Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waarskuwing aan johan
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18643 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Oct 1998 10:24:31 +0200, cc...@hippo.ru.ac.za (Thomas Jacobs) wrote:

< "nomad" writes:
>
>> Hei Leswin, vat dit rustig dan geniet jy die lewe meer........!
>
>> Nee man, wat se twak is dit? Konfronteer Johan se argumente met jou eie
>> (beter) argumente - dis tog waaroor dit hier gaan. Ons is almal groot, ons
>> kan ons eie 'minds' opmaak.
>
>> Jy wil nou PW se taktieke self inspan - 'ban' en vernietig alles wat jy nie
>> mee saamstem nie.
>
>> Relax 'n bietjie.
>
> Ek stem saam met Leswin, moet hom nie net uit die land uitfok nie, >>

Ja. Asb. Hou hom daar, As julle hom uitgooi moet hy terug SA toe kom
en dit sal nie n goeie ding wees nie.

Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18644 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Fri, 23 Oct 1998 13:43:32 +0200, "Henri Burger" wrote:
>
><<>Soos ek voorheen aan Leswin gesê het, Gloudina, sommige goed is nie die
>> moeite werd om op te antwoord nie. Frikkie vind ek amusant, soos wat ek Jaap
>> Marais en Eugene Terreblanche amusant gevind - jy weet, Don Quichot en
>> windmeulens, en so aan.>>
>
> Henri, dis maklik om hulle te ignoreer as jy ook wit is. Probeer n
> slag die ander kant.

Ja. Ignoreer vir Peter Mokaba en al sy maatjies wat veel erger dinge sê as
Marais en ET. Dis maklik as jy nie 'n keuse het (behalwe emigreer) nie.
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18645 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Thu, 22 Oct 1998 17:07:41 +0200, "Henri Burger" wrote:
><< het gedog die gedagte polisie het saam met die ou SA gesneuwel? Wys jou
>> net, hoe meer dinge verander, hoe meer bly hulle dieselfde, of hoe?>>
>
>
> Henri, hoe sal jy reageer as n verwoede PAC jou herhaaldelik op erg
> rassistiese wyse in die openbaar beledig?

Is dit nou soos wat verskeie ANC parlementslede neig om te doen met
Afrikaners of wittes wanneer dit hulle pas?

Of soos "kill te Boer, kill the farmer", of soos "one settler, one bullet"?

Of soos wat die liewe Thomas Jacobs neig om op hierdie nuusgroep te doen?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18646 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Oct 1998 20:50:01 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:

<<>Is dit nou soos wat verskeie ANC parlementslede neig om te doen met
> Afrikaners of wittes wanneer dit hulle pas?
>
> Of soos "kill te Boer, kill the farmer", of soos "one settler, one bullet"?
>
> Of soos wat die liewe Thomas Jacobs neig om op hierdie nuusgroep te doen?>>

En hoe voel jy daaroor?
Se jy ook - soos die raad aan Leswin - dat n mens dit maar moet
ignoreer en smile?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18647 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hjalmar...@UAlberta.CA (Hjalmar Gerber) writes:
>
> Teen hierdie tyd behoort jy gewoond te wees aan die "liberales" se
> dubbele standaarde.
>
> Voorbeeld: Hulle jubel oor Pinochet se inhegtenisname en sy moontlike
> uitlewering aan Spanje. Goed en wel. Daarmee het ek vrede. My vraag
> is egter waarom hulle nie ook aandring op die inhegtenisname van hulle
> liefling Fidel Castro nie ? ;-)
>
> Verduidelik daardie een met objektiewe bewyse en standaarde.


Geen twyfel dat daar mense sal wees wat
dieselfde aan Fidel Castro sou wou doen
wat sommige Spanjaarde nou aan Pinochet
wil doen nie. (En sommige mense aan P.W.
Botha en sy garde sal wil doen nie.) Dit
neem nog nie weg dat alle boelies wat
met moord weggekom het in die verlede, nou
gewaarsku staan dat private groepe mense
begin om op hulle regte te staan. Ek sal
net graag wil sien dat die lede van die
C.I.A. wat Allende se dood veroorsaak het
en Pinochet aan die bewind help kom het,
ook terselfdertyd aangekla sal word.

