Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Name
Name [boodskap #1913] Do, 07 Augustus 2003 11:16 na volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :

Brooklyn - Brookleng

Waterkloof - eWhôttaklufe

Wingate Park - Winniegate Park

Woodhill - Houtkopheuwel

Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvannieblênkdam

Faerie Glen - Faerigleng

Lynnwoodrif - Lênwoodrêf

Muckleneuk - Opgeneuk

Gezina - Gezuma

Erasmia - Eish-raasmybra

Groenkloof - eGreenklufe

Montana - Mundtana

Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe

Danville - Danhywêlnie

Attridgeville - Attridgehywêloknie

Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn

Tygerpoort - Tigerwoods

Fort Klapperkop - Fort Houtkop

Hatfield - Blackfield

Val-de-Grace - Val-de-Graca

Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-fêtha-on

Silverton - eSilvaton

Pretoria Tuine - Tshwane Gaddêns

Eersterus - Fêst Rest

Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie

Wonderboom - Wanda Tree


Groetnis
Pieter
Tel : +27-(0)-12-3337112
Fax :+27-(0)-12-3337107
Cell :+27-(0)-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office & Computer Supplier
http://www.bfco.co.za
Re: Name [boodskap #1914 is 'n antwoord op boodskap #1913] Do, 07 Augustus 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Dis snaaks:))
Annette


"BF Computer Office" skryf in boodskap news:bgtcgm$4st$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
> 'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
> voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :
>
> Brooklyn - Brookleng
>
> Waterkloof - eWh�ttaklufe
>
> Wingate Park - Winniegate Park
>
> Woodhill - Houtkopheuwel
>
> Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvanniebl�nkdam
>
> Faerie Glen - Faerigleng
>
> Lynnwoodrif - L�nwoodr�f
>
> Muckleneuk - Opgeneuk
>
> Gezina - Gezuma
>
> Erasmia - Eish-raasmybra
>
> Groenkloof - eGreenklufe
>
> Montana - Mundtana
>
> Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe
>
> Danville - Danhyw�lnie
>
> Attridgeville - Attridgehyw�loknie
>
> Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn
>
> Tygerpoort - Tigerwoods
>
> Fort Klapperkop - Fort Houtkop
>
> Hatfield - Blackfield
>
> Val-de-Grace - Val-de-Graca
>
> Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-f�tha-on
>
> Silverton - eSilvaton
>
> Pretoria Tuine - Tshwane Gadd�ns
>
> Eersterus - F�st Rest
>
> Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie
>
> Wonderboom - Wanda Tree
>
>
> Groetnis
> Pieter
> Tel : +27-(0)-12-3337112
> Fax :+27-(0)-12-3337107
> Cell :+27-(0)-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office & Computer Supplier
> http://www.bfco.co.za
>
Re: Name [boodskap #1915 is 'n antwoord op boodskap #1913] Do, 07 Augustus 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Moerse!

"BF Computer Office" skryf in boodskap news:bgtcgm$4st$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
> 'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
> voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :
>
> Brooklyn - Brookleng
>
> Waterkloof - eWh�ttaklufe
>
> Wingate Park - Winniegate Park
>
> Woodhill - Houtkopheuwel
>
> Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvanniebl�nkdam
>
> Faerie Glen - Faerigleng
>
> Lynnwoodrif - L�nwoodr�f
>
> Muckleneuk - Opgeneuk
>
> Gezina - Gezuma
>
> Erasmia - Eish-raasmybra
>
> Groenkloof - eGreenklufe
>
> Montana - Mundtana
>
> Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe
>
> Danville - Danhyw�lnie
>
> Attridgeville - Attridgehyw�loknie
>
> Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn
>
> Tygerpoort - Tigerwoods
>
> Fort Klapperkop - Fort Houtkop
>
> Hatfield - Blackfield
>
> Val-de-Grace - Val-de-Graca
>
> Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-f�tha-on
>
> Silverton - eSilvaton
>
> Pretoria Tuine - Tshwane Gadd�ns
>
> Eersterus - F�st Rest
>
> Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie
>
> Wonderboom - Wanda Tree
>
>
> Groetnis
> Pieter
> Tel : +27-(0)-12-3337112
> Fax :+27-(0)-12-3337107
> Cell :+27-(0)-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office & Computer Supplier
> http://www.bfco.co.za
>
Re: Name [boodskap #1917 is 'n antwoord op boodskap #1914] Do, 07 Augustus 2003 17:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis nie snaaks as jy daar bly nie....

