Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WVK-verslag
Re: WVK-verslag [boodskap #19079 is 'n antwoord op boodskap #18699] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Thu, 05 Nov 1998 12:53:55 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had de
volgende te sê:

|On Wed, 04 Nov 1998 14:41:55 GMT, midde@in.afrika (NuweSAner) wrote:
|
|Daarop is geen versiening gemaak nie.
|>Groete! >>
|
|Dit was getoets.
|
In jou drome! of dalk in kamara, maar nie sodat enigeiemand daarvan
sal weet nie....
Groete!
Re: WVK-verslag [boodskap #19080 is 'n antwoord op boodskap #18699] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
> Maar
> dit sal uitloop op 'n tweede Bop-insident,
> as jy my vra.

Hoeveel weet jy rerig wat in die Bop-insident gebeur het Gloudina? Of
onthou jy net die deel gesien van die AWB's wat doodgeskiet is?

> En ons gaan nou 'n nuwe bedeling hier in
> Noord-Amerika in - die predikante op die
> kansels wat haat teen gays en voorsieners
> van aborsie predik, begin as aandadig
> uitgewys te word aan die moorde op gays
> en dokters.

So jy praat dus aborsie goed? Toemaar ek verwag nie 'n antwoord nie.

> Die tyd van die "white male"
> en sy geweer is aan die taan. Dis vroue
> se stem wat nou verskil begin maak. Dis
> omdat Bill Clinton populer is met vroue
> en nie-wittes in die VSA, dat hy so sukses-
> vol is.

Ten spyte van die feit dat ons Bill die ene was wat vrouens se regte
vertrap deur hom aan hulle op te dwing en sy magsposisie te gebruik? Ek
kan maar net wonder net hoe die vrouens die kloutjie by die oor kry?
Re: WVK-verslag [boodskap #19081 is 'n antwoord op boodskap #18699] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op 5 Nov 1998 20:07:42 GMT, had de volgende te sê:
Wel,Gloudina, as jy nog nie Afrikaners
teengekom het wat geskok word deur die diepte
van korrupsie en meedoenlose wreedheid van
die huidige regime nie (wat ongelukkig 'n
groot persentasie van Afrikaners insluit),
dan lewe jy in die land
van die koekoek-wolke wat jy om jouself
skep.

Net hierdie een feit, dat baie mense
nou glad nie aandadig voel vir die skending
van soveel menseregte nie, wat sal aanleiding
gee tot 'n atmosfeer waar almal besef dat
hulle(?) 'n nuwe begin moet maak. Niemand, nie
eers Gloudina, se hande is skoon nie.

Groete!
Re: WVK-verslag [boodskap #19082 is 'n antwoord op boodskap #18699] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Fri, 06 Nov 1998 08:47:28 +0200, lou wrote:
>
> ontken.
>> Deur wie was dit getoets?>>
>
> Gaan vra bietjie rond hoe die WVK gewerk het.
> En onthou dat dit geen hof was nie.

Nou maar presies Ferdi. Dit is dus nie regsgrondelik getoets nie.
Dankie. Ek is bly jy kom by. Mense is beswadder maar hulle het geen
verweer gehad nie. Ek vertel my storie en jy vertel joue. EN op grond
daarvan besluit 'n klomp ongekwalifiseerde partydige mense wie skuldig
was of nie was nie.
Re: WVK-verslag [boodskap #19083 is 'n antwoord op boodskap #18699] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
midde@in.afrika (NuweSAner) writes:


> Wel,Gloudina, as jy nog nie Afrikaners
> teengekom het wat geskok word deur die diepte
> van korrupsie en meedoenlose wreedheid van
> die huidige regime nie (wat ongelukkig 'n
> groot persentasie van Afrikaners insluit),
> dan lewe jy in die land
> van die koekoek-wolke wat jy om jouself
> skep.

Ha, ha, ha! Ou Johan wat nie eens vir vyf
minute kan konsentreer nie. Is dit jou opinie
dat die huidige regime 'n groot persentasie
van Afrikaners insluit? Dis nuus vir my. Dit
sal nuus vir Leendert wees.Jy het, natuurlik,
vergeet om alles om te swaai, ou Johan. Meer
sukses volgende keer.

Johan, jy het al vantevore hierdie speletjie
gespeel, toe jy nog Nico of Johan was. Jy los
nog maar jou spoortjies orals, weet jy. Enige
mens met 'n halwe brein sien dwarsdeur jou. Dis
nie so maklik om incognito te wees nie. Dis nou
die laaste boodskap van Piglettie.

