Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Bees aan die tannie met die kristalbal
Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #18960] Do, 05 November 1998 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dagse kristal bal tannie.

In jou bydrae:

> Ek hou van BEES, veral die Eie-denkende deel daarvan, en die Bevryde....

> Johan, dis so boring as jy met jouself praat. Almal weet julle twee
"karakters" is dieselfde sot in Minnesota. Hoe weet ek dit: - omdat jou
Afrikaans dieselfde spore van effens slordig, effens nie te goed in die
skool geluister nie-tekens toon.
Die tannie met die kristalbal

Nee ou tannie, jy mag dalk 'n kristalbal he, maar jy het die bal misgeslaan.
Ek het toevallig op hierdie groep afgekom so drie weke terug. (Dit het my
nie lank gevat - ok geneem - om agter te kom wie die control freaks op die
groep is nie.) Bees is natuurlik nie my doopnaam nie, maar dit is ook nie
Johan nie.

Maar ek moet toegee - jy was reg oor iets. Tale het my iets moers verveel op
skool, daar in die vrystaat. Ek was eintlik beindruk dat jy dit net beskryf
as "effens slordig".

Dit is moeilik om jou logika te verstaan - net omdat my afrikaans slordig
(volgens jou standaarde elkgeval) is maak dit my dieselfde persoon as iemand
anders met slordige taalgebruik? As ek so rondkrap op die groep, is
slordige afrikaans nie 'n unieke eienskap nie... selfs ek kan dit sien.
(Vir jou inligting - in my opinie is my taalgebryk pyk, en my speling selfs
beetr.)

En ek is in Noord amerika, maar nie in Minnesota nie.

Tot later,

Bees -
Ruimtevaarder: Planeet Aarde
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19071 is 'n antwoord op boodskap #18960] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Izak se PHd
>
> Johan, jou slordige psige laat jou
> ook nie reg onthou nie. Dis in
> Wiskunde. (Universiteit van Toronto,
> een van die beste universiteite in
> Noord-Amerika.)

Spog, spog, jy het 'n kompleks ou sog.....

(wat maak hy daarmee? gee klas vir $70,000 'n jaar?)

> Ek stel voor, Johan, dat jy nou maar die
> twee moe"e ou skuilname onttrek aan die
> sirkulasie. Niemand byt eintlik nie.

Jy het!
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19072 is 'n antwoord op boodskap #18960] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
>
> Arme ou Johan in MinneSOTa, wat nou vir hom
> 'n alter ego moet skep (Nuwe SAner, midde in
> Afrika.) Jy het sielkundige hulp nodig.
>

Gloudina, zelfs al zijn Johan en NuweSAner dezelfde persoon, waarom zou
Johan zich dan niet 'n nieuwe identiteit mogen aanmeten? Gun hem die
vrijheid. Na die aanval op zijn persoon door Leswin zou ik hem dat zeker
niet kwalijk nemen!!!

Ik heb destijds maar weer eens mijn mond gehouden om de simpele reden dat ik
bang ben dat iemand mij wel eens op een zelfde wijze zou kunnen aanvallen
(dreigen met de FBI en weet ik al niet wat). Niet dat mijn denkbeelden zo
extreem zijn of zoiets, maar iemand kan iets dat ik zeg totaal verkeerd
uitleggen (is al eens gebeurd). Het is jammer dat mensen zo met elkaar
omgaan. Vandaar dat ik zelf zo min mogelijk mijn persoonlijke mening over
gevoelige zaken kenbaar zal maken en mij alleen meng in de meer
"oppervlakkige" discussies. Gelukkig heb ik niet zo'n groot ego dat ik de
illusie heb dat dit 'n gemis voor de nuusgroep zou zijn ;-)

Groeten,
Arthur
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19073 is 'n antwoord op boodskap #18960] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
midde@in.afrika (NuweSAner) writes:

> Sy skiet baie sulke "blanks" - en dis baie maklik om haar deurmekaar
> te maak.

Arme ou Johan in MinneSOTa, wat nou vir hom
'n alter ego moet skep (Nuwe SAner, midde in
Afrika.) Jy het sielkundige hulp nodig.

