Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Sien" deur CHARL DURAND
"Sien" deur CHARL DURAND [boodskap #19613] Do, 10 Desember 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Sien
Charl Durand

Sien, sien sien
Hirosjima
Als wat oorbly, vergaan

Sien, sien, sien
Oogklap vergadering
Niks bely nie, niks verstaan

Straks verdink soos ' n ellendeling
min hoop en bid
geloof, so tussenin

sien, sien, tirannie
son soos 'n god
wat nie meer luister nie

want sien, sien
sien, sien, sien
prediker: dis vergeefs
skrif is teen die muur

en ons dans, dans, dans
net miskien die laaste wals
want vir elke syn die kans
wat jy verwag

Attachment Converted: "C:\NETSCAPE\EUDORA\krapendi.htm"
Vorige onderwerp: "Eerste Nag" deur ANTJIE KROG
Volgende onderwerp: Verskeie gedigte uit "Die dye trek die dye aan."
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 09:47:54 MGT 2024