Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Squirrel - die AWB PRO?!
Re: Squirrel - die AWB PRO?! [boodskap #19402] Vr, 27 November 1998 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Wie is squirrel?

Wie gee om wie squirrel is? (Nie ek nie)

Wie behoort om te gee wie squirrel is? (My opinie - niemand nie)

Die persoon soek reaksie deur sy (manlik - neem ek aan) offensiewe bydraes.

Moenie dit gee nie. Squirrels is knaagdiere.

Bees.
Ruimteskip aarde
Vorige onderwerp: F.A.K.-Volksangbundel
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:55:30 MGT 2024