Izak se PHd

Johan, jou slordige psige laat jou
ook nie reg onthou nie. Dis in
Wiskunde. (Universiteit van Toronto,
een van die beste universiteite in
Noord-Amerika.)

Ek stel voor, Johan, dat jy nou maar die
twee moe"e ou skuilname onttrek aan die
sirkulasie. Niemand byt eintlik nie. Dis
'n kuns om rond te speel. Neem dit nou
maar van 'n ekspert af.

Piglettie
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19074 is 'n antwoord op boodskap #18960] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 9 Nov 1998 16:34:49 GMT, said the following:
| Arme ou Johan in MinneSOTa, wat nou vir hom
| 'n alter ego moet skep (Nuwe SAner, midde in
| Afrika.) Jy het sielkundige hulp nodig.
|
| Izak se PHd
|
| Johan, jou slordige psige laat jou
| ook nie reg onthou nie. Dis in
| Wiskunde. (Universiteit van Toronto,
| een van die beste universiteite in
| Noord-Amerika.)
|
| Ek stel voor, Johan, dat jy nou maar die
| twee moe"e ou skuilname onttrek aan die
| sirkulasie. Niemand byt eintlik nie. Dis
| 'n kuns om rond te speel. Neem dit nou
| maar van 'n ekspert af.
|
| Piglettie
Neeee, hel aaantie! Nou's ek gekonfuus ... Lou sê die ou bly ok hie
wa ekis - nou sê antie vir my ek's hom..? Baai the wei, watsi alter
ego nou eintlik? My pa't altoos gesê ek skep nie eers mooi asem nie
dan hol ek verder, nou vistaan ek nie mooi hoe ek nog 'n ego moet skep
nie. Pa't gesê jy moet stilstaan daa waa die rinkals vir oom plooi
innie oog gespoeg het, en as jy skree, sal die kranse antwoord gee -
dan's dit 'n ego.
Ma my ouma was slimmer as pa, syt standerd ses gehad en syt gesê jy
praat nie met jouselfie anners kon slyt hulle jou toe. Toe't ek
noooit daaaa met die kranse gaan praat nie.
Wat van Izak se PHd...? Het hy probleme...? Baie ou mans s'n word
uitgesny as hulle te oud word.... Moenie worry nie... hulle sê hy sal
dannog goed kan piform.
Enmy siege is dalk nie soo grend nie, maar hy's nie in wiskunde nie -
ek't hom in my kop - ouma't gesê al my varkies is bemekaar - is net
oom tollie wat ingetrou het, maar ons mag nie van malJantjie praat
nie....
Ek weet van skuilname - ouma't my vitel, van Mikro, so, mar ek gan
nie 'n boek skryffie - so ek'tie 'n skuilnaam nie - so thereeee! En
ek weet jy bytie. Jyt mos al vi ons vitel jou gams is so seer - toet
ek gesê vannie saggekookte artappels.... onthou jy nie?
Ek speel ook nie mee nie, eks nou mooi groot - behalwe as jy ddaaaiii
soort rondspeel bedoel..... dan's ek altyd gym....
Oom plooi sê altyd 'n ekspert is 'n hesbien wat 'n straaltjie piepie
of so iets.... sooo ek weetie wat jy wil hê ek moet van hom afneem
nie....? 'n Perd se piepie stoom ok so baie jy sal die cemera se lens
lat roes.
Kan die antie asseblief fir ons die piglettie veduidelik?!? Ek het 'n
niggie lettie, ma sy sê haa hele naam is Litiesja, nie piglettie nie.
Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19075 is 'n antwoord op boodskap #18960] Ma, 09 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Thu, 5 Nov 1998 23:31:05 -0700, "Bees" had de
volgende te sê:

|> Ek hou van BEES, veral die Eie-denkende deel daarvan, en die Bevryde....
|
|> Johan, dis so boring as jy met jouself praat. Almal weet julle twee
|"karakters" is dieselfde sot in Minnesota. Hoe weet ek dit: - omdat jou
|Afrikaans dieselfde spore van effens slordig, effens nie te goed in die
|skool geluister nie-tekens toon.
|Die tannie met die kristalbal

Sjuuu, dit moet 'n snaakse tannie wees..... Gewoonlik maak hulle die
prostesis van plasties of 'n soort gel.
|
|Nee ou tannie, jy mag dalk 'n kristalbal he, maar jy het die bal misgeslaan.

