Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1
Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1 [boodskap #19698] Di, 05 Januarie 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Wat bedoel jy met "verbeterende"
> speurvernuf? Dis ek wat jou ge-out
> het.

Wat bedoel jy met "ge-out"?

Bees
Re: SA - 'n paar waarnemings,,,episode 1 [boodskap #19699 is 'n antwoord op boodskap #19698] Di, 05 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>
> Ek raak altyd bietjie moeg vir mense
> wat in Johannesburg kom en wil swym
> oor wat in Johannesburg aangaan, in
> vergelyking met byvoorbeeld die
> verkeerspatrone in Ottawa, of Calgary
> of Minneapolis ens.

Ek het Johannesburg se verkeer vergelyk met, wel, Johannesburg van 'n ruk
gelede. Vandaar die woord "verslegtende". So terloops, wanneer was jy laas
in Joburg?

> wat ons in Kanada het, kan vergelyk met
> wat in Gauteng aangaan wat bevolkings-
> digtheid en industriele ontwikkeling
> nie.

Ek dink nie so nie. Toronto met sowat 5 m mense is heeltemal in dieselfde
liga. Vancouver nie ver agter nie.

> Ek weet nie of jy in die tagtigerjare
> in Kanada was nie. Vir 'n ruk was die
> rentekoerse vir meeste dinge oor die
> 20 persent. Ons het vir ses maande 'n
> mortgage van 18 % gehad. Mens het 18%
> op Canada Savings Bonds gekry.

Jy verwys na nominale rentekoerse. Die vraag is wat die inflasiekoers was in
daardie tyd. Ek sal more by die werk dit opkyk, maar ek wed jou 'n castle
die verskil tussen die inflasiekoers en die nominale rentekoers (die reele
rentekoers) in Kanada was nie 15%+ nie.

Bees
Vorige onderwerp: "chaka's rock" deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: Sonskynhoekie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:15:14 MGT 2024