Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dekonstruksie van 'n vark
Dekonstruksie van 'n vark [boodskap #18626 is 'n antwoord op boodskap #18627] Di, 27 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>> Terroriseer?
>>
>> Jy intimideer vir Griet deur haar oorspronklikbe bydraes
> op die groep as
>> waardeloos afte maak op grond van kriteria
> wat eweneens van toepassing is op
>> sommige van die berigte wat jy self plaas.
>>
>> Ek wys op jou gruwelike skynheiligheid,
> en jy noem dit "terroriseer"?
>>
>> Sies, jou vark!
>
>
> Jy verswyg natuurlik die werklike
> rede: dat jy my oor die-gedigte-op
> die-nuusgroep probeer terroriseer
> het.

Soos altyd, sal jy sekerlik nalaat om hierdie wilde aantyging op enige wyse
te staaf, nie waar nie. Want dis deel van die 75% van jou beweringe wat,
volgens jou, blatante leuens is.

Nee, Gloudina. Die gedigte was bloot die corpus delicti waarin die bewys van
jou skynheiligheid ten hemele gestink het. Nou werk jy nog steeds kliphard
om die ikone se subroetines om te ruil sodat mense vergeet hoe jou bose aard
hom so onmiskenbaar onthul het.

> Ek wonder ook - gebruik jy die
> aanspreekvorm "jou vark" ook so
> kwistig in jou private lewe?

Nee wat. In my private lewe verkies ek om nie met varke te meng nie.

> Ek
> verbaas my elke keer as ek dit uit
> jou kubermond hoor. Daar waar ek
> grootgeword het, is ons monde uit-
> gespoel as ons sulke woorde aan
> ander gesê het.

So jy onthou darem nog hier en daar 'n dingetjie wat jou ma jou geleer het?
Dis mooi. Net jammer daar is so min van oor.

> Om iemand 'n
> apartheids-vark te doen, is effens
> anders.

Oooooo Jaaaaa?

Jou trog bevuil, en nou dat dit begin stink wil jy hê mense moet dink jy het
dit met eau de cologne betjorts, hmmm.....?

Wriemel maar in die gemors, Gloudina. Jy het dit self gemaak, "effens
anders" of te nie.

> Daar het die woord "vark"
> die hippie-konnotasie van "pig"
> soos in die polisie is aangespreek
> as "pigs."

Ah! 'n Intertekstuele verwysing - 'n hyperlink - na die hippietaal.

En nou moet mense dink 'n vark is nie meer 'n vark nie, maar 'n friendly
neigbourhood bobby on the beat.

Gaan so aan, Gloudina, as jy so freneties bly tokkel op daardie ikone
dink ons binnekort jy het my 'n moerse kompliment gemaak deur my 'n
apartheidsvark te noem. En voor ons weet pak jy verwoed om na Pretoria af te
reis om namens jou en Leswin vir Mandela 'n toekenning te maak -
ere-apartheidsvark.

Hoe lyk dit my jy hou nie meer so baie van my variasies op jou varktema nie
hmmm....? Daars nog.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Dekonstruksie van 'n vark [boodskap #18627 is 'n antwoord op boodskap #18626] Di, 27 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Oct 1998 01:20:45 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>
> @igs.net wrote in message ...
>> "Leendert van Oostrum" writes: >
>>
>>> Terroriseer?
>>>
>>> Jy intimideer vir Griet deur haar oorspronklikbe bydraes
KNIP

Leendert, maak soos ek en sny die ding se e-mails heeltemal uit.
Jy kry haar naam dan net te siene waar iemand haar antwoord en dit
raak minder.
Ignoreer haar heeltemal en meng jou nie met die semels self nie.
Onthou ek is ook `n apartheidsvark.
NEE man, jys werklik dit nie werd om hierdie vlugteling te antwoord
nie en nog te argumenteer ook nie.
Laat haar maar daar in die vreemdes vrek, want haar gespuis is in elk
geval nie welkom hier nie.
Frikkie
Re: Dekonstruksie van 'n vark [boodskap #18785 is 'n antwoord op boodskap #18627] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
>
>> Leendert, maak soos ek en sny die ding se e-mails heeltemal uit.
>> Jy kry haar naam dan net te siene waar iemand haar antwoord en dit
>> raak minder.
>> Ignoreer haar heeltemal en meng jou nie met die semels self nie.
>> Onthou ek is ook `n apartheidsvark.
>> NEE man, jys werklik dit nie werd om hierdie vlugteling te antwoord
>> nie en nog te argumenteer ook nie.
>> Laat haar maar daar in die vreemdes vrek, want haar gespuis is in elk
>> geval nie welkom hier nie.
>> Frikkie
>
>
>
> Ha, ha, ha.Leendert, verduidelik vir hom hoe jy al
> oor en oor verklaar het dat Frikkie en Gloudina ewe
> "gevaarlik" is. Kom, ek daag jou uit! As jy dit nie
> reguit vir Frikkie kan sê nie, dan is jy nie 'n man nie,
> maar 'n muis.