(Weet jy dat Winnie the Pooh so genoem
word omdat die oorspronklike Winnie
in 'n Londonse dieretuin van Winnipeg
hier in Kanada af gekom het?)
Re: WVK-verslag [boodskap #19084 is 'n antwoord op boodskap #18699] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op 5 Nov 1998 22:40:10 GMT, Hjalmar...@UAlberta.CA (Hjalmar
Gerber) had de volgende te sê:
| Hier moet ek met Leendert saamstem. Dit volg nie logies
| dat die WVK-verslag sal lei na "'n atmosfeer waar almal
| besef" dat hulle tot bekering moet kom nie. Almal gaan
| dit nie so lees nie. Hulle hande is vuil, maar dit gaan
| nou nie noodwendig tot 'n massa-handewassery lei nie.

| Maar wat is dit ? Dis heel moontlik ook 'n 18-wiel-vragmotor
| met 'n swaar vrag burgeroorlog. Die WVK-dokument kan net sowel
| die "grondlegging" van 'n eeue-lange bloedbad wees.
|
|Minder naïef,
|
|Hjalmar

Ek stem ook saam - vra maar bloot vir die mense om jou wat hulle van
die WVK dink en 'n baie groot persentasie sal vir jou antwoord dat dit
'n klug was en 'n heksejag teen die blankes. Ek dink dit het
merendeels net die teenoorgestelde van versoening reggekry.
Groete!
Re: WVK-verslag [boodskap #19109 is 'n antwoord op boodskap #18699] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Nov 1998 22:29:35 GMT, wrote:
| Ha, ha, ha! Ou Johan wat nie eens vir vyf
| minute kan konsentreer nie. Is dit jou opinie
| dat die huidige regime 'n groot persentasie
| van Afrikaners insluit?

Ja, ek sou verwag dat dit geen Afrikaners sou insluit nie - as daar
dan een of twee is soos die jaap wat nou ambasadeur is in Nederland,
dan verwerdig ek myself om dit as 'n groot persentasie te beskou.

| Dis nuus vir my. Dit
| sal nuus vir Leendert wees.Jy het, natuurlik,
| vergeet om alles om te swaai, ou Johan. Meer
| sukses volgende keer.

Ek het gekry dat jy dit lees en dit was die belangrikste.
|
| Johan, jy het al vantevore hierdie speletjie
| gespeel, toe jy nog Nico of Johan was. Jy los
| nog maar jou spoortjies orals, weet jy. Enige
| mens met 'n halwe brein sien dwarsdeur jou.

Sou lekker gewees het as jy maar net 'n halwe brein gehad het, né.
Want ek is nie BEES of al die ander ouens wat jy my al van beskuldig
het nie. Lyk meer of dit jy is wat probeer speletjies speel - juis
nou dat die maan weer vol was - en jou plasings maak min sin.

| Dis
| nie so maklik om incognito te wees nie. Dis nou
| die laaste boodskap van Piglettie.
|
| (Weet jy dat Winnie the Pooh so genoem
| word omdat die oorspronklike Winnie
| in 'n Londonse dieretuin van Winnipeg
| hier in Kanada af gekom het?)
|
En die Pooh? ...laaat my net dink an hoe die antie se brein dalk
gelyk het toerrit nog gewerk het.....

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: WVK-verslag [boodskap #19110 is 'n antwoord op boodskap #18699] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> So jy praat dus aborsie goed? Toemaar ek verwag
> nie 'n antwoord nie.
>
> Lou, ek stel voor dat jy dit oorlaat
> aan vroue om oor hulle eie liggame te
> besluit. Ondertussen behoort daar
> veilige fasiliteite te wees vir iets
> wat vroue duisende en duisende jare
> al doen.
>
So is jy voor of teen aborsie? Toemaar Ek weet jy sal weer 'n PC
antwoord soos bo gee wat eintlik bokkekrol sê. Maar sê net wie se
liggame praat ons hier van die vrou sin of die fetus sin?

>> Ten spyte van die feit dat ons Bill die ene was
> wat vrouens se regte
>> vertrap deur hom aan hulle op te dwing
>
> Praat ons van dieselfde Monica Lewinsky?
> 'n Nimfet wat ons Bill uiteindelik gebruik
> het, soos duisende mans al duisende en
> duisende jare doen.Die moral of the story
> is: vroue met selfrespek hardloop nie agter
> mans aan nie. As hulle dit wel doen, verdien
> hulle wat hulle kry.

Nee Gloudina ons praat hier van die 'magstigste' man in Amerika wat sy
invloed gebruik om vroue te kry. En is jou geheue nie bietjie kort nie -
ou Billy is ook al deur ander vrouens beskuldig van allerhande
manewales. (if you will pardon the pun) O ja en Hillary is seker sooo
gelukkig met die viriele man wat so deur die nimphetes aangehang word.
En sy dogter? Ek is seker sy is trots op haar pa!

> Die grap is natuurlik dat Monica Lewinsky
> die beste ding was wat met die Demokratiese
> Party kon gebeur het - hulle wen setels,
> ou Knut Gingrich het al gewaai en nog 'n
> paar ander gaan waai, en die Republikeine
> is, volgens die Amerikaanse joernaliste
> hier "in total disarray."

En as die Monica jou dogter was? Sou jy seker nog steeds gelag het :}
Vorige onderwerp: Re: Leeuwen en Nederlanders
Volgende onderwerp: Doel van die nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 23:58:29 MGT 2024