Sy skiet baie sulke "blanks" - en dis baie maklik om haar deurmekaar
te maak.

|Ek het toevallig op hierdie groep afgekom so drie weke terug. (Dit het my
|nie lank gevat - ok geneem - om agter te kom wie die control freaks op die
|groep is nie.) Bees is natuurlik nie my doopnaam nie, maar dit is ook nie
|Johan nie.
|
|Maar ek moet toegee - jy was reg oor iets. Tale het my iets moers verveel op
|skool, daar in die vrystaat. Ek was eintlik beindruk dat jy dit net beskryf
|as "effens slordig".

Veral as jy in ag neem dat sy gedurig spog met haar en Izak se PHd
grade in Afrikaans.
|
|Dit is moeilik om jou logika te verstaan - net omdat my afrikaans slordig
|(volgens jou standaarde elkgeval) is maak dit my dieselfde persoon as iemand
|anders met slordige taalgebruik?

Daar is al voorheen deur iemand beweer dat die stand van die maan iets
met die vlak van haar logika te doen het....

| As ek so rondkrap op die groep, is
|slordige afrikaans nie 'n unieke eienskap nie... selfs ek kan dit sien.

Ja maar ek din sy bedoel jy mag nie dit geniet om sulke slordige
Afrikaans te gebruik nie.

|(Vir jou inligting - in my opinie is my taalgebryk pyk, en my speling selfs
|beetr.)
|
|En ek is in Noord amerika, maar nie in Minnesota nie.
|
Kanada???
Groete!
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19105 is 'n antwoord op boodskap #18960] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

> Gloudina, zelfs al zijn Johan en NuweSAner dezelfde persoon, waarom zou
> Johan zich dan niet 'n nieuwe identiteit mogen aanmeten?

Arthur, nie alleen is Johan en NuweSAner dieselfde
nie, hy is dieselfde as "Bees" en dink ek, "Kaspaas."
Sodra jy jouself 'n nuwe identiteit gee, en dan onder
daardie dekmantel jou agendas probeer verkondig, verwag
dieselfde. Dis ope seisoen vir almal.

Gun hem die
> vrijheid. Na die aanval op zijn persoon door Leswin zou ik hem dat zeker
> niet kwalijk nemen!!!
>
> Ik heb destijds maar weer eens mijn mond gehouden om de simpele reden dat ik
> bang ben dat iemand mij wel eens op een zelfde wijze zou kunnen aanvallen
> (dreigen met de FBI en weet ik al niet wat). Niet dat mijn denkbeelden zo
> extreem zijn of zoiets, maar iemand kan iets dat ik zeg totaal verkeerd
> uitleggen (is al eens gebeurd).

So, Arthur, so tussen deur die reels in jou
geskrywery deur loods jy nou 'n aanval op
Leswin? Johan kan maar allerhande dinge sê
wat onvanpas en onaanvaarbaar vir party van
ons is, maar laat Leswin nou net vir hom
waarsku dat hy 'n nuweling in Amerika is,
en dat 'n Amerikaanse burger kapsie maak
teen wat hy kwytraak oor ander rassegroepe
hier in Amerika, en dan vat jy Johan se
part?

Ek is geinteresseerd. Wat sou jy gesê het
as jy destyds nie jou mond gehou het nie?

