Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Profiel van 'n 'afrikaner' emigrè
Profiel van 'n 'afrikaner' emigrè [boodskap #19298] So, 22 November 1998 00:00
Olympus[1]  is tans af-lyn  Olympus[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit het 'n graadjie verwerf so met die gehoer en gemoer saam.....
Dit noem elkander wetenskaplikes, ontwikkeldes, geleerdes.....
Dit dink die land en die wêreld skuld hulle nou iets......
Spoorweg- en ambagsouers is 'n skaam las, nie 'n bate.......
Kultuur en taal is verkwansel vir 'n potjie vreemde brousel....
Dit pontifikeer aan Afrikaners tuis vanuit die volksvreemde .....
Dit is altyd beterweterig, aanmatigend en smalend......
Dit gatkruip by nuutgevonde vreemde lojaliteite......
So moet dit bewys dat die Afrikaner in dit...dood is.....
So dink dit word 'n mens 'n burger onder vreemdes.....
Vermoor jou verlede, jou herkoms..... dan is jy weer nuut.....
O dwaas, hoe verfoeilik jou sotheid, hoe veragtelik jou verraad....
Vorige onderwerp: Re: Profiel van 'n Afrikaner 'Emigrè'
Volgende onderwerp: Renosters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:32:26 MGT 2024