Che
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18648 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hjalmar Gerber  is tans af-lyn  Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Volle Lid
Leendert:

> Ek reken, Gloudina, dat jou dubbele standaard nog veel gevaarliker
> is om te ignoreer as enigiets waarmee "Frikkie en sy denkgenote" op
> hierdie nuusgroep uitgekom het.

Teen hierdie tyd behoort jy gewoond te wees aan die "liberales" se
dubbele standaarde.

Voorbeeld: Hulle jubel oor Pinochet se inhegtenisname en sy moontlike
uitlewering aan Spanje. Goed en wel. Daarmee het ek vrede. My vraag
is egter waarom hulle nie ook aandring op die inhegtenisname van hulle
liefling Fidel Castro nie ? ;-)

Verduidelik daardie een met objektiewe bewyse en standaarde.

Hjalmar
________
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18649 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Oct 1998 15:38:16 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:

> << On Wed, 28 Oct 1998 08:18:21 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had
> the following to say:
>
> |Ja. Asb. Hou hom daar, As julle hom uitgooi moet hy terug SA toe kom
> |en dit sal nie n goeie ding wees nie.
>
> Ons wil net nie weer 'n gebelanseerde siening hê nie, né!  
> Net Ferdi en Leswin mag krities wees.... en mag hulle eie gebrek aan
> goeie redenasie vermoë wegsteek agter ligsinnige plasings soos hierdie
> een....>>

My plasing was dodelik ernstig.
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18650 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Dit is ook gevaarlik om, as jy wit is,
> mense soos Frikkie en sy denkgenote te
> ignoreer. Dit is wat meeste van die
> wit mense in SA gedoen het in die middel
> van die eeu en kyk waar het dit vir hulle
> laat beland. Dis wat Duitsers gedurende
> Hitler se tyd gedoen het, en kyk waar
> het dit hulle laat beland.

Hier hang jou onderrok weer myle ver uit, Gloudina:

'n Paar weke gelede maak Thomas Jacobs uit kru en rassistiese (volgens enige
maatstaf) opmerkings op hierdie groep. Frikkie dreig hom met persoonlike
benadeling.

Jy het Frikkie verwoed ingevlieg, en ek het hom ernstig betig.

Johan maak hierdie week opmerkings wat hoogstens as krities beskou kan word,
maar, in politiek korrekte sin, "rassisties". Leswin dreig hom met
persoonlike benadeling van 'n veel ernstiger graad as die dreigemente wat
Frikkie ge-uiter het.

Vir Leswin, egter, ondersteun en verdedig jy.

Ek reken, Gloudina, dat jou dubbele standaard nog veel gevaarliker is om te
ignoreer as enigiets waarmee "Frikkie en sy denkgenote" op hierdie nuusgroep
uitgekom het.
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18651 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Oct 1998 15:39:57 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:

> << On Tue, 27 Oct 1998 10:23:17 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had
> the following to say:
> |Henri, hoe sal jy reageer as n verwoede PAC jou herhaaldelik op erg
> |rassistiese wyse in die openbaar beledig?
> |
> |
> Ferdi, skakel net jou radio aan - dit gebeur elke dag!>>

Watter stasies?
En hoe voel jy daaroor?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18652 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Dit is ook gevaarlik om, as jy wit is,
> mense soos Frikkie en sy denkgenote te
> ignoreer. Dit is wat meeste van die
> wit mense in SA gedoen het in die middel
> van die eeu en kyk waar het dit vir hulle
> laat beland. Dis wat Duitsers gedurende
> Hitler se tyd gedoen het, en kyk waar
> het dit hulle laat beland.

En wat, presies, Gloudina, het Frikkie en sy denkgenote gedoen wat gevaarlik
is om te ignoreer (en hoekom is dit gevaarliker om hulle te ignoreer as om
te ignoreer wat Thomas, Leswin en Sizwe gedoen het?)
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18653 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
En ferdi,

Wie het vir Leswin sulke raad gegee?