En jy die vark? Ek verstaan jou nou regtig nie, Gloudina. Soos jy tereg hier
sê het ek herhaaldelik daarop gewys dat jy net so rassisties is as Frikkie en
sy bende. En ek het nie gesê julle is ewe gevaarlik nie - ek het gesê jy is
veel meer gevaarlik - want jy is nog oneerlik daarby.

Die punt is dit. As jy dit gelees het, kon Frikkie dit ook gelees het. Jou
melodramatiese "uitdaging" is dus bietjie gek, om die minste te sê.

> Ek is so jammer vir Frikkie met sy ou benepe AWB-
> hartjie. Hy kom kuier op die Afrikaanse nuusgroep en
> kom hierdie vroumens teë wat duisende kilometers van
> hom af sit, maar wat tog soos 'n doring in sy voet steek,
> 'n doring waarvan hy nie ontslae kan raak nie. Hy probeer
> van haar ontslae raak deur haar op sy "kill file" te sit, maar
> tevergeefs - hy kom haar teen in die geskrifte van ander.
> Vir ewig kan hy nie van haar ontslae raak nie. Gloudina...
> êrens in die voue van Frikkie se brein.
>
> Ek verbaas my telkens watter mag die "woord" gekry
> het in die kuber-wêreld. Gloudina sit in Ottawa voor die
> rekenaar en kan 'n belletjie lui in Frikkie se siel daar in
> die Oostelike Provinsie van SA. Dit laat my dink aan hoe
> ek eenkeer geleer het om in Kanada te sit en 'n geraas in
> Frankryk te veroorsaak. Een van my seuns het daar studeer
> en gekla dat die toue so lank was vir telefone in sy koshuis,
> dat hy nie gereeld kon huis toe bel nie. Toe maak ons die
> volgende plan: Ek bel gereeld elke Dinsdagaand dieselfde
> tyd van die dag (net na ses, wanneer dit goedkoper word)
> na 'n publieke foon voor sy koshuis. As hy dan tyd het en
> onthou, kan hy die telefoon kom optel wanneer dit lui en
> dan praat ons lekker met mekaar. As hy vergeet, was dit
> ook in orde. Die plan het nogal verbasend goed gewerk. Nie
> eenkeer het iemand anders die luiende telefoon opgetel nie.
> En die kere wat hy nie daar was nie, het ek nie omgegee nie.
> Dit het my 'n snaakse genot gegee om 'n bietjie geraas op
> 'n Franse straat te maak (Compiegne), en niks daarvoor
> hoef te betaal nie.
>
> Deesdae lui ek die klokkie in Frikkie se ou sieletjie. Dit
> verbaas my telkens as ek tekens daarvan sien.

Ek vind jou storie nogal verbasend. Want die regte ekwivalent is asof jy nou
nog na dieselfde nommer bel, al is jou seun nie meer daar om dit te antwoord
nie.

Of, nog meer akkuraat - soos die "meisie in haar liefde verlaat" wat luide
gesprekke tot 'n derde party rig met die doel dat die ou die boodskap moet
vang wat sy tussen die lyne vir home insluit.

