Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AFTELLER - 2000
AFTELLER - 2000 [boodskap #19627] Wo, 16 Desember 1998 00:00
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Die jaar 2000 kom onverbiddelik nader. Geen mens op aarde kan dit keer nie.
Indien jy in Afrikaans wil sien hoe die sekondes die een na die ander
afgetel word voordat die kerkklokke om middernag van 1.1.00 gaan lui, gaan
loer by: http://www.vdb.co.za/sms. Die blad laai baie vinnig af, want daar
is geen prentjies en daai klas fiterjasies nie.
Vorige onderwerp: "foto's en 'n tekening" deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: Saamrygeleentheid: Pretoria => Kaapstad => Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:50:20 MGT 2024