(Maar die ou vragie wal jy weer ignoreer, nie waar nie, want die antwoord
is: Niemand nie - nie waar nie?)

Vriendelike groete, Leendert

Ferdi wrote in message <363d530a...@news.icon.co.za>...
> On Wed, 28 Oct 1998 20:50:01 +0200, "Leendert van Oostrum"
>  wrote:
>
>
> <<>Is dit nou soos wat verskeie ANC parlementslede neig om te doen met
>> Afrikaners of wittes wanneer dit hulle pas?
>>
>> Of soos "kill te Boer, kill the farmer", of soos "one settler, one bullet"?
>>
>> Of soos wat die liewe Thomas Jacobs neig om op hierdie nuusgroep te doen?>>
>
> En hoe voel jy daaroor?
> Se jy ook - soos die raad aan Leswin - dat n mens dit maar moet
> ignoreer en smile?
>
>
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18654 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 Oct 1998 08:18:21 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had
the following to say:

|Ja. Asb. Hou hom daar, As julle hom uitgooi moet hy terug SA toe kom
|en dit sal nie n goeie ding wees nie.

Ons wil net nie weer 'n gebelanseerde siening hê nie, né!
Net Ferdi en Leswin mag krities wees.... en mag hulle eie gebrek aan
goeie redenasie vermoë wegsteek agter ligsinnige plasings soos hierdie
een....

...goodbye en good luck,
Simon
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18655 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Oct 1998 20:26:43 +1300, "nomad"  wrote:

> << Hei Leswin, vat dit rustig dan geniet jy die lewe meer........!
>
> Nee man, wat se twak is dit? Konfronteer Johan se argumente met jou eie..>>>

Johan het nie juis argumente nie.
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18656 is 'n antwoord op boodskap #18455] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 Oct 1998 10:23:17 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) had
the following to say:
|Henri, hoe sal jy reageer as n verwoede PAC jou herhaaldelik op erg
|rassistiese wyse in die openbaar beledig?
|
|
Ferdi, skakel net jou radio aan - dit gebeur elke dag!

...goodbye en good luck,
Simon
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18690 is 'n antwoord op boodskap #18455] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message <363d530a...@news.icon.co.za>...
> On Wed, 28 Oct 1998 20:50:01 +0200, "Leendert van Oostrum"
>  wrote:
>
>
>> <<Is dit nou soos wat verskeie ANC parlementslede neig om te doen met
>> Afrikaners of wittes wanneer dit hulle pas?
>>
>> Of soos "kill te Boer, kill the farmer", of soos "one settler, one bullet"?
>>
>> Of soos wat die liewe Thomas Jacobs neig om op hierdie nuusgroep te doen?>>
>
> En hoe voel jy daaroor?
> Se jy ook - soos die raad aan Leswin - dat n mens dit maar moet
> ignoreer en smile?

Ek sê: "En wie het nogal vir Leswin sulke raad gegee?"

Nie dat ek 'n antwoord verwag nie, want die antwoord is "Niemand nie".

Vriendelike groete, Leendert
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18691 is 'n antwoord op boodskap #18455] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ferdi,

Ek is besig om by 'n beginsel te hou - iets wat heeltemal vreemd is aan jou,
nie waar nie?

Vriendelike groete, Leendert

Ferdi wrote in message <363e534a...@news.icon.co.za>...
> On Wed, 28 Oct 1998 20:52:18 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:
>
>
>> <<Ja. Ignoreer vir Peter Mokaba en al sy maatjies wat veel erger dinge sê as
>> Marais en ET. Dis maklik as jy nie 'n keuse het (behalwe emigreer) nie.>>
>
> Leendert dit lyk my jy is besig om hier n beginsel te formuleer wat
> jou vierkantig aan leswin se kant sal plaas!
>
>
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18692 is 'n antwoord op boodskap #18455] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Leswin Laubscher wrote:
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>
>
>>
>> Ek sê: "En wie het nogal vir Leswin sulke raad gegee?"
>>
>> Nie dat ek 'n antwoord verwag nie, want die antwoord is "Niemand nie".
>>
>
> lou wrote in message ...
>
>> Laat vryheid van spraak op die groep toe - as jy nie van Johan se skrywe
>> hou nie - ignoreer hom!
>>

Maar as jy aan die ander kant te te stupid is ... (dan kan jy die FBI
inroep :) )

Net so by the way - ek het nie gesê jy moet smile nie, jy kan maar op
jou tande knêrs as jy wil. Maar as jy nou wil selektief aanhaal hoe
klink dit vir jou:

> Leswin Laubscher wrote:
> Terloops, ek is swart en kan jou verseker dat my buurt baie skoner is > as ander "wit" buurte.