"Annette" skryf in boodskap news:bgtftt$sdo1t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> O koek!! Dis snaaks:))
> Annette
>
>
> "BF Computer Office" wrote in message
> news:bgtcgm$4st$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
>> 'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
>> voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :
>>
>> Brooklyn - Brookleng
>>
>> Waterkloof - eWh�ttaklufe
>>
>> Wingate Park - Winniegate Park
>>
>> Woodhill - Houtkopheuwel
>>
>> Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvanniebl�nkdam
>>
>> Faerie Glen - Faerigleng
>>
>> Lynnwoodrif - L�nwoodr�f
>>
>> Muckleneuk - Opgeneuk
>>
>> Gezina - Gezuma
>>
>> Erasmia - Eish-raasmybra
>>
>> Groenkloof - eGreenklufe
>>
>> Montana - Mundtana
>>
>> Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe
>>
>> Danville - Danhyw�lnie
>>
>> Attridgeville - Attridgehyw�loknie
>>
>> Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn
>>
>> Tygerpoort - Tigerwoods
>>
>> Fort Klapperkop - Fort Houtkop
>>
>> Hatfield - Blackfield
>>
>> Val-de-Grace - Val-de-Graca
>>
>> Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-f�tha-on
>>
>> Silverton - eSilvaton
>>
>> Pretoria Tuine - Tshwane Gadd�ns
>>
>> Eersterus - F�st Rest
>>
>> Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie
>>
>> Wonderboom - Wanda Tree
>>
>>
>> Groetnis
>> Pieter
>> Tel : +27-(0)-12-3337112
>> Fax :+27-(0)-12-3337107
>> Cell :+27-(0)-83-4553016
>> BF Computer Office cc
>> Your One Stop Office & Computer Supplier
>> http://www.bfco.co.za
>>
>
Re: Name [boodskap #1918 is 'n antwoord op boodskap #1913] Do, 07 Augustus 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BF Computer Office" wrote:

> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane".

Ai Pieter jou ou krokkewaan! Vir wat gaan staan en crosspost jy nou
tussen hierdie en die ander groep? :-(
Kom sê hallo - moenie net loer nie!! :-)
Re: Name [boodskap #1919 is 'n antwoord op boodskap #1917] Do, 07 Augustus 2003 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Stem nie saam nie - dis nog steeds blêrrie snaaks :-)=8>==


Jonas wrote:

> Annette - dis nie snaaks as jy daar bly nie....
> "Annette" wrote in message
> news:bgtftt$sdo1t$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>
>> O koek!! Dis snaaks:))
>> Annette
>>
>>
>> "BF Computer Office" wrote in message
>> news:bgtcgm$4st$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
>>> 'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
>>> voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :
>>>
>>> Brooklyn - Brookleng
>>>
>>> Waterkloof - eWhôttaklufe
>>>
>>> Wingate Park - Winniegate Park
>>>
>>> Woodhill - Houtkopheuwel
>>>
>>> Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvannieblênkdam
>>>
>>> Faerie Glen - Faerigleng
>>>
>>> Lynnwoodrif - Lênwoodrêf
>>>
>>> Muckleneuk - Opgeneuk
>>>
>>> Gezina - Gezuma
>>>
>>> Erasmia - Eish-raasmybra
>>>
>>> Groenkloof - eGreenklufe
>>>
>>> Montana - Mundtana
>>>
>>> Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe
>>>
>>> Danville - Danhywêlnie
>>>
>>> Attridgeville - Attridgehywêloknie
>>>
>>> Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn
>>>
>>> Tygerpoort - Tigerwoods
>>>
>>> Fort Klapperkop - Fort Houtkop
>>>
>>> Hatfield - Blackfield
>>>
>>> Val-de-Grace - Val-de-Graca
>>>
>>> Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-fêtha-on
>>>
>>> Silverton - eSilvaton
>>>
>>> Pretoria Tuine - Tshwane Gaddêns
>>>
>>> Eersterus - Fêst Rest
>>>
>>> Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie
>>>
>>> Wonderboom - Wanda Tree
>>>
>>>
>>> Groetnis
>>> Pieter
>>> Tel : +27-(0)-12-3337112
>>> Fax :+27-(0)-12-3337107
>>> Cell :+27-(0)-83-4553016
>>> BF Computer Office cc
>>> Your One Stop Office & Computer Supplier
>>> http://www.bfco.co.za
>>>
>>>
>>>
>>
>>
>
>
Re: Name [boodskap #1922 is 'n antwoord op boodskap #1918] Do, 07 Augustus 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Aug 2003 13:47:24 -0400, Katryn wrote:

