Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FEES BOODSKAPPE PER SMS
FEES BOODSKAPPE PER SMS [boodskap #19675] Ma, 28 Desember 1998 00:00
SMS  is tans af-lyn  SMS
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Indien jy vir vriende en familie nuwejaars groete per
SMS op hulle selfone wil stuur kan jy dit doen by
http://www.vdb.co.za/sms

Die blad het nie prentjies en ander fiterjasies nie,
dus laai dit baie vinnig af.

OF as jy 'n massa SMS'e wil stuur, dan sal ek dit met graagte
gratis doen. Skryf net aan my by dm...@yebo.co.za.

Ek stuur dit na VodaCom en MTN klante en ek doen sulke
dinge omdat dit vir my groot pret is.

Wanneer die eerste Januarie verby is, kan jy my ook
nader vir die stuur van massa SMS boodskappe en
nog steeds GRATIS.

Mag jy 'n baie vreugdevolle 1999 beleef.

Groete,

Danie
Vorige onderwerp: volkskrant/boeken
Volgende onderwerp: KERSBOODSKAP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:01:51 MGT 2024