Sien klink nie goed nie né? Klink maar bietjie rassisties né!
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18693 is 'n antwoord op boodskap #18455] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:

> Geen twyfel dat daar mense sal wees wat
> dieselfde aan Fidel Castro sou wou doen
> wat sommige Spanjaarde nou aan Pinochet
> wil doen nie. (En sommige mense aan P.W.
> Botha en sy garde sal wil doen nie.) Dit
> neem nog nie weg dat alle boelies wat
> met moord weggekom het in die verlede, nou
> gewaarsku staan dat private groepe mense
> begin om op hulle regte te staan.

Ah! - dis natuurlik nog 'n rede waarom die ANC nou skielik die WVK se bek wil
snoer oor hul "growwe menseregteskendings".

Hulle het gesien wat met Pinochet gebeur het. Gedagtig daaraan dat hulle 54%
van die amnestie-aansoeke voor die WVK gelewer het, (saam met die PAC en die
IVP meer as twee derdes van die aansoeke) is hulle dalk nou bang Mandela en
Mbeki (en Nzo, en Mufamadi en Casrils en die res van die kabinet) word
gearresteer as hullle op een van hul weeklikse buitelandse besoeke op Gatwick
sou land.

The Plot Sickens.

Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18694 is 'n antwoord op boodskap #18455] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leswin Laubscher  is tans af-lyn  Leswin Laubscher
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message ...
>

>
> Ek sê: "En wie het nogal vir Leswin sulke raad gegee?"
>
> Nie dat ek 'n antwoord verwag nie, want die antwoord is "Niemand nie".
>

lou wrote in message ...

> Laat vryheid van spraak op die groep toe - as jy nie van Johan se skrywe
> hou nie - ignoreer hom!
>
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18695 is 'n antwoord op boodskap #18455] Do, 29 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Wed, 28 Oct 1998 20:50:01 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> > Afrikaners of wittes wanneer dit hulle pas?
>>
>> Of soos "kill te Boer, kill the farmer", of soos "one settler, one bullet"?
>>
>> Of soos wat die liewe Thomas Jacobs neig om op hierdie nuusgroep te doen?>>
>
> En hoe voel jy daaroor?
> Se jy ook - soos die raad aan Leswin - dat n mens dit maar moet
> ignoreer en smile?

Wie het gesê hy moet dit ignoreer én smile?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18729 is 'n antwoord op boodskap #18455] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Oct 1998 09:03:08 GMT, oos...@geocities.com wrote:
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18730 is 'n antwoord op boodskap #18455] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes:

> Hel, Leendert, het jy dan nie altyd die "feit" verkondig dat die WVK
> bloot n "politieke arm" van die ANC is nie?
>
> Het jy nie altyd voorspel dat die WVK die ANC gaan salwe en opvryf en
> god maak in sy verslag nie, hmmm Leendert?
>
> (Of was dit dalk jou broer gewees wat ook hier aan besprekings
> deelgeneem het? )

Ek dink dis net die geval dat ons
vriend Leendert 'n tweegat-jakkals
is. As jy hom by die een gat inwag,
spring hy by die ander een uit. Maar
elke tweegat-jakkals word uiteindelik
gevang.

Piggy de Vos
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18731 is 'n antwoord op boodskap #18594] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Oct 1998 11:18:00 +0200, lou wrote:

>

Dit sou ek nie kon raai nie..
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18732 is 'n antwoord op boodskap #18455] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Oct 1998 21:44:52 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> Ek is besig om by 'n beginsel te hou - iets wat heeltemal vreemd is aan jou,
> nie waar nie? >>

En wat is die beginsel, Leendert?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18733 is 'n antwoord op boodskap #18455] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Oct 1998 21:46:26 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

[/color]
> Nie dat ek 'n antwoord verwag nie, want die antwoord is "Niemand nie".>>

Opsie! Leendert piepie mis.....

