Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel [boodskap #19684] Sa, 02 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
André van Wyk  is tans af-lyn  André van Wyk
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het enige iemand al na Johannes Kerkorrel se "tien jaar later" geluister.
Doen dit gerus, julle sal nie spyt wees nie.

André van Wyk
ody...@pixie.co.za
South Africa
Re: Johannes Kerkorrel [boodskap #19696 is 'n antwoord op boodskap #19684] Ma, 04 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Het enige iemand al na Johannes Kerkorrel se "tien jaar later" geluister.
> Doen dit gerus, julle sal nie spyt wees nie.

Jip, gekoop toe ek oor Kersfees in SA was. Goeie koop - ek dink "Hillbrow"
is van die beste Afrikaanse musiek ooit. "Sit dit af" is ook 'n classic,
veral as mens dit luister in die konteks van die laat 80's in SA. (Die
laaste jare van die groot krok se bewind.)

Ken jy Valiant Swart? (Ek het die CD "Kopskoot" gekoop - baie anders as JK
maar ook goed.)

Tot later

Bees

>
> André van Wyk
> ody...@pixie.co.za
> South Africa
>
Vorige onderwerp: opsiek na metgesel - verkieslik dame
Volgende onderwerp: "chaka's rock" deur MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 11:59:24 MGT 2024