Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bees (nogal)
Bees (nogal) [boodskap #18845 is 'n antwoord op boodskap #18846] Ma, 02 November 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...

> Voordat sommige van julle nou op my rug spring met die "good riddance hamba
> wena" argument - slat brieke aan. Ek dink dit kan interesant wees om sinvol
> gedagtes te deel oor die motiverings, ervaringe, uitdagings en nadenke wat
> saamgaan met landsverlating. Meeste mense, indien nie almal, dink tog
> daaroor.

As jy 'n bietjie langer dopgehou het wat hier aangaan - of selfs die
onderwerp in die argief van die nuusgroep nagegaan het - eerder as om met die
deur in die huis te val sou jy dalk opgelet het dat daar wel sulke gespreke
hier gebeur.

Dankie in elk geval vir jou aanbod om daarby aan te sluit.

> Party bly, party gaan. (Selfs jy OK, ek wed jou twee sent jy het
> dit al oorweeg...ek vermoed egter jou broek is te pap om te trap.)

Wel, daar bestaan natuurlik die moontlikheid dat "jy" ook op grond van ander
oorweginge sou kon besluit om nie te "trap" nie.

Ek stel dus belang om te weet of jy enige gronde het vir jou bewering
(vreeslik dapper, onder 'n skuilnaam en vals epos-adres, nogal) hierbo.

Miskien wil jy ook kommentaar lewer op 'n bloot subjektiewe waarneming van my:
Dit lyk asof baie van die wat "trap" 'n voortdurende behoefte het om te praat
oor die wysheid en die voordele daarvan om te "trap", of oor hul eie
motiverings daarvoor. Dit lyk asof hierdie behoefte in sommige gevalle na
dertig jaar nog ewe sterk is.

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Bees (nogal) [boodskap #18846 is 'n antwoord op boodskap #18845] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Mon, 02 Nov 1998 06:49:34 GMT, oos...@geocities.com had de
volgende te sê:
|
|As jy 'n bietjie langer dopgehou het wat hier aangaan - of selfs die
|onderwerp in die argief van die nuusgroep nagegaan het - eerder as om met die
|deur in die huis te val sou jy dalk opgelet het dat daar wel sulke gespreke
|hier gebeur.
|
Ek dink die ou bedoel hier en lê die klem meer op die SINVOLLE gesprek
wat nie bestaan uit persoonlike aanvalle op persone nie.

Leendert, en kom ons wees effe meer toegenee teenoor nuwelinge op die
groep - 'n mens kan wragtig nie verwag 'n nuweling moet eers deur
honderde bladsye se snert lees om te kyk na wat 'n paar sinvolle
plasings te sê gehad het nie.
|
|Miskien wil jy ook kommentaar lewer op 'n bloot subjektiewe waarneming van my:
|Dit lyk asof baie van die wat "trap" 'n voortdurende behoefte het om te praat
|oor die wysheid en die voordele daarvan om te "trap", of oor hul eie
|motiverings daarvoor.

Baie Subjektief - die teenoorgestelde is ook waar - dit lyk asof die
wat nie padgegee het nie, buitengewoon liggeraak is om te hoor oor hoe
lekker dit in die buiteland blyk te wees.

Onthou dat die ouens wat in die buiteland is, besig is met nuwe
opwindende ervarings en ek vind dit glad nie snaaks dat hulle wel
daaroor wil praat nie. Sommige doen dit seker wel vanuit die
standpunt dat hulle hulle self moet oortuig dat hulle reg was om te
skuif, maar ander vertel seker net omdat hulle wel die lewe oorsee
geniet en dit met ons wil deel. (Ek dink dis so groot besluit in jou
lewe dat as jy eers oorsee is die regverdiging vir jou beslluit lankal
reeds agter jou is en nie meer 'n rol speel nie.)

Ons moet miskien ook onderskeid tref in hierdie gesprekke tussen twee
onderwerpe:
1) Om oorsee te gaan bly of nie....
2) Om te vertel oor jou besluit om in SA te bly of om oorsee te
gaan...

Groete!
Re: Bees (nogal) [boodskap #18888 is 'n antwoord op boodskap #18846] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
NuweSAner wrote in message ...
> Op Mon, 02 Nov 1998 06:49:34 GMT, oos...@geocities.com had de
> volgende te sê:
> |
> |As jy 'n bietjie langer dopgehou het wat hier aangaan - of selfs die
> |onderwerp in die argief van die nuusgroep nagegaan het - eerder as om met die
> |deur in die huis te val sou jy dalk opgelet het dat daar wel sulke gespreke
> |hier gebeur.
> |
> Ek dink die ou bedoel hier en lê die klem meer op die SINVOLLE gesprek
> wat nie bestaan uit persoonlike aanvalle op persone nie.
>
> Leendert, en kom ons wees effe meer toegenee teenoor nuwelinge op die
> groep - 'n mens kan wragtig nie verwag 'n nuweling moet eers deur
> honderde bladsye se snert lees om te kyk na wat 'n paar sinvolle
> plasings te sê gehad het nie.

As 'n van oordeel is dat die nuusgroep uit "honderde bladsye snert" bestaan,
en hy plaas presies dieselfde soort snert te plaas om jou in te lig oor wat
hy van jou snert dink?

Ek reken so 'n nuweling sou meer toegeneentheid verwag as hy iets anders plaas
as net meer van dieselfde soort snert, nie waar nie?