1. Lou skryf aan Leswin:
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18734 is 'n antwoord op boodskap #18455] Vr, 30 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Leswin Laubscher wrote in message ...
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>
>
>>
>> Ek sê: "En wie het nogal vir Leswin sulke raad gegee?"
>>
>> Nie dat ek 'n antwoord verwag nie, want die antwoord is "Niemand nie".
>>
>
>
> lou wrote in message ...
>
>> Laat vryheid van spraak op die groep toe - as jy nie van Johan se skrywe
>> hou nie - ignoreer hom!
>>

Ah! Nog 'n kenmerk van die kultivark - selektiewe aanhaling! Dus is jy nog
skelm ook!

lou het _ook_ die volgende gesê - en daarmee uitgewys dat jy ten minste twee
alternatiewe vir intimidasie het:

Debateer die punt of ignoreer die skrywer.

Re: waarskuwing aan johan
Author: lou
Email: lo...@hotmail.DING.com
Date: 1998/10/26
Forums: soc.culture.south-africa.afrikaans

Wel - moet jou nie probeer verontskuldig nie - hy het iets gesê waarvan
jy ne hou nie en instede van met hom daaroor te debateer het jy hom
vertel om te sharrap of andersins sal hy spyt wees. Die hogere afrikaans
wat jy besig :) gaan nie aan die feit verander dat jy hom sy mening en
die uitdruk daarvan onstsê nie.
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18751 is 'n antwoord op boodskap #18455] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
  wrote:
>  ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes:
>
>>  Hel, Leendert, het jy dan nie altyd die "feit" verkondig dat die WVK
>>  bloot n "politieke arm" van die ANC is nie?
>>
>>  Het jy nie altyd voorspel dat die WVK die ANC gaan salwe en opvryf en
>>  god maak in sy verslag nie, hmmm Leendert?
>>
>>  (Of was dit dalk jou broer gewees wat ook hier aan besprekings
>>  deelgeneem het? )
>
>            Ek dink dis net die geval dat ons
>          vriend Leendert 'n tweegat-jakkals
>          is. As jy hom by die een gat inwag,
>          spring hy by die ander een uit. Maar
>          elke tweegat-jakkals word uiteindelik
>          gevang.

Met styl, doen jy dit, nie waar nie Gloudina? Voortreflike kultivarkstyl - die
stylvoorskrif wat jou verhoed om jou veralgemeende skelbewerings te ondersteun
met enige vorm van beredenering, nie waar nie?

Want jy kan geen bewys bring van die tweegatgedrag waarvan jy my hier
beskuldig nie, kan jy?

Vriendelike groete, Leendert
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18752 is 'n antwoord op boodskap #18455] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
 ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
>  On Thu, 29 Oct 1998 09:03:08 GMT, oos...@geocities.com wrote:
>
>   
>  (Of was dit dalk jou broer gewees wat ook hier aan besprekings
>  deelgeneem het? )

Ek het nog nooit onder 'n skuilnaam hier geskryf nie - anders as jy, Koos.

Vriendelike groete, Leendert
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18754 is 'n antwoord op boodskap #18455] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
 ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
>  On Thu, 29 Oct 1998 21:44:52 +0200, "Leendert van Oostrum"
>   wrote:
>
>  >
>> Ek is besig om by 'n beginsel te hou - iets wat heeltemal vreemd is aan jou,
>> nie waar nie?  >>
>
>  En wat is die beginsel, Leendert?

Net wat mens kon verwag: ferdi herken nie 'n beginsel as hy teen teëkom nie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18755 is 'n antwoord op boodskap #18455] Sa, 31 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Thu, 29 Oct 1998 21:46:26 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> >
>> Nie dat ek 'n antwoord verwag nie, want die antwoord is "Niemand nie".>>
>
> Opsie! Leendert piepie mis.....
>
> 1. Lou skryf aan Leswin: >

Ag siestog, ferdi! So jy haal ook selektief aan soos Leswin? Ewe skelm julle
tweetjies?

