Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Landskap" deur MARLISE JOUBERT
"Landskap" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #18974] Do, 05 November 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
LANDSKAP
Marlise Joubert

die pad
ruik na bees en reën
en swaeltjies vroetel neste
in die walle oop

'n nag se ribbes
breek vore teen die Waterberg

land se landskap vlei die wind
uit Rietfontein en dans
die grassaad los

my lyf is rooi gereën
Re: "Landskap" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #19063 is 'n antwoord op boodskap #18974] So, 08 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
SAE  is tans af-lyn  SAE
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
schitterend. Klap, klap, klap.

Bokkie
Vorige onderwerp: ally McBeal
Volgende onderwerp: Re: SA steeds hoofstad van verkragtings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:27:39 MGT 2024