> "BF Computer Office" wrote:
>
>> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane".
>
> Ai Pieter jou ou krokkewaan! Vir wat gaan staan en crosspost jy nou
> tussen hierdie en die ander groep? :-(
> Kom sê hallo - moenie net loer nie!! :-)


Kom sê hallo - en moet nie net loer nie!!
En probeer maats bly... deur noooit weer te crosspost
tussen dié twee groepe nie!

DD
Re: Name [boodskap #1925 is 'n antwoord op boodskap #1922] Do, 07 Augustus 2003 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:


> Kom sê hallo - en moet nie net loer nie!!
> En probeer maats bly... deur noooit weer te crosspost
> tussen dié twee groepe nie!

Sê hom, DD. Sê hom!!
:-))
Re: Name [boodskap #1931 is 'n antwoord op boodskap #1925] Do, 07 Augustus 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Aug 2003 14:56:18 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>
>> Kom sê hallo - en moet nie net loer nie!!
>> En probeer maats bly... deur noooit weer te crosspost
>> tussen dié twee groepe nie!
>
> Sê hom, DD. Sê hom!!
> :-))


Daai stemtoon, Katryn! Daai stemtoon!!!
Jy laat dit soos "Vat hom Dawie, vat hom!" klink:-)

DD
Re: Name [boodskap #1939 is 'n antwoord op boodskap #1918] Do, 07 Augustus 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi julle ...

Sorry vir die cross posting ..... ek dog almal wil darem die grap sien !!

Dit is darem nie alles waar nie .... maar wel Pretoria wat hulle wil
verander na Tshwane.....

Die Paul Kruger standbeeld by die wildtuin gaan ook heel moontlik verwyder
word ..... Hmmmm ja dan gaan hulle seker die wildtuin se naam ook
verander.....

Omtrent die nuus groep .... ek het net nie tyd om alles te lees nie ...
hopeloos te veel om te lees ..... En dan moet die mense nog die reply aan
die einde van die boodskap sit !

Nou ja tot later .. ek sal maar dophou en so af en toe 'n klip ingooi !!

Cheers
Pieter
Re: Name [boodskap #1940 is 'n antwoord op boodskap #1939] Do, 07 Augustus 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 22:21:15 +0200, "BF Computer Office"
wrote:

> Hi julle ...
>
> Sorry vir die cross posting ..... ek dog almal wil darem die grap sien !!

Aanvaar maar Pieter, dat almal wat hier is, weet wat anderkant
aangaan. Dìt geld nie vir almal wat daar is nie:-)
As jy iets hier ook wil pos, moet nie suinig wees nie en gebruik maar
twee seëls.
>
> Dit is darem nie alles waar nie .... maar wel Pretoria wat hulle wil
> verander na Tshwane.....