Soos ek in antwoord op Leswin getoon het, het lou ook gewys op 'n ander
alternatief wat vir hom beskikbaar was, benewens die intimidasie wat Leswin
gekies het - om die punt te debatteer.

>
> 2. Ene Leendert van Oostrum skryf (op gebruiklike wollerige wyse):
[color=blue]>
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18772 is 'n antwoord op boodskap #18455] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:

>
> Opsie! Leendert piepie mis.....
>
> 1. Lou skryf aan Leswin: >
>

>
> Die hierbo lyk vir my nes iemand was se: "Laat hom toe om dit te se.
> Moenie hom probeer keer om dit te se nie."

So dus verstaan ek nou dat jy Ferdi, teen vryheid van spraak is?

Lekker ou selektiewe snip ne'?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18773 is 'n antwoord op boodskap #18455] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cafe  is tans af-lyn  cafe
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan Vermaak beantwoord, vanaf 'n Internet Cafe...

Gedurende 'n tyd, toe PW deur hel gegaan het deur newsgroups, en newsgroups
1 en 2 lyne Anti-ANC sinnetjies bestaan het, het ek, dmv 'n regse
mombakkies elle lange geskrywe gepos, en antiAfrikaners in die bek geruk.
(nou klink ek soos Jaap). Ek bedoel nie regtig om Marais en ET en andere
bymekaar uit te bring nie. Net om julle te laat skrik. En om die atmosfeer
meer demokraties te verander. In Desember '97 het ek 'n plakaat opskrif van
'n Engelse blad gelees, waar Mbeki se hy sal oor die Afrikaners loop. Die
berig het ek nie gelees nie. Die opskrif was provokasie genoeg om te skryf
wat ek geskryf het. Afrikaners, regs en links, ons is ook hier, en hoef nie
skaam te wees vir onsself nie, en bang the wees om 1 en 2 lyne sinnetjies
te pos nie.

Vrede is ons konstitusionele reg. In 1955 (of is dit '56) het die Apartheid
regering die pragtigste wet geplaas - Dit is 'n kriminele oortreding om die
Rus en Vrede the Verstoor. Vandag word daardie wet gebruik veral in die
werks omgewing, om aanranding te voorkom. Ek, as belastingbetaler sal nie
sulke tipe koerant opskrifte duld nie. My belasting is op datum. Die
regering is immers dienaars van sy bevolking, of nie ?

Vrede is wat ek, en alle SA'ners werklik wil he. Nie geweld en oorlog nie.
My lewe gemors met die NG Kerk, Marais, Illuminatie boeke, ens.

Werklik is ek al New Age vanaf 1980. Onlangs het ek 'n boek gelees deur
Osho (Bhagavan Shree Rashneesh) met die naam "Politics and Religion - the
Mafia of the Soul.", en besef watse aap (ek se dit) ek al hierdie jare was.

Die "Mutch Deformed Church", met sy skuld gevoel komplekse degenereer die
samelewing - jy is in sonde ontvang en gebore, vol sonde is jy, en jou
beste werke is vol sonde. En vier die filosie eis hulle 10% van jou bruto
inkomste. Lees Malle Agie 3 vers 6. Totale gemors. Verwronge persepsie. In
die werklikheid het 'n mens elke komende sekonde 'n keuse - selfde, beter
of swakker. New Age het my gehelp om te verbeter. Na die ewebeeld van God
waanvan ons almal geskape is. Nie beter as God nie. Beter as wat die
telogie wil he jy moet wees. En dan wil hulle jou verneder deur van jou
verwag om te se jy is skuldig. Verdomp. Jy is so geskape.

