Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » briefie vir oom riaan
briefie vir oom riaan [boodskap #19540] Vr, 04 Desember 1998 00:00
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
hallo oom rie jaan

ek voel jammer vir oom. oor oom se skouer so seer is. ek hoop hy is gou beter
want dit smaak my hy is vir oom soos 'n seer tant. my pa sê dit klink vir hom
soos poust tamatiese dip pressie. ek het nie geweet dit kan 'n mens se skouer
so seer maak nie.

het oom gesien wat hille vir lede week in die soe wêtin geskryf het. ek het ok
nie nou pla dit my niks nie. miskien moet oom die selfde probeer.

koebaai oom, ek hoop die skouer is gou beter. anders moet oom prouzek probeer.
my pa sê dit help vir seer skouers, tande en as jou vrou jou gelos het. dit
help nie vir rakbie nie. net brannewyn help.

hennerietjie
Vorige onderwerp: Re: Mark Twain en andere plus KANADA
Volgende onderwerp: Mandela en die voortvlugtende moffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 15:52:33 MGT 2024