Jy kom met 'n smile hieraan, en dan beledig jy ons:-)?
Ek was twee weke gelede in Pretoria. Huisskou by die skougrond.
>

DD
Re: Name [boodskap #1950 is 'n antwoord op boodskap #1939] Vr, 08 Augustus 2003 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BF Computer Office" wrote:

> Sorry vir die cross posting ..... ek dog almal wil darem die grap sien !!

Jy's vergewe! :-)
Re: Name [boodskap #1952 is 'n antwoord op boodskap #1913] Vr, 08 Augustus 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hau.. ekke gaan lekka vardwaal soos ek kom hom kuier by die anner dag.
Re: Name [boodskap #1953 is 'n antwoord op boodskap #1952] Vr, 08 Augustus 2003 13:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gepraat van verdwaal - daar is nou 'n bootjie wat met 'n nuwe kanaal langs
ry van die nuwe Arrabella Sheraton na die Table Bay hotel in die Waterfront.
Daar is ook nou 'n nuwe smal waterweg vanaf KIKS tot by Jan en Maria se
standbeelde in Adderleystraat vir mense om langs te loop en sit en kalm te
word.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:13NYa.3170$YQ4.2304@fe04.atl2.webusenet.com...
> Hau.. ekke gaan lekka vardwaal soos ek kom hom kuier by die anner dag.
>
DS: [AFRIKAANS:5520] Re: Name [boodskap #5209 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 15 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: maandag 15 januari 1996 11:05
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5520] Re: Name

On 12 Jan 96 at 16:06, Dullaart, JF, Franz wrote:

> Sien nou die dag in die koerant dat 'n Sweedse egpaar beboet is
> omdat hulle 'n ongelyste voornaam vir 'n kind gegee het. Hulle
> beskou dit glo as 'n skending hulle reg van vrye spraak.

So 'n lys van "staatsgoedgekeurde name" is vir ons ondenkbaar, maar
ek verstaan hulle het 'n soortgelyke gebruik in Belgie". Hoe so so
iets onststaan, en wat sou die regverdiging wees vir sulke inmenging
in iets wat wesenlik 'n private aangeleentheid is?

Onder ons wet kan jy jou voornaam (nie die van nie) verander deur
bloot 'n briefie aan die bevolkingsregistrasiekantoor te skryf.

Vir die Amerikaners is selfs iets soos bevolkingsregistrasie -
registrasie van 'n geboorte, byvoorbeeld, ondenkbaar. Baie van hulle
beskou dit as die eerste aanmeldings van die voorspellings in
Openbaringe dat die staat dit selfs sou oorweeg.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5643] Re: Name [boodskap #5320 is 'n antwoord op boodskap #1913] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: zaterdag 20 januari 1996 17:31
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5643] Re: Name


On Mon, 15 Jan 96 10:05 SAT Leendert van Oostrum wrote:
> On 12 Jan 96 at 16:06, Dullaart, JF, Franz wrote:
>
>> Sien nou die dag in die koerant dat 'n Sweedse egpaar beboet is
>> omdat hulle 'n ongelyste voornaam vir 'n kind gegee het. Hulle
>> beskou dit glo as 'n skending hulle reg van vrye spraak.
>
> So 'n lys van "staatsgoedgekeurde name" is vir ons ondenkbaar, maar
> ek verstaan hulle het 'n soortgelyke gebruik in Belgie". Hoe so so
> iets onststaan, en wat sou die regverdiging wees vir sulke inmenging
> in iets wat wesenlik 'n private aangeleentheid is?
>
> Onder ons wet kan jy jou voornaam (nie die van nie) verander deur
> bloot 'n briefie aan die bevolkingsregistrasiekantoor te skryf.
>
> Vir die Amerikaners is selfs iets soos bevolkingsregistrasie -
> registrasie van 'n geboorte, byvoorbeeld, ondenkbaar. Baie van hulle
> beskou dit as die eerste aanmeldings van die voorspellings in
> Openbaringe dat die staat dit selfs sou oorweeg.
>

Wat doen die Amerikaners dan as kinders gebore word?

Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html

Date/Datum: 01/20/96
Time/ Tyd : 14:30:58
DS: [AFRIKAANS:5654] Re: Name [boodskap #5325 is 'n antwoord op boodskap #1913] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Marius Swart[SMTP...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 15:33
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5654] Re: Name

Jan Lange skryf

> Wat mense sien as inbraak op persoonlike vryheid maak nie noodwendig
> sin nie. Sommige Amerikaners sien dit bv. as 'n groot bedreiging van
> hulle persoonlike vryheid dat hulle dalk in die toekoms die reg om 'n
> vuurwapen te besit kan verloor. Sal dit nie 'n vreeslike inbraak
> op hulle persoonlike vryheid wees as hulle die reg om mekaar met
> vuurwapens af te maai verloor nie? Ha Ha

Jy maak 'n tegniese fout. Die reg om 'n vuurwapen te besit impliseer
nie die reg om dood te maak nie. Net soos moord nie voorkom kan word
deur reg tot besit van vuurwapens weg te neem nie. Daar is
baie maniere om 'n kat ....

arius Swart
DS: [AFRIKAANS:5655] Re: Name [boodskap #5327 is 'n antwoord op boodskap #1913] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Jan Lange[SMTP:...@sas.upenn.edu]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 19:32
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5655] Re: Name


arius Swart wrote:
>
> Jan Lange skryf
>
>> Wat mense sien as inbraak op persoonlike vryheid maak nie noodwendig
>> sin nie. Sommige Amerikaners sien dit bv. as 'n groot bedreiging van
>> hulle persoonlike vryheid dat hulle dalk in die toekoms die reg om 'n
>> vuurwapen te besit kan verloor. Sal dit nie 'n vreeslike inbraak
>> op hulle persoonlike vryheid wees as hulle die reg om mekaar met
>> vuurwapens af te maai verloor nie? Ha Ha
>
> Jy maak 'n tegniese fout. Die reg om 'n vuurwapen te besit impliseer
> nie die reg om dood te maak nie. Net soos moord nie voorkom kan word
> deur reg tot besit van vuurwapens weg te neem nie. Daar is
> baie maniere om 'n kat ....
>
> Marius Swart
>
>
arius baie mense in die VSA glo dat hulle 'n konstitusionele reg het om
'n vuurwapen te he. In 1798 het John Adams gese "Our Constitution was
made for a moral and religious people. It is wholle inadequate for the
government of any other" Ek sal vandag baie veiliger voel as dit 'n
kriminele oortreding word vir enige van die miljoene skoolkinders wat
dink hulle 38 pisstool uitruk as iemand hulle verkeerd aankyk. In
Switserland kan die mense gewere besit, maar dit is iewers toegesluit en
hulle moet polisie toestemming kry om hulle gewere vir jag of skyfskiet
uit te neem. Ek dink dit is beskaafd.

Jan Lange


--
DS: [AFRIKAANS:5651] Re: Name [boodskap #5328 is 'n antwoord op boodskap #1913] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Jan Lange[SMTP:...@sas.upenn.edu]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 6:15
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5651] Re: Name


>> Vir die Amerikaners is selfs iets soos bevolkingsregistrasie -
>> registrasie van 'n geboorte, byvoorbeeld, ondenkbaar. Baie van hulle
>> beskou dit as die eerste aanmeldings van die voorspellings in
>> Openbaringe dat die staat dit selfs sou oorweeg.
>>
>
> Wat doen die Amerikaners dan as kinders gebore word?
>
> Gert van Eeden

Daar is baie stories oor die Amerikaners. Moenie almal glo nie. Die
meeste Amerikaners word in hospitale gebore en onmiddelik geregistreer.
Die eerste keer wat 'n ouer van 'n kind 'n belasting korting vir daardie
kind wil eis moet die kind se "social security" nommer op die
belastingvorm ingevul word. Elke halfpad formele vorm wat 'n Amerikaner
vir die res van sy lewe in Amerika invul, sal vereis dat sy "social
security" nommer opgegee word. Nie alle Amerikaners hou daarvan nie;
soos hulle ook nie daarvan gehou het toe hulle die eerste maal verplig is
om bestuurderslisensies te he voordat hulle 'n motor op 'n openbare pad
bestuur nie.