Politiek, en Aparthate, waarvoor ek vanaf std 3 tot 10 geveg het, ly net
tot haat vir andere persone, vir hulle opinies. En die ergste, dit ly tot
komplekse, veral uitsluiting, to bekom. Ek het in die New Age geleer dat
elke persoon se opinie REG is vir hom. Jou opinie is reg vir jou, en myne
vir my. Dit pas in met die Karmiese lesse ons moet leer. Die 10 gebooie is
Karmiese wette. Dit geweet? Lees Seth Speaks, van Jane Roberts.
Teenoorgestelde realiteite leef in vrede saam op dieselfde tyd. Dis is 'n
universiele wet. Ons moet leer om saam met mekaar in Vrede te leef. En
mekaar se opinies te respekteer. Ons is almal verskillende kleure van
dieselfde diamant. Volgens Osho is politici klein groen mannetjies wat
jaloers is op andere se besittings, regte, ens. Die CIA was nie baie lief
vir hom nie. Hy het die VSA en Rusland dmv die ArmsRace uitgewys vir wat
hulle werklik is. Veroorsaak konflikte en dan verkoop hulle ou voorraad aan
byde kante om aan te gaan met R&D om beter, nuwe wapens te maak. SA is
veronderstel om KOS, nie wapens uit te voer. Die Regering behoort die geld
van Kernwapens (as dit nog voortgaan) oor te skakel na R&D vir boerderry en
plase - dis immers geestelik beter vir ons land.

Die WVK is hier vir rekonsiliasie en geestelike geneesing van die totale SA
gemeenskap. Om Wit en Swart te verenig. Nie te verbaster nie. Om Vader's
Naam. Werklike genesing gaan net plaasving deur ondersoek, om dit te
verwerk, en dan die heel belangrikste - Vergewing. Om mekaar te vergewe.
Dit is die "high road". Die "low road" is om wraak te neem op mekaar. Dan
sal ons nooit erens uitkom nie. Dis baie moeilik om "impartial" te wees.
Die 2e Anglo boere oorlog was 'n totale miskenning van mense regte. Afrika
is 'n wrede land. J.C. Smuts se boek "Een eeu van Onreg" wys die onreg uit
wat die Afrikaner vanaf 1652 te doen mee gehad het. Vrouens en kinders het
soos Ethiopiers gelyk in die konsentrasiekampe. Die ethnic cleansing en
scorched earth policy het toe nie gewerk nie. En ons is nog hier. Voor 1905
was dit Afrikaans teen Engels, vandag is dit Swart teen Wit. Sonder 'n
oorlog kan ons herening.

Ons het HIV en Vigs voor ons om te oorkom. Saam kan ons dit doen. Julie wil
nie weet hoe erg dit is nie. 'n Universiteit se studente het bloed geskenk.
60% was HIV positief. Die medici van die hospitaal reken dat studente net
bloed sal skenk as hulle nie vigs het nie. Dit skok 'n mens. Blankes wil
nie weet wie die Universiteit is nie. Oor 5-10 jaar gaan ons bars. Ons moet
die WVK ondersteun, op die High Road. Op die Low Road gaan dit in ''n Wraak
en Vervolgings kommissie ontaard. Iets wat ons almal nie wil he nie.

Onthou nog Max du Preez se Vrye Weekblad. Party mense se definisie van
Vryheid van Spraak hang af van hoeveel tande jy in jou bek oor het.

So, mag ek maar now in SA bly? Wel ek bly in elk geval hier. Ek vra nie
julle toestemming nie. Onthou altyd - as ek kan verander, kan almal. Wees
meer inklusief, nie eksklusief nie. Ondersteun. Of ander is dit die Regses
wat julle van apartheid kan beskuldig.

Bobbejaan klim die berg
so lastig en so haastig bobbejaan klim die berg,
Om AntiAfrikaners te vererg,
Hoera vir die jollie bobbejaan!
O moenie huil nie, O moenie treur nie
Die jollie bobbejaan kom weer.

...

Nie deur om mekaar

Ferdi wrote in article
...
> On Wed, 28 Oct 1998 20:52:18 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> dinge sê as
>> Marais en ET. Dis maklik as jy nie 'n keuse het (behalwe emigreer)
nie.>>
>
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18774 is 'n antwoord op boodskap #18455] So, 01 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Mon, 26 Oct 1998 11:18:00 +0200, lou wrote:
>
> >
>
> Dit sou ek nie kon raai nie..