Jy raak curiouser and curiouser, Gloudina. Bietjie pateties, as jy my vra.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Dekonstruksie van 'n vark [boodskap #18786 is 'n antwoord op boodskap #18627] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Leendert, maak soos ek en sny die ding se e-mails heeltemal uit.
> Jy kry haar naam dan net te siene waar iemand haar antwoord en dit
> raak minder.
> Ignoreer haar heeltemal en meng jou nie met die semels self nie.
> Onthou ek is ook `n apartheidsvark.
> NEE man, jys werklik dit nie werd om hierdie vlugteling te antwoord
> nie en nog te argumenteer ook nie.
> Laat haar maar daar in die vreemdes vrek, want haar gespuis is in elk
> geval nie welkom hier nie.
> Frikkie

Ha, ha, ha.Leendert, verduidelik vir hom hoe jy al
oor en oor verklaar het dat Frikkie en Gloudina ewe
"gevaarlik" is. Kom, ek daag jou uit! As jy dit nie
reguit vir Frikkie kan sê nie, dan is jy nie 'n man nie,
maar 'n muis.

Ek is so jammer vir Frikkie met sy ou benepe AWB-
hartjie. Hy kom kuier op die Afrikaanse nuusgroep en
kom hierdie vroumens teë wat duisende kilometers van
hom af sit, maar wat tog soos 'n doring in sy voet steek,
'n doring waarvan hy nie ontslae kan raak nie. Hy probeer
van haar ontslae raak deur haar op sy "kill file" te sit, maar
tevergeefs - hy kom haar teen in die geskrifte van ander.
Vir ewig kan hy nie van haar ontslae raak nie. Gloudina...
êrens in die voue van Frikkie se brein.

Ek verbaas my telkens watter mag die "woord" gekry
het in die kuber-wêreld. Gloudina sit in Ottawa voor die
rekenaar en kan 'n belletjie lui in Frikkie se siel daar in
die Oostelike Provinsie van SA. Dit laat my dink aan hoe
ek eenkeer geleer het om in Kanada te sit en 'n geraas in
Frankryk te veroorsaak. Een van my seuns het daar studeer
en gekla dat die toue so lank was vir telefone in sy koshuis,
dat hy nie gereeld kon huis toe bel nie. Toe maak ons die
volgende plan: Ek bel gereeld elke Dinsdagaand dieselfde
tyd van die dag (net na ses, wanneer dit goedkoper word)
na 'n publieke foon voor sy koshuis. As hy dan tyd het en
onthou, kan hy die telefoon kom optel wanneer dit lui en
dan praat ons lekker met mekaar. As hy vergeet, was dit
ook in orde. Die plan het nogal verbasend goed gewerk. Nie
eenkeer het iemand anders die luiende telefoon opgetel nie.
En die kere wat hy nie daar was nie, het ek nie omgegee nie.
Dit het my 'n snaakse genot gegee om 'n bietjie geraas op
'n Franse straat te maak (Compiegne), en niks daarvoor
hoef te betaal nie.

Deesdae lui ek die klokkie in Frikkie se ou sieletjie. Dit
verbaas my telkens as ek tekens daarvan sien.

Gloudina van Helsdingen
Re: Dekonstruksie van 'n vark [boodskap #18815 is 'n antwoord op boodskap #18627] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 27 Oct 1998 17:51:27 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) had the following to say:

|Leendert, maak soos ek en sny die ding se e-mails heeltemal uit.
|Jy kry haar naam dan net te siene waar iemand haar antwoord en dit
|raak minder.
|Ignoreer haar heeltemal en meng jou nie met die semels self nie.
|Onthou ek is ook `n apartheidsvark.
|NEE man, jys werklik dit nie werd om hierdie vlugteling te antwoord
|nie en nog te argumenteer ook nie.
|Laat haar maar daar in die vreemdes vrek, want haar gespuis is in elk
|geval nie welkom hier nie.
|Frikkie
|
Ek vermoed hierdie soort houding kos die regse vleuel van die wit
politiek baie stemme. Meeste mense wil dalk maar meer aan die regse
kant stem en ondersteun, maar so 'n oogklap houding bevorder nie juis
progressiewe vooruitgang in die lewe nie.

Die nuusgroep is seker maar ook tekenend van ons samelewing - ons hou
nie daarvan om te luister na 'n opinie waarmee ons nie saamstem nie.
Ek is tans besig om myself te probeer leer om kalm te luister na enige
standpunt sonder om my bloeddruk te laat styg en dan my standpunt so
positief moontlik te probeer stel. Nie altyd maklik nie, maar dit
maak gewoonlik vir baie meer sinvolle gesprek.
Groete!
Vorige onderwerp: Hardekoolvuur
Volgende onderwerp: Word 'n Kultivark !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:31:16 MGT 2024