Wat mense sien as inbraak op persoonlike vryheid maak nie noodwendig
sin nie. Sommige Amerikaners sien dit bv. as 'n groot bedreiging van
hulle persoonlike vryheid dat hulle dalk in die toekoms die reg om 'n
vuurwapen te besit kan verloor. Sal dit nie 'n vreeslike inbraak
op hulle persoonlike vryheid wees as hulle die reg om mekaar met
vuurwapens af te maai verloor nie? Ha Ha

Jan Lange



--
DS: [AFRIKAANS:5685] Re: Name [boodskap #5332 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: JAC...@yvax.byu.edu[SMTP:J...@yvax.byu.edu]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 18:44
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5685] Re: Name


Op 'n latere ouderdom (16-18) _mag_ hy aansoek doen vir 'n "social
security number" wat, saam met hulle bestuurderslisensies, omtrent die
enigste vorm van identifikasie is wat Amerikaners het.

Die ouderdom hierbo vermeld is nie so nie. Jy word kort na geboorte 'n SSN
toegese. Ons dogter is bv in Pretoria gebore, maar met ons terugkeer wou hulle
mons nie toelaat om haar as deel van die gesin te laat plaas op die
belastingvorm nie tensy sy 'n SSN het nie. SSN's word aan burger sowel as
nie-burger toegeken. Jy kan byvoorbeeld hier in die VSA kom kuier en kastig
jou bestuurslisensie wil kry, dan sal jou aansoek om 'n SSN goedgekeur word (of
as jy 'n bankrekening hier wil open--dieselfde storie.

Groete--Jacques
DS: [AFRIKAANS:5673] Re: Name [boodskap #5333 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Robert Wagenaar[SMTP:wagenaar]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 18:49
Aan: 'afri...@unseen.aztec.co.za'
Onderwerp: AW: [AFRIKAANS:5673] Re: Name

Leendert skryf:


> Ek reken nie probleem le^ by die skole eerder as die .38's. As hulle
> nie .38's kan kry nie sal hulle wel iets anders gebruik. Dis waarom
> Kalifornie" so pas streng wetgewing oor die dra van _knipmesse_ in
> skole en op kampusse ingestel het.

In prinsiep stem ek saam, egter, ek denk dat die probleme tog 'n bietjie
kleiner is, wanneer die leerlinge net messe kan koop en nie automatische
vuurwapens nie.

Robert.
DS: [AFRIKAANS:5673] Re: Name [boodskap #5334 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 10:14
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5673] Re: Name

On 21 Jan 96 at 18:32, Jan Lange wrote:

> Marius baie mense in die VSA glo dat hulle 'n konstitusionele reg
> het om 'n vuurwapen te he. In 1798 het John Adams gese "Our
> Constitution was made for a moral and religious people. It is
> wholle inadequate for the government of any other" Ek sal vandag
> baie veiliger voel as dit 'n kriminele oortreding word vir enige van
> die miljoene skoolkinders wat dink hulle 38 pisstool uitruk as
> iemand hulle verkeerd aankyk.

Ek reken nie probleem le^ by die skole eerder as die .38's. As hulle
nie .38's kan kry nie sal hulle wel iets anders gebruik. Dis waarom
Kalifornie" so pas streng wetgewing oor die dra van _knipmesse_ in
skole en op kampusse ingestel het.

> In Switserland kan die mense gewere
> besit, maar dit is iewers toegesluit en hulle moet polisie
> toestemming kry om hulle gewere vir jag of skyfskiet uit te neem.
> Ek dink dit is beskaafd.