Wil jy dus sê dat ek net so onlogies soos jy dink?

Ek beskou dit as 'n uiterste beledeging en 'n skending van my
menseregte.

WEEEEEEVEEEEKAAAAAAAAAAAAA!!
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18803 is 'n antwoord op boodskap #18773] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi, Leenderdt, Gloudina en van die ander kan gerus hierdie stuk van
Johan Vermaak weer aandagtig deurlees en daaroor dink. Moenie eers op
julle perdjies spring en 'n striemende aanval op die ou wil loods nie.
Ek dink hierdie soort plasing is die stof waarvan ons almal meer wil
sien - asseblief ouens!

En 'n mens kan verander en oortuig word - 'n mens moet dit aanmoedig
en nie soos al in die verlede hier gebeur het nie, die ander persoon
beskuldig van manteldraaiery nie.

Niemand hoef ernstig te bly nie, maar slegsê is darem nie mooi nie.

Kom ons kry sinvolle besprekings hier aan die gang.
Groete!
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18804 is 'n antwoord op boodskap #18455] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Oct 1998 07:22:50 GMT, oos...@geocities.com wrote:

waartoe hulle die ANC voorgetrek het.>>[/color]

Ha,ha,ha,ha
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18805 is 'n antwoord op boodskap #18455] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Oct 1998 07:17:03 GMT, oos...@geocities.com wrote:

tweetjies?[/color]
>
> Soos ek in antwoord op Leswin getoon het, het lou ook gewys op 'n ander
> alternatief wat vir hom beskikbaar was, benewens die intimidasie wat Leswin
> gekies het - om die punt te debatteer.>>

Die ou NP politici het ook altyd op daai een teruggeval: "Ek was uit
konteks aangehaal". Enm gewoonlik was hulle nie.

Lou se aanhaling weerspieel die konteks.
Jy waffle .
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18806 is 'n antwoord op boodskap #18455] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
midde  is tans af-lyn  midde
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Volle Lid
On 30 Oct 1998 23:20:55 GMT, had the following to say:
| Ek dink dis net die geval dat ons
| vriend Leendert 'n tweegat-jakkals
| is. As jy hom by die een gat inwag,
| spring hy by die ander een uit. Maar
| elke tweegat-jakkals word uiteindelik
| gevang.
|
| Piggy de Vos
|
|
Of dalk het jy net nie goeie redenasies om hom mee vas te trek nie.
Probeer eerder jou slimmegeid bewys deur met goeie redenasies vorendag
te kom as om die man se persoon aan te val.
Groete!
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18807 is 'n antwoord op boodskap #18455] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 31 Oct 1998 07:09:32 GMT, oos...@geocities.com wrote:

En wat is die beginsel, Leendert?
>
> Net wat mens kon verwag: ferdi herken nie 'n beginsel as hy teen teëkom nie.>>

En wat IS die beginsel, Leendert?

Die een wat jy so heilig se jy so vas by staan.

Wat is hy?
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18808 is 'n antwoord op boodskap #18455] Ma, 02 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 01 Nov 1998 14:49:51 +0200, lou wrote:

[/color]
> Lekker ou selektiewe snip ne'?>>

En jy se jy het logika "op universiteit geswot" !!!!
Re: waarskuwing aan johan [boodskap #18863 is 'n antwoord op boodskap #18455] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Sat, 31 Oct 1998 07:09:32 GMT, oos...@geocities.com wrote:
>
>
> En wat is die beginsel, Leendert?
>>
>> Net wat mens kon verwag: ferdi herken nie 'n beginsel as hy teen teëkom nie.>>
>
>
> En wat IS die beginsel, Leendert?
>
> Die een wat jy so heilig se jy so vas by staan.
>
> Wat is hy?

Die een wat ek nuttig vind wanneer ek jou bydraes beoordeel. Die
Spreukedigter bewoord hom so: "Soos 'n hond wat teruggaan na sy braaksel, so
is die dwaas wat sy sotheid herhaal".

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Re: Namibia und WanderVögeln
Volgende onderwerp: Namibia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:09:32 MGT 2024