Gloudina
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19106 is 'n antwoord op boodskap #18960] Di, 10 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
> "Arthur Hagen" writes:
>
>> Gloudina, zelfs al zijn Johan en NuweSAner dezelfde persoon, waarom zou
>> Johan zich dan niet 'n nieuwe identiteit mogen aanmeten?
>
> Arthur, nie alleen is Johan en NuweSAner dieselfde
> nie, hy is dieselfde as "Bees" en dink ek, "Kaspaas."
> Sodra jy jouself 'n nuwe identiteit gee, en dan onder
> daardie dekmantel jou agendas probeer verkondig, verwag
> dieselfde. Dis ope seisoen vir almal.
>
> Gun hem die
>> vrijheid. Na die aanval op zijn persoon door
> Leswin zou ik hem dat zeker
>> niet kwalijk nemen!!!
>>
>> Ik heb destijds maar weer eens mijn mond gehouden
> om de simpele reden dat ik
>> bang ben dat iemand mij wel eens op een zelfde wijze
> zou kunnen aanvallen
>> (dreigen met de FBI en weet ik al niet wat).
> Niet dat mijn denkbeelden zo
>> extreem zijn of zoiets, maar iemand kan iets dat
> ik zeg totaal verkeerd
>> uitleggen (is al eens gebeurd).
>
>
> So, Arthur, so tussen deur die reels in jou
> geskrywery deur loods jy nou 'n aanval op
> Leswin?

In ieder geval kritiek op z'n werkwijze, maar juist al het feit dat je nu
van een aanval spreekt maakt mij zo huiverig om aan dergelijke discussies
mee te doen.

> Johan kan maar allerhande dinge sê

> wat onvanpas en onaanvaarbaar vir party van
> ons is, maar laat Leswin nou net vir hom
> waarsku dat hy 'n nuweling in Amerika is,
> en dat 'n Amerikaanse burger kapsie maak
> teen wat hy kwytraak oor ander rassegroepe
> hier in Amerika, en dan vat jy Johan se
> part?

Het bovenstaande had ook zonder dreigementen tegen hem gezegd kunnen worden.
Overigens, het feit dat ik deze "Johan se part vat" wil niet zeggen dat ik
dat altijd zal doen.

> Ek is geinteresseerd. Wat sou jy gesê het
> as jy destyds nie jou mond gehou het nie?

Wat ik in mijn vorige plasing geschreven heb. Maar destijds waren de
gemoederen zo verhit dat ik zeker wist dat er vijandige reacties zouden
volgen.

Groeten,
Arthur
Re: Van Bees aan die tannie met die kristalbal [boodskap #19125 is 'n antwoord op boodskap #18960] Wo, 11 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Arthur Hagen" writes:
>
> Gun hem die
>> vrijheid. Na die aanval op zijn persoon door
> Leswin zou ik hem dat zeker
>> niet kwalijk nemen!!!
>>
>> Ik heb destijds maar weer eens mijn mond gehouden
> om de simpele reden dat ik
>> bang ben dat iemand mij wel eens op een zelfde wijze
> zou kunnen aanvallen
>> (dreigen met de FBI en weet ik al niet wat).
> Niet dat mijn denkbeelden zo
>> extreem zijn of zoiets, maar iemand kan iets dat
> ik zeg totaal verkeerd
>> uitleggen (is al eens gebeurd).
>
>
> So, Arthur, so tussen deur die reels in jou
> geskrywery deur loods jy nou 'n aanval op
> Leswin?

Presies wat, hierbo, Gloudina, behels 'n "aanval op Leswin"?

> Johan kan maar allerhande dinge sê
> wat onvanpas en onaanvaarbaar vir party van
> ons is, maar laat Leswin nou net vir hom
> waarsku dat hy 'n nuweling in Amerika is,
> en dat 'n Amerikaanse burger kapsie maak
> teen wat hy kwytraak oor ander rassegroepe
> hier in Amerika, en dan vat jy Johan se
> part?

Nee, Gloudina. Leswin het veel verder gegaan as om te waarsku dat hy 'n
nuweling is, en veel verder as om kapsie te maak.

Hy het hom gedreig met ernstige persoonlike benadeling. As mens tussen die
lyne lees, soos jy so graag doen, het hy hom ook met geweld gedreig.

Wat my interesseer is dat jy, wat so hoog opgee oor "menseregte" en
"Christelike waardes" klaarblyklik Leswin se "part vat" in hierdie saak.

Vreindelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: Normale gedrag
Volgende onderwerp: briefie vir oorle oom kaspaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 06:45:47 MGT 2024