Beskawing is die _oorsaak_ van wette. Nie die gevolg daarvan nie.
Amerikaners (en AWB's :-)) gaan jy nie beskaafd maak deur wette op
hulle af te dwing nie.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5674] Re: Name [boodskap #5355 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 10:27
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5674] Re: Name

Leendert skryf:

[knip]

> Beskawing is die _oorsaak_ van wette. Nie die gevolg daarvan nie.
> Amerikaners (en AWB's :-)) gaan jy nie beskaafd maak deur wette op
> hulle af te dwing nie.

Inderdaad - en dis die aard van die wette wat 'n beskaafde land
van 'n diktatuur onderskei - niemand kan twyfel dat daar selfs
'n oormaat van wette in lande met die wêreld se mees onderdrukkende
regerings is nie.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5663] Re: Name [boodskap #5365 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 7:54
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5663] Re: Name

> Date sent: Sat, 20 Jan 96 16:31 SAT
> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: new...@icon.co.za
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5643] Re: Name
---------------------------
knip-knip
---------------------------

>> Vir die Amerikaners is selfs iets soos bevolkingsregistrasie -
>> registrasie van 'n geboorte, byvoorbeeld, ondenkbaar. Baie van hulle
>> beskou dit as die eerste aanmeldings van die voorspellings in
>> Openbaringe dat die staat dit selfs sou oorweeg.
>>
>
> Wat doen die Amerikaners dan as kinders gebore word?
>
> Gert van Eeden
> ________________________________

Wasse, miskien en aankleed? :-)


--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DS: [AFRIKAANS:5669] Re: Name [boodskap #5373 is 'n antwoord op boodskap #1913] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 9:44
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5669] Re: Name

On 20 Jan 96 at 16:31, new...@icon.co.za wrote:

>
> On Mon, 15 Jan 96 10:05 SAT Leendert van Oostrum wrote:
>> Vir die Amerikaners is selfs iets soos bevolkingsregistrasie -
>> registrasie van 'n geboorte, byvoorbeeld, ondenkbaar. Baie van
>> hulle beskou dit as die eerste aanmeldings van die voorspellings in
>> Openbaringe dat die staat dit selfs sou oorweeg.
>>
>
> Wat doen die Amerikaners dan as kinders gebore word?
>
> Gert van Eeden

Wel, daar is baie algemene gewoonte om hom te besny :-)

Sommige doop hom ook.

Op 'n latere ouderdom (16-18) _mag_ hy aansoek doen vir 'n "social
security number" wat, saam met hulle bestuurderslisensies, omtrent die
enigste vorm van identifikasie is wat Amerikaners het.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5701] Re: Name [boodskap #5387 is 'n antwoord op boodskap #1913] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 11:10
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5701] Re: Name

On 22 Jan 96 at 17:44, JAC...@yvax.byu.edu wrote:

>
> Op 'n latere ouderdom (16-18) _mag_ hy aansoek doen vir 'n "social
> security number" wat, saam met hulle bestuurderslisensies, omtrent
> die enigste vorm van identifikasie is wat Amerikaners het.
>
> Die ouderdom hierbo vermeld is nie so nie. Jy word kort na geboorte
> 'n SSN toegese. Ons dogter is bv in Pretoria gebore, maar met ons
> terugkeer wou hulle mons nie toelaat om haar as deel van die gesin
> te laat plaas op die belastingvorm nie tensy sy 'n SSN het nie.

Ja, maar jy hoef nie 'n belastingkorting (of enige ander sosiale
voordele) vir die kind te eis nie. Op hierdie wyse hoef die kind nie
geregistreer te word vir SS nie. (Ek verneem onlangs van 'n ou wat
nie wil he^ die staat moet weet hoeveel kinders hy het nie. Daarom
betaal hy belasting as 'n kinderlose :-).

Sover ek kan vasstel is registrasie vir SS inderdaad nie verpligtend
nie - net as jy SS wil he^.

Groete, Leendert


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
DS: [AFRIKAANS:5703] Re: Name [boodskap #5414 is 'n antwoord op boodskap #1913] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Marius Swart[SMTP...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 14:53
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5703] Re: Name

Jan lange antwoord my

> Marius baie mense in die VSA glo dat hulle 'n konstitusionele reg het om
> 'n vuurwapen te he.

