Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tien redes
Re: Tien redes [boodskap #18637 is 'n antwoord op boodskap #18417] Di, 27 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen"

> Waar zou "stark raving mad" dan vandaan komen? Honden die woest met hun
> staart staan te zwiepen?

Nee, Arthur, daardie "stark" is, volgens
die American Heritage Dictionary,familie
van jou woord "sterk." Middle English
stark(e), sterk(e), Old English stearc:
hard, stern, severe,cruel.

Gloudina
Re: Tien redes [boodskap #18638 is 'n antwoord op boodskap #18417] Di, 27 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Oct 1998 08:33:43 +0200, lou wrote:

hele stelsel is in blokke opgedeel. Jy sal ook slegs een keer in 'n[/color]
> spesifieke blok kan teruggehou word.>>

Hoe werk dit met die aangekondigde stelsel dat as jy in die nuwe
stelsel een keer pluk was dit jou laaste kans, Lou?

Sover ek verstaan moet jy dan uit die skool uit.

En is dit werklik waar dat daar geen toetse en eksamens sal wees nie?
Of is dit net anders gestruktureer as in die verlede?
Re: Tien redes [boodskap #18683 is 'n antwoord op boodskap #18417] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Thorsten Müller heeft geschreven...

> Terloops, wat is eintlik die Afrikaanse woord vir "haircut"? "Haarsny"?

In het Nederlands in ieder geval een kapsel. Al heb ik mensen ook wel horen
zeggen "heb jij soms een andere snit?" en soms wordt er ook over "coupes"
gesproken. Zo heeft een presentator bij ons op TV, Tom Egberts, een kapsel
dat wij thuis beschrijven als "coupe f�hn ontploft".

Groeten,
Arthur
Re: Tien redes [boodskap #18684 is 'n antwoord op boodskap #18417] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Fri, 23 Oct 1998 08:33:43 +0200, lou wrote:
>
>
> Die
>> hele stelsel is in blokke opgedeel. Jy sal ook slegs een keer in 'n
>> spesifieke blok kan teruggehou word.>>
>
>
> Hoe werk dit met die aangekondigde stelsel dat as jy in die nuwe
> stelsel een keer pluk was dit jou laaste kans, Lou?
>
> Sover ek verstaan moet jy dan uit die skool uit.

Jy verstaan (weereens) verkeerd, ferdi. Die reël wat jy beskryf geld net vir
die "verdere" onderwysfase (grr 10-12) wanneer die kinders nie meer
skoolpligtig is nie.
Re: Tien redes [boodskap #18685 is 'n antwoord op boodskap #18417] Wo, 28 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Fri, 23 Oct 1998 08:33:43 +0200, lou wrote:
>
> Die
>> hele stelsel is in blokke opgedeel. Jy sal ook slegs een keer in 'n
>> spesifieke blok kan teruggehou word.>>
>
> Hoe werk dit met die aangekondigde stelsel dat as jy in die nuwe
> stelsel een keer pluk was dit jou laaste kans, Lou?

Nee Ferdi, jy kan slegs een keer 'n spesifieke standerd pluk en dan
slegs drie keer in die 9 jaar wat jy wettiglik verplig is om skool toe
te gaan. So jy kan dus as jy jou drie keer gepluk het, met graad 6 uit
die skool uit stap sonder om geletterd te wees. (Ok ek pluk die hol
onder die hoender uit maar as dit in die VSA kan gebeur ...)

>
> Sover ek verstaan moet jy dan uit die skool uit.

Jy verstaan verkeerd.

>
> En is dit werklik waar dat daar geen toetse en eksamens sal wees nie?
> Of is dit net anders gestruktureer as in die verlede?

As ons nou daaroor dink - Gert pluk graad 5, volgende jaar moet hy dit
dus herhaal. Al pluk hy dit weer sal hy bevorder word na graad 6 al het
hy nie eers eksamen geskryf nie. Ek het niks gesê oor dat daarnie
eksamens of toetse sal wees nie, maar die Curicullum 2005 is beplan om
weg te doen met eksamens en toetse.
Re: Tien redes [boodskap #18886 is 'n antwoord op boodskap #18417] Di, 03 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Mees Roelofs[1]  is tans af-lyn  Mees Roelofs[1]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
"Thorsten Müller" wrote:

> Hehehe... daarom hou ek so baie van Afrikaans. Dit is die eerste keer dat ek
> die woord "poedelnakend" lees, en dit is klaarblyklik dat dit met die Duitse
> (meer of minder dialek-) woord "pudelnackig" verwant is. Fantasties! Dit is
> snaaks om uit te vind dat sulke woorde nie alleen in my moedertaal gebruik
> word nie.

Thorsten,

Ek dink ek kan jou verbly. Die Nederlandse woord "poedelnaakt" sal ook
met die Duitse "pudelnackig" verwant wees. Die woord is ook by ons
meer of minder dialek.

As jy wonder of 'n woord nie alleen in die Duitse taal gebruik word
nie, kan jy ook my taal bekyk.

Groete,

Mees Roelofs
To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
Vorige onderwerp: Skuus - toets
Volgende onderwerp: Bees (nogal)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:18:01 MGT 2024