Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skies, Gloudina!
Skies, Gloudina! [boodskap #18621] Di, 27 Oktober 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> En ek sien jy speel nog die
> 1-snaar kitaar.

Ek weet. Ek oefen hard. Ek wil tog ook gekultiveerd word. Miskien kan ek
selfs eendag die ikonium baasraak.

> Jy wil die
> meriete daarvan beoordeel?
> Watter insig kry 'n mens in
> die werkinge van jou ego-
> dinamo elke keer as jy jou
> kubermond oopmaak!

Skies Gloudina! Dis oorlat ek nog nie gekultiveerd is nie, lat my dinamo nog
werk, sien! (Sulke nare TEGNIESE dinge).

Maar eendag, as ek ok Pretensie 809 deurgekom het, sal jy sien. My dinamo
sal nie meer eggo nie.

(Maar ek vorder darem bietjie met die Ignoransie, nie waar nie?)
Vorige onderwerp: Afrikaans - Wie praat dit as huistaal ?
Volgende onderwerp: Vraag aan Leswin:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 14:50:08 MGT 2024