Kan iemand dalk help? Ek is onder die indruk dat dit werklik in hulle
grondwet vervat is.

> In 1798 het John Adams gese "Our Constitution was
> made for a moral and religious people. It is wholle inadequate for the
> government of any other"

> Ek sal vandag baie veiliger voel as dit 'n
> kriminele oortreding word vir enige van die miljoene skoolkinders wat
> dink hulle 38 pisstool uitruk as iemand hulle verkeerd aankyk.

Seker 'n pistool.

Heeltemal reg. Maar die probleem is nie die besit van vuurwapens nie.
Wel dat 'n vuurwapen onverskillig gerig en gebruik word en skynbaar
ook op 'n onverantwoordelike ouderdom. Die wet moet gemik wees teen
verkeerde gebruik, nie teen verantwoordelike vuurwapen besitters.
(Soos ook die bestuur en besit van motors).

> In
> Switserland kan die mense gewere besit, maar dit is iewers toegesluit en
> hulle moet polisie toestemming kry om hulle gewere vir jag of skyfskiet
> uit te neem. Ek dink dit is beskaafd.

Switserland is 'n uiters bekaafde land. Dus is dit toepaslik en in
ooreenkoms met jou aanhaling hierbo. Ook is die bestel daar so
ingerig dat magsvergryping baie moeilik of selfs onmoontlik is.

Groete
arius
Re: Name [boodskap #81965 is 'n antwoord op boodskap #1919] Do, 07 Augustus 2003 19:05 Na vorige boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
>

>>> O koek!! Dis snaaks:))
>>> Annette
>
> Jonas wrote:
>> Annette - dis nie snaaks as jy daar bly nie....

> Tufka
> Stem nie saam nie - dis nog steeds blêrrie snaaks :-)=8>==
>

Toegegee, Tufka, Jonas se sin vir humor is geMuckleneuk

DD

>>>> Die ANC gaan mos nou Pretoria se naam verander na "Tshwane". Hier is
>>>> 'n paar van hulle nuwe name wat voorgestel word vir sommige "Tshwane"
>>>> voorstede - (sommige plekke kry selfs nuwe Afrikaanse name !) :
>>
>>>> Brooklyn - Brookleng
>>
>>>> Waterkloof - eWhôttaklufe
>>
>>>> Wingate Park - Winniegate Park
>>
>>>> Woodhill - Houtkopheuwel
>>
>>>> Silver Lakes - eSilva Lakes / Darrieplekvannieblênkdam
>>
>>>> Faerie Glen - Faerigleng
>>
>>>> Lynnwoodrif - Lênwoodrêf
>>
>>>> Muckleneuk - Opgeneuk
>>
>>>> Gezina - Gezuma
>>
>>>> Erasmia - Eish-raasmybra
>>
>>>> Groenkloof - eGreenklufe
>>
>>>> Montana - Mundtana
>>
>>>> Erasmuskloof - Ekraasmos Klufe
>>
>>>> Danville - Danhywêlnie
>>
>>>> Attridgeville - Attridgehywêloknie
>>
>>>> Moregloed - Annerdagdiesonhyskyn
>>
>>>> Tygerpoort - Tigerwoods
>>
>>>> Fort Klapperkop - Fort Houtkop
>>
>>>> Hatfield - Blackfield
>>
>>>> Val-de-Grace - Val-de-Graca
>>
>>>> Centurion Uitbr. 2 - Centuri-e-fêtha-on
>>
>>>> Silverton - eSilvaton
>>
>>>> Pretoria Tuine - Tshwane Gaddêns
>>
>>>> Eersterus - Fêst Rest
>>
>>>> Jan Niemandpark - Darriemanonskenhomnie
>>
>>>> Wonderboom - Wanda Tree
>>
>>
>>>> Groetnis
>>>> Pieter
Vorige onderwerp: Nog 'n fees hier
Volgende onderwerp: Snotsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:47:04 MGT 2024