stadig?
>
> DD

Nee, dis mos deel van die "vampire lore", dat 'n vampire gevang kan word in
'n kamer vol spieels...:-))

Lorinda
Re: Hittegolf [boodskap #2001 is 'n antwoord op boodskap #2000] Wo, 13 Augustus 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Aug 2003 23:22:33 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:rvdljvk8gv77fvfv1khcnnok35qjj8fsqb@4ax.com...
>>>
>>> En dis 'n uitstekende "vampire trap"!!
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> Is daar iets uit die vampire films wat ek moes onthou?
>> Of is ek common plain stadig?
>>
>> DD
>
> Nee, dis mos deel van die "vampire lore", dat 'n vampire gevang kan word in
> 'n kamer vol spieels...:-))
>
> Lorinda
>
>

Natuurlik:-)
My beplanning (ontwerp) sluit gewoonlik spieëls in.
My sitkamer se een muur is spieëls.
My snoeker 'saloon' het baie spieëls teen een muur.
Vanaf Saterdag is daar 'n muur aan die einde van die gang.
Die rede daarvoor, is die ruimte effek wat dit skep.

Sien jou vanaand:-)

DD
Re: Hittegolf [boodskap #2070 is 'n antwoord op boodskap #1967] Di, 19 Augustus 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marco  is tans af-lyn  Marco
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Hielie" skryf in boodskap news:hzTZa.62002$F92.7086@afrodite.telenet-ops.be...


> Ek wag nou vir hul eerste klaagsange as dit weer koud word :-).


Ik ben blij als het weer koud wordt! In Nederland kan het niet koud genoeg
worden voor mij :-)

Marco
Re: Hittegolf [boodskap #2153 is 'n antwoord op boodskap #2070] Wo, 20 Augustus 2003 15:34 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>
>> Ek wag nou vir hul eerste klaagsange as dit weer koud word :-).
>
>
> Ik ben blij als het weer koud wordt! In Nederland kan het niet koud genoeg
> worden voor mij :-)
>
> Marco

Hoi Marco,
ik geniet nou juist van dat heerlijke warme weer! Het kan me niet lang
genoeg duren! Zo'n 22-25 graden Celsius, fantastisch is dat. Op blauwe
lippen zit ik nog niet te wachten.

groeten van Roely
>
Vorige onderwerp: " villanelle vir die oos-vrystaat, clarens-distrik" deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: PlaasVark?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:03:42 MGT 2024