Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Namibia.......Hakahana
Re: Namibia.......Hakahana [boodskap #18840] Ma, 02 November 1998 00:00
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
"Hakahana" is 'n Owambo woord vir : "Maak gou , roer jou, gou-gou"

Word deur al die Owambo dialekte gebruik en word deur al die ander (14) tale
plaaslik verstaan.

Die sinnetjie waaruit Gloudina aangehaal het, is 'n goeie voorbeeld van
"Suidwes-Duits" wat dikwels in informele omgang gehoor word. Plaaslike
Duits het by al die tale alhier geleen en het interessante
woordsamestellings wat nie by ander variante van Duits voorkom nie. En
tog, wanneer plaaslike Duitssprekende Namibiërs met Duitssprekendes uit
Europa praat, slaan hulle oor na suiwer Duits en die besoekers se kommentaar
is gewoonlik dat dit die mees verstaanbare Duits ter wêreld is.

Die plaaslike Duitssprekendes maak ook 'n duidelike onderskeid tussen hulle
en die vanaf oorsee en daar bestaan redelik beskrywende terme in die
plaaslike Duits in hierdie verband.........

Gegroet
(Die water in die adres is om spammers te versuip)
Re: Namibia.......Hakahana [boodskap #18841 is 'n antwoord op boodskap #18840] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Stefan Harms[2]  is tans af-lyn  Stefan Harms[2]
Boodskappe: 19
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , "Bokkie"
wrote:

> ik krijg de indruk dat dat Duits in Namibia toch heel anders is. Hebben
> jullie daar wel van de "Rechtsschreibereform" gehoord???
>
> Bokkie

Ja, Bokkie, soweit ich weiss (wei�) heisst (hei�t) das dass (da�) jeder so
schlecht oder recht schreibt wie er wil.

Gute pad!

--
Stefan Harms @ Squirrel's End
Re: Namibia.......Hakahana [boodskap #18844 is 'n antwoord op boodskap #18840] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
SAE  is tans af-lyn  SAE
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
ik krijg de indruk dat dat Duits in Namibia toch heel anders is. Hebben
jullie daar wel van de "Rechtsschreibereform" gehoord???

Bokkie
Vorige onderwerp: Kragopwekkers en gereedskap
Volgende onderwerp: Re: Namibia und WanderVögeln
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 09:37:00 MGT 2024