> |
> |Miskien wil jy ook kommentaar lewer op 'n bloot subjektiewe waarneming van my:
> |Dit lyk asof baie van die wat "trap" 'n voortdurende behoefte het om te praat
> |oor die wysheid en die voordele daarvan om te "trap", of oor hul eie
> |motiverings daarvoor.
>
> Baie Subjektief - die teenoorgestelde is ook waar - dit lyk asof die
> wat nie padgegee het nie, buitengewoon liggeraak is om te hoor oor hoe
> lekker dit in die buiteland blyk te wees.

Dink jy so? Jy vergeet (of miskien het jy nog net nie daaraan gedink nie).
Heelwat mense wat besluit om nie te verhuis nie is heel bekend met "die
buiteland".

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Bees (nogal) [boodskap #18889 is 'n antwoord op boodskap #18846] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
NuweSAner wrote in message ...
> Op Tue, 03 Nov 1998 00:09:42 GMT, oos...@geocities.com had de
> volgende te sê:
>
> |>Leendert, en kom ons wees effe meer toegenee teenoor nuwelinge op die
> |>groep - 'n mens kan wragtig nie verwag 'n nuweling moet eers deur
> |>honderde bladsye se snert lees om te kyk na wat 'n paar sinvolle
> |>plasings te sê gehad het nie.
> |
> |
> |As 'n van oordeel is dat die nuusgroep uit "honderde bladsye snert" bestaan,
> |en hy plaas presies dieselfde soort snert te plaas om jou in te lig oor wat
> |hy van jou snert dink?
> |
> |Ek reken so 'n nuweling sou meer toegeneentheid verwag as hy iets anders plaas
> |as net meer van dieselfde soort snert, nie waar nie?
> |
> Jy maak nie veel sin nie - ten spyte van 'n oordrewe konsep van jou
> eie sielkundige kennis. Vee die spoeg van jou mond af en dan tik jy
> nou mooi stadig jou antwoord weer uit. Lees hom deur voor jy die send
> knoppie kliek.

Jy is heeltemal reg. Dit behoort soos volg te lees:



> |
> |>|Dit lyk asof baie van die wat "trap" 'n voortdurende behoefte het om te praat
> |>|oor die wysheid en die voordele daarvan om te "trap", of oor hul eie
> |>|motiverings daarvoor.
> |>
> |>Baie Subjektief - die teenoorgestelde is ook waar - dit lyk asof die
> |>wat nie padgegee het nie, buitengewoon liggeraak is om te hoor oor hoe
> |>lekker dit in die buiteland blyk te wees.
> |
> |Dink jy so? Jy vergeet (of miskien het jy nog net nie daaraan gedink nie).
> |Heelwat mense wat besluit om nie te verhuis nie is heel bekend met "die
> |buiteland".
> |
> Skuus man, ek dog dis net die sielkunde waarin jy so 'n groot meester
> is.....

Wel, toevallig is die sielkunde een van die dinge waarvan ek veel minder weet
as van heelparty ander dinge.

Maar soos jy gedemonstreer het, is dit nie nodig om kennis van 'n saak te hê
ten einde opinies daaroor uit te saai nie, nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Bees (nogal) [boodskap #18890 is 'n antwoord op boodskap #18846] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Tue, 03 Nov 1998 00:09:42 GMT, oos...@geocities.com had de
volgende te sê:

|>Leendert, en kom ons wees effe meer toegenee teenoor nuwelinge op die
|>groep - 'n mens kan wragtig nie verwag 'n nuweling moet eers deur
|>honderde bladsye se snert lees om te kyk na wat 'n paar sinvolle
|>plasings te sê gehad het nie.
|
|
|As 'n van oordeel is dat die nuusgroep uit "honderde bladsye snert" bestaan,
|en hy plaas presies dieselfde soort snert te plaas om jou in te lig oor wat
|hy van jou snert dink?
|
|Ek reken so 'n nuweling sou meer toegeneentheid verwag as hy iets anders plaas
|as net meer van dieselfde soort snert, nie waar nie?
|
Jy maak nie veel sin nie - ten spyte van 'n oordrewe konsep van jou
eie sielkundige kennis. Vee die spoeg van jou mond af en dan tik jy
nou mooi stadig jou antwoord weer uit. Lees hom deur voor jy die send
knoppie kliek.
|
|>|Dit lyk asof baie van die wat "trap" 'n voortdurende behoefte het om te praat
|>|oor die wysheid en die voordele daarvan om te "trap", of oor hul eie
|>|motiverings daarvoor.
|>
|>Baie Subjektief - die teenoorgestelde is ook waar - dit lyk asof die
|>wat nie padgegee het nie, buitengewoon liggeraak is om te hoor oor hoe
|>lekker dit in die buiteland blyk te wees.
|
|Dink jy so? Jy vergeet (of miskien het jy nog net nie daaraan gedink nie).
|Heelwat mense wat besluit om nie te verhuis nie is heel bekend met "die
|buiteland".
|
Skuus man, ek dog dis net die sielkunde waarin jy so 'n groot meester
is.....
Groete!
Re: Bees (nogal) [boodskap #18930 is 'n antwoord op boodskap #18846] Wo, 04 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Op Tue, 03 Nov 1998 22:49:53 GMT, oos...@geocities.com had de
volgende te sê:
|Wel, toevallig is die sielkunde een van die dinge waarvan ek veel minder weet
|as van heelparty ander dinge.

Is dit dan net oor die teorieë van Maslow wat jy so 'n absolute
meester is?
|

Groete!
Vorige onderwerp: Tien redes
Volgende onderwerp: Kom eens langs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 16:48:11 MGT 2024