Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hoi - hoi
hoi - hoi [boodskap #1759] Sa, 02 Augustus 2003 17:36 na volgende boodskap
MacawRidder  is tans af-lyn  MacawRidder
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Daantjie sê my weer waar ek kan gaan om uit te
vind waar ek ID kan vasstel. Op IRC kan jy terwyl
jy met die maatjie praat 'n /whois doen en alles
word vertel, maar baie keer net 'n klomp syfers
soos bv. 123.321.456
Ta
Re: hoi - hoi [boodskap #1767 is 'n antwoord op boodskap #1759] So, 03 Augustus 2003 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 2 Aug 2003 19:36:29 +0200, "MacawRidder" wrote:

> Daantjie sê my weer waar ek kan gaan om uit te
> vind waar ek ID kan vasstel. Op IRC kan jy terwyl
> jy met die maatjie praat 'n /whois doen en alles
> word vertel, maar baie keer net 'n klomp syfers
> soos bv. 123.321.456
> Ta
>
>

'n IPadres dus?

DD
Re: hoi - hoi [boodskap #1780 is 'n antwoord op boodskap #1767] Ma, 04 Augustus 2003 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Night Rider  is tans af-lyn  Night Rider
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
"DD"
: 'n IPadres dus?
---
ja dit ook, sy't mos destyds 'n plek gegee en
verduidelik
hoe om die nodige info in te tik in party plekke,
kan jy onthou?
Re: hoi - hoi [boodskap #1785 is 'n antwoord op boodskap #1780] Ma, 04 Augustus 2003 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Aug 2003 11:50:15 +0200, "Night Rider" wrote:

> "DD"
> : 'n IPadres dus?
> ---
> ja dit ook, sy't mos destyds 'n plek gegee en
> verduidelik
> hoe om die nodige info in te tik in party plekke,
> kan jy onthou?
>
>



Hier is Katryn se brief, Tobie.


Vraag: Hoe kan mens sien wie pos van waar af?
Antwoord: Verskillende metodes, maar die maklikste en eenvoudigste is
om na die "properties" van 'n boodskap te kyk. Soek na die veld wat
sê: NNTP posting host. As jy Outlook Express gebruik dan
regs kliek jy op die boodskap, en kies "properties". Dan "details".
Kyk na die "message source" Soek nou vir 'n lyn wat lees
"NNTP-Posting-Host:" en maak 'n nota van die adres wat jy daar sien.
As voorbeeld gaan ek myne gebruik.
Dit is "65.8.185.13"

Gaan nou na

En tik daardie adres daar in (by die "do stuff" ) en voila -daar sien
jy sommer alles van my en waar ek vandaan pos!
Sien, ek kan nie jok en sê dat ek van 'n ander plek as Athens af pos
nie. :-))
Kyk VERAL na die "Traceroute" resultate heel onder. Dit sal die pad
aandui vanaf jou rekenaar tot by die persoon wat die boodskap geskryf
het se rekenaar of ten minste ISP.

Danielle
Re: hoi - hoi [boodskap #1865 is 'n antwoord op boodskap #1785] Di, 05 Augustus 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Night Rider  is tans af-lyn  Night Rider
Boodskappe: 6
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
"DD"
: Hier is Katryn se brief, Tobie.
---
dis net hy dankie baie ..........
hou jy al haar briewe? ;-)
dié een gaan nou argiewe toe
Re: hoi - hoi [boodskap #1916 is 'n antwoord op boodskap #1865] Do, 07 Augustus 2003 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> "DD"
> : Hier is Katryn se brief, Tobie.
> ---
> dis net hy dankie baie ..........
> hou jy al haar briewe? ;-)
> dié een gaan nou argiewe toe

ROTFL!! Ek hoop dis die brief at argief toe gaan en nie ekke nie!!
:-)))
Re: hoi - hoi [boodskap #1955 is 'n antwoord op boodskap #1916] Vr, 08 Augustus 2003 20:06 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
Ek hoop dis die brief at argief toe gaan en nie
ekke nie!!
---
natuurlik, al hoe wel dit sal nogal lekker wees om
jou so nou en dan te kon afstof :-)
Vorige onderwerp: Welkom terug
Volgende onderwerp: Re: "Politiek correcte" idiotie kent geen grenzen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 